Ek is ek en jy is . . .

Wie my ken weet ek aarsel nie om ‘n ding by die naam te noem nie.  Dus, as jy prim en proper verwag, gaan jy telkens teleurgestel word.  Onthou, die lewe ruik nie na laventel nie.  As iets stink, wel, dan stink dit.

Advertisements

15 Kommentaar Add your own

  • 1. Xena Phoenix  |  April 4, 2010 om 10:57 nm

    Absoluut heeleerste!

    Antwoord
  • 2. Olga  |  April 4, 2010 om 11:02 nm

    Welkom Xena. Ek hoop ons gaan leke jol.

    Antwoord
  • 3. Jayde  |  April 7, 2010 om 8:51 vm

    Dis hoe ek daarvan hou, ek draai ook nie doekies om nie !

    Antwoord
    • 4. Olga  |  April 7, 2010 om 9:59 vm

      welkom jade. Weet jou mond staan ook vir niks verkeerd nie.

      Antwoord
  • 5. Adele  |  Februarie 5, 2011 om 2:45 nm

    So bly ek het op die een afgekom! Sien uit na lekker lees!

    Antwoord
    • 6. Olga  |  Februarie 6, 2011 om 9:50 nm

      Welkom Adele. Hoop ek stel nie teleur nie.

      Antwoord
  • 7. watch Scream 4 online  |  April 5, 2011 om 11:09 nm

    Hi,

    I have a inquiry for the webmaster/admin here at olgaseokseltjies.wordpress.com.

    May I use part of the information from this post above if I provide a link back to your site?

    Thanks,
    Oliver

    Antwoord
  • 8. Carleen  |  Desember 19, 2011 om 12:49 vm

    Nice information and facts! I have been hunting for some thing such as this for a while today. Thanks!

    Antwoord
  • 9. URL  |  Desember 24, 2011 om 7:39 vm

    … [Trackback]…

    […] Read More: olgaseokseltjies.wordpress.com/about/ […]…

    Antwoord
  • 10. Conobarlodo  |  Mei 30, 2012 om 8:49 vm

    goedendag
    hier te zien op olgaseokseltjies.wordpress.com iemand omschreef het in deze thread # categorie of een ander , niet wist , maar het is niet helemaal goed , hier is een verklaring.
    Kijk, laten we niet meer tijd besteden.
    тут

    Antwoord
  • 11. Fred Simpson  |  Augustus 9, 2012 om 12:18 vm

    Nice job, Thanks

    Antwoord
  • 12. kindvanafrika2012  |  Oktober 22, 2012 om 8:12 vm

    dit is my motto ook, na baie wroeg en spartel het ek daai woorde se waarde ontdek ek is ek ….. en dit is fine

    Antwoord
  • 13. Duron  |  Augustus 26, 2013 om 1:09 nm

    Hurrah! Finally I got a web site from where I know how to really take helpful data
    regarding my study and knowledge.

    Antwoord
  • 14. coetzee2014  |  Mei 13, 2014 om 12:58 vm

    Lekker gelees hier by jou. Ek is maar nuut hier, het omtrent 7 jaar by Litnet geblog, maar dit is nou ‘n gemors daar.

    Antwoord
    • 15. Olga  |  Mei 13, 2014 om 5:19 nm

      Welkom. welkom. Ek hoop jy gaan WP geniet. Soms wil ons haar kruisig, maar nou ja, sy rule.

      Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


%d bloggers like this: