Toortsie, Toortsie

April 30, 2014 at 9:44 nm 18 Kommentaar

Toortsie het ‘n speletjie wat sy baie geniet en graag wil verder speel. Sy het my getag en al weet sy nie waar ek woon nie, sal ek gehoor betaal aan haar versoek.

Dit werk nou basies so. Julle vra my ‘n vraag en ek moet antwoord met die titel of woorde van ‘n liedjie. Ek is nou veronderstel om op my beurt weer iemand anders te tag. So dalk moet ek Sally, die Kameel met twee bene tag en vir Klip. Klip, jy sal welkom wees om ‘n Okseltjie te lê. Ek sal dit publiseer. As jy nie lus is nie, oeee, dan het ek ook probeer nê Toortsie.

Geniet die naweek en bly asseblief veilig. Onthou, ons sal dalk Woensdag deur die gepeupel deur moet beur om ons kruisies te gaan trek.

Gedagte van die dag. Voorwaarts mars. (My kruisie sal tel.)

Advertisements

Entry filed under: Speel saam.

Elke onskuldige woord…. Gelukkige hond

18 Kommentaar Add your own

  • 1. seegogga  |  April 30, 2014 om 11:05 nm

    mmm so vir wie gaan jy stem?

    Antwoord
    • 2. Olga  |  Mei 1, 2014 om 9:34 nm

      Caviar and cigarettes
      Well versed in etiquette
      Extraordinarily nice

      She’s a KILLER QUEEN. Dalkies lê sy al die “cruption” bloot, dan sal ons almal kan sien wie wat gepleeg het.

      Antwoord
  • 3. Toortsie  |  Mei 1, 2014 om 8:07 vm

    … en toe vra Seegogga dit sowaar! 😉
    Wat is vir jou die lekkerste ding op aarde om te doen?

    Antwoord
    • 4. seegogga  |  Mei 1, 2014 om 8:23 vm

      Sy moet mos met ‘n liedjie antw sy hoef niks oor politieke partye te se ni!

      Antwoord
      • 5. Toortsie  |  Mei 1, 2014 om 8:47 vm

        Ek weet! Ek het ook so gedink. 🙂 haar storie vra dat jy dit moet vra. Xx

    • 6. Olga  |  Mei 1, 2014 om 9:38 nm

      Beste ding op aarde is om Somebody to love te hê.

      Antwoord
  • 7. Xena Phoenix  |  Mei 1, 2014 om 4:47 nm

    Nice vraag.

    1) Waar sal jy oorsee gaan vakansie hou?
    2) Wat is jou gunsteling lekkergoed?
    3) As wat sal jy in jou volgende lewe terug kom?
    4) Hoe lyk die duiwel?
    5) Wat sal jy jou troetel dolfyn noem?

    Antwoord
  • 8. Olga  |  Mei 1, 2014 om 10:34 nm

    1. Barcelona – How can I forget dat as ek ooit gedwing moes word, sal dit wees waar ek heen sal gaan.
    2. Chocolate (al is dit nie)Starfish (nie).
    3. Ek sal wil terug kom as ‘n Good old fashioned loverboy. Dink net, geen verantwoordelikheid nie. Jy vat jou hoed en weg is jy.
    4. Hy is net ‘n little silhouetto of a man.
    5. ready, Freddie (nie vir n) crazy little thing called love (nie, maar om deur ‘n hoepel te spring en ‘n vissie as beloning te kry.

    Antwoord
  • 9. Kameel  |  Mei 2, 2014 om 11:37 vm

    As jy jou jongdae oor kan hê wat sal jy anderste doen?

    Antwoord
    • 10. Olga  |  Mei 3, 2014 om 10:13 nm

      Heal The World
      Make It A Better Place
      For You And For Me
      And The Entire Human Race

      Antwoord
      • 11. Kameel  |  Mei 4, 2014 om 6:32 nm

        Ek laaaaaaaik 🙂

  • 12. mal hans  |  Mei 4, 2014 om 11:48 nm

    as ek ook n vragie of twee mag vra? (1) waar woon jy?
    (2) wat se werk doen jy?

    Antwoord
    • 13. Olga  |  Mei 6, 2014 om 12:20 nm

      Ekskuus, Hans, ek het jou 5c gemis. :Ja, jy mag ook ‘n vragie of twee vra.
      1. Ek woon in the house of the rising sun te 54 5e straat.
      2. Ek is gatvol vir huis skoonmaak.

      Antwoord
  • 14. Klip  |  Mei 15, 2014 om 1:56 nm

    Watter parfuum is jou gunsteling?

    Jou gunsteling kos?

    Fliek of video?

    Kan jy glo , nou dink ek aan n klomp liedjies, en wonder watse vraag n mens moet vra om dit as antwoord te kry

    Antwoord
    • 15. Olga  |  Mei 15, 2014 om 2:38 nm

      1. Are the voices in your head calling, GLORIA?
      2. Tamatie- sous en KERRIEKOS. Dan kan die tamatiesous maar weg bly.
      3. Im reading a book, i’m reading a book (Julian Smith)
      dont you ever interrupt me while i’m reading a book, Sal my keuse van ontspanning wees.

      Antwoord
  • 16. Klip  |  Mei 15, 2014 om 1:58 nm

    Jammer ek is so n bietjie laat met die kommentaar . Ek is veronderstel om vir 6 weke af siek te wees , maar het na 2 weke weer begin werk,

    Antwoord
    • 17. Olga  |  Mei 15, 2014 om 2:38 nm

      Is jy darem al gesond genoeg om weer te werk?

      Antwoord
  • 18. Klip  |  Mei 15, 2014 om 4:30 nm

    Dis beter vir my gesondheid hier by die werk as by die huis. Dit se vir jou ek doen eintlik boggerol hier nie …………

    My twee kollegas werk al die afgelope 16 dae, 12 ure elke dag sonder n breek (ons is net 3 oor).
    Gelukkig het ek geen pyn nie, net ongemak van die nekstut wat ek dra. Gelukkig kan ek nog lekker stront praat hier by die werk

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: