Is dit nodig?

April 7, 2020 at 5:13 nm 2 Kommentaar

Al meer en meer hoor ek “Ek werk van die huis af.” Aan die eenkant baie gerusstellend.  Aan die ander kant … Is kantoorgeboue dan nog enigsins nodig?  Ek wonder nogal baie hieroor.

 

 

Maar nou ja.  Almal wat my deesdae bel of whatsapp, wil weet “Wat doen julle?” Dan vertel ek en soos courtesy nou maar vereis sal ek vra “Wat doen julle?” Feitlik sonder uitsondering is die antwoord “Ons maak huis skoon.” Laat my wonder of hulle huise dan regtig so vuil is.  Genade tog.  Is dit dalk om my saggies te laat insien dat my huis vuil is?  Is dit die geval, dan gaan ek hulle ‘n skenking maak.  Ek sal Homer vir hulle gee.  Gratis en mahala.

Dan kan hulle heeldag agter hom aan loop en skoon maak.  Ek wil hom in ‘n inrigting laat opneem dat hulle hom kan ” house train.”  So morsig kan geen mens wees nie.

Gedagte van die dag:  Is my seuns “house trained?”

Entry filed under: Bitch en Moan, Uncategorized.

Afsondering of straf Verwagte teleurstelling

2 Kommentaar Add your own

  • 1. Tannie Frannie  |  April 7, 2020 om 9:10 nm

    😀

    Antwoord
  • 2. Sannie  |  April 9, 2020 om 7:48 vm

    Die ou cleaning frenzy is vervelig.

    Antwoord

Laat 'n boodskap na Tannie Frannie Kanselleer antwoord

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: