Toeka – tokkel 28 Strik

Augustus 11, 2016 at 10:50 nm 12 Kommentaar

Scraps daag ons die week om oor strikke te gesels. Nou ja, die befaamde liefde is ‘n strik. ‘n Strik wat die lewe ons stel en glo my op een of ander wyse trap ons almal daarin. Maar wat kan ek as ‘n siniese bitterbek oor liefde se? Kom ek probeer ‘n ander strik.

strik

Die lewe is ook ‘n strik. Maar dis ‘n goeie strik. Maak nie saak hoe swaar mens dink dat jy kry nie, iemand anders kry altyd swaarder. Hoe maak dit die lewe ‘n strik? Ons moet dit lewe. Ons kan nie daarom verby loop, daar onder deur kom, bo oor klouter, oorspring of om seil nie. Ons moet dit lewe. Ek wil tog nie een van daardie soort mense wees wat op verwyte gedy nie. Wie dag na dag net sit en derms ryg nie.

Kyk, noudat Homer tuis is, sal ons sit en nuus kyk. As daar sekere dinge gebeur en ek lewer nie my bydrae nie, sit hy en kyk wat gaan aan. Ek dink die mens wie in die straat verby stap sal hopelik dink hulle is mal en nie dat ‘n mal mens in die huis agter die grys muur woon nie. Ek sit deurlopend en kommentaar lewer. Kliphard ook hoor. Ek juig as dit goeie nuus is, ek kners sulke lang vloeke uit as dit slegte nuus of blerrie stakings is.

Self die stakers het in die strik van die lewe getrap. Hulle is net eenvoudig so gevul deur hebsug vir wat hulle nie het nie, dat hulle ook nie raaksien dit wat hulle wel het nie. Ek kan so aangaan maar wragtig, die whatsapp boodskappie wat ek so ‘n ruk terug gekry het, stel dit net soveel beter. Jammer dis Engels. Hopelik sal Scrapy die Engels verskoon. Dis darem nie Frans nie.

*Life isn’t fair, but it’s still good.
*When in doubt, just take the next small step.
*Your job won’t take care of you when you are sick. Your friends and family will.
*You don’t have to win every argument. Stay true to yourself.
*Cry with someone. It’s more healing than crying alone.
*It’s OK to get angry with God. He can take it.
*Make peace with your past so it won’t mess up the present.
*Don’t compare your life to others. You have no idea what their journey is all about.
*Take a deep breath every now and then. It calms the mind.
*Get rid of anything that isn’t useful. Clutter weighs you down in many ways.
*Whatever doesn’t kill you really does make you stronger.
*It’s never too late to be happy. But it’s all up to you and no one else.
*When it comes to going after what you love in life, don’t take no for an answer.
*Burn the candles, use the nice sheets, wear the fancy clothes. Don’t save it for a special occasion. Today is special.
*No one is in charge of your happiness but you.
*Frame every so-called disaster with these words ‘In five years, will this matter?’
*Always choose life.
*Forgive others and yourself.
*What other people think of you is none of your business.
*Time heals almost everything. Give time a little time.
*However good or bad a situation is, it will change.
*Don’t take yourself so seriously. No one else does.
*Believe in miracles.
*God loves you because of who God is, not because of anything you did or didn’t do.
*Don’t audit life. Show up and make the most of it now.
*Growing old beats the alternative of dying young.
*Your children get only one childhood.
*All that truly matters in the end is that you loved.
*Get outside every day. Miracles are waiting everywhere.
*Envy is waste of time. Accept what you already have, not what you need.
*The best is yet to come…
*No matter how you feel, get up, dress up and show up.
*Life isn’t tied with a bow, but it’s still a gift.”

Gedagte van die dag:  Sien, die lewe is ‘n strik.  Ons trap almal daarin.

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Die dorpie Gat Is dit net ek????

12 Kommentaar Add your own

  • 1. vvuureoc  |  Augustus 12, 2016 om 12:01 vm

    Always choose life.

    Hoekom?

    Antwoord
    • 2. scrapydo2.wordpress.com  |  Augustus 12, 2016 om 12:09 vm

      Omdat mense is, daarom is dit kosbaar en moet ons dit kies.

      Antwoord
    • 3. Olga  |  Augustus 12, 2016 om 3:21 nm

      Dalk omdat dit ons mens maak Okkie? Lekker naweek.

      Antwoord
  • 4. scrapydo2.wordpress.com  |  Augustus 12, 2016 om 12:08 vm

    Sjoe, dis nou baie mooi gestel. Die Engels maak nie saak nie, dit gaan steeds oor daardie laaste lyntjie. Die lewe is nie met n strik om geknoop nie, dit is steeds n geskenk.( Het vergeet van strik op of om geskenke!) BAIE DANKIE, dis besonderse woorde.

    Antwoord
    • 5. Olga  |  Augustus 12, 2016 om 3:23 nm

      Toe ek die strik dink gesien het op die beplande tokkels, het ek dadelik die boodskappie aan “strik”gekoppel. Geskenk.Strik. Altwee kom neer op dieselfde.

      Antwoord
      • 6. scrapydo2.wordpress.com  |  Augustus 13, 2016 om 12:05 vm

        Wys jou net hoe mens se gedagtes geprikkel word deur een episode.

  • 7. ekmyselff  |  Augustus 12, 2016 om 9:09 vm

    Ooh ek het lekker gelees en hier is n hele paar van die whatsapp boodskappies wat die lewe so raakvat.
    Dankie vir die deel, ja nee, kom ons bind n strik en plak hom

    Antwoord
    • 8. Olga  |  Augustus 12, 2016 om 3:24 nm

      Dan kan die ou lewe net interessant raak.

      Antwoord
  • 9. HesterLeyNel  |  Augustus 12, 2016 om 3:41 nm

    Hier is ‘n paar groot waarhede maar daai een “no one is in charge of your happiness but you”, is ‘n groot leuen. *kruip weg onder die bed*

    Antwoord
  • 10. gee eer  |  Augustus 16, 2016 om 1:13 vm

    die oak is regtig kerke in SA se EFF. dis ook duidelik die neeste kommentators hierbohet net kommentaar geleez nie ook jou skrywe stuk nie. knap gedaan. ek is oak en kon dit nie better vertel het as jy nie.

    Antwoord
  • 11. Olga  |  Augustus 18, 2016 om 12:12 vm

    Dalk wou jy op Chris se kommentaar reageer? Ek se as jy nie gelukkig is met wat jy het nie, kyk elders, as daar nie beter beskikbaar is nie, maak jou eie beter.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: