Is dit net ek????

Augustus 17, 2016 at 11:48 nm 6 Kommentaar

Ek sit vanaand en lees my daaglikse liturgiese stukkies en wragtig waar, die eerste leesstuk tref my so reg voor die kop. Is dit nie ons lewens vandag nie?

“Reading 1
Ez 34:1-11
The word of the Lord came to me:
Son of man, prophesy against the shepherds of Israel,
in these words prophesy to them to the shepherds:
Thus says the Lord GOD: Woe to the shepherds of Israel
who have been pasturing themselves!
Should not shepherds, rather, pasture sheep?
You have fed off their milk, worn their wool,
and slaughtered the fatlings,
but the sheep you have not pastured.
You did not strengthen the weak nor heal the sick
nor bind up the injured.
You did not bring back the strayed nor seek the lost,
but you lorded it over them harshly and brutally.
So they were scattered for the lack of a shepherd,
and became food for all the wild beasts.
My sheep were scattered
and wandered over all the mountains and high hills;
my sheep were scattered over the whole earth,
with no one to look after them or to search for them.

Therefore, shepherds, hear the word of the LORD:
As I live, says the Lord GOD,
because my sheep have been given over to pillage,
and because my sheep have become food for every wild beast,
for lack of a shepherd;
because my shepherds did not look after my sheep,
but pastured themselves and did not pasture my sheep;
because of this, shepherds, hear the word of the LORD:
Thus says the Lord GOD:
I swear I am coming against these shepherds.
I will claim my sheep from them
and put a stop to their shepherding my sheep
so that they may no longer pasture themselves.
I will save my sheep,
that they may no longer be food for their mouths.

For thus says the Lord GOD:
I myself will look after and tend my sheep”

Dit gee my hoop. Net miskien, is verlossing naby.

Gedagte van die dag: Vind ons Vader nie meer waarde aan ‘n opregte gebed as aan ‘n offerhande nie.?

Entry filed under: Go Go.

Toeka – tokkel 28 Strik Toeka – tokkel 29 Swinging Safari

6 Kommentaar Add your own

  • 1. vvuureoc  |  Augustus 18, 2016 om 12:18 vm

    Dit gaan goed met die mens wat nie die raad van goddeloses volg nie, nie met sondaars omgaan en met ligsiniges saamspan nie, maar wat in die woord van die Here sy vreugde vind, PSALMS 1:1-2

    Antwoord
  • 2. Toortsie  |  Augustus 18, 2016 om 7:34 vm

    Ernstige stuk wat ernstig opgeneem moet word. Ja, God kyk na die hart, en ‘n ernstige gebed is uiters belangrik. Tog het die Here die gewillige gewer baie lief.

    Antwoord
  • 3. Toortsie  |  Augustus 18, 2016 om 7:35 vm

    God het almal baie lief, maar my vorige opmerking gaan oor jou vraag oor die offerhande.

    Antwoord
  • 4. scrapydo2.wordpress.com  |  Augustus 18, 2016 om 10:11 vm

    Hoop en vertrou is belangrik, Daar moet tog n ommekeer kom op een of ander manier.

    Antwoord
  • 5. Kameel  |  Augustus 18, 2016 om 5:33 nm

    Ons wag in afwagting op die ware Herder!!!

    Antwoord
  • 6. shirley  |  Augustus 19, 2016 om 12:24 vm

    ek sien jou punt in.almal spons op die blankes. dis skoolfondse, belasting erfbelasting, mediesefondse, blankes betaal swartme se kry. dis hoe die herders hulleself laat wei en nie kyk nie. ek het sommer koue fillings gekry toe ek die gelees het. al gaan n mens na private hospitals is daar net swart personnel aan diens. weer die herders wat net na hulle self kyk. kyk hoe is ons paaie en dorpe ook afgevat en pruik met struggelsname. nee ek sien waar jy vandaan kom. die bybels stuk praat ook so met my.

    Antwoord

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: