Hier’s ek weer…
Januarie 15, 2021 at 2:29 nm Olga 8 Kommentaar
Dagsê. Hiers ek weer. Die keer vir eers net om almal alle voorspoed, sëen en heil vir 2021 toe te wens. Mag ons almal skuiling teen die virus kry deur die genade van Jesus Christus.
Gedagte van die dag: Sterkte aan almal.
Entry filed under: Uncategorized.
8 Kommentaar Add your own
Laat 'n boodskap
Trackback this post | Subscribe to the comments via RSS Feed
1.
Tannie Frannie | Januarie 15, 2021 om 7:28 nm
Dankie, Olga – voorspoedige 2021 vir jou en jou mense.
2.
Olga | Januarie 18, 2021 om 12:10 nm
Dankie tannie Frannie.
3.
Toortsie | Januarie 15, 2021 om 8:35 nm
Mooi 2021 vir jou ook
4.
Olga | Januarie 18, 2021 om 12:12 nm
Baie dankie Toortsie. Ek hoop julle het darem ook milde reen gehad.
5.
Toortsie | Januarie 18, 2021 om 12:28 nm
Ons Karoogronde trek steeds swaar, maar ons het water gekry waarvoor ons baie dankbaar is.
6.
Olga | Januarie 18, 2021 om 12:32 nm
Elke druppel tel.
7.
scrapydo2.wordpress.com | Januarie 16, 2021 om 4:52 vm
Baie dankie vir jou ook n mooie 2021. Goed om te sien jy’s darem nog daar!.
8.
Olga | Januarie 18, 2021 om 12:14 nm
Baie dankie Scrappy. Man, die app ense weet mos nie wanneer dit met ons goedgaan nie. Nou het alles alweer op wordpress verander en die uwe is tegnologies gestremd.