Toeka tokkel Huisies.

Scrapy, daag ons om te mymer oor huise. Moet die noodwendig ‘n huis wees wat ons gekoop het? My kniee pyn nog te veel om te praat oor die een. Destyds, nadat ek en Homer getroud is, het ons in ‘n drievertrek huisie ingetrek. Met ‘n buite gemakkie. Glo dit of nie. Die vloer was … Lees meer Toeka tokkel Huisies.