3 2 1

Januarie 10, 2017 at 4:34 nm 4 Kommentaar

In Oktober laat ek my mos ompraat om ‘n “wi fi”divisie aan te skaf.  Behou nogal goedgunstiglik my sim me nommer en al.  “Because wi fi never fails.” goeie geeftag. Sedertdien kon ek nog boggerol gedoen het nie.

 

Hoop in elk geval julle het almal ‘n rustige en gelukkige Kersfees, met ‘n hoofletter beleef.  Baie voorspoed, geluk, veiligheid, goeie gesondheid en vrede aan ieder en elk vir 2017.  die skole begin more.  Alle voorspoed aan ieder en elk op in  skool.  Of julle latswaai of die lat voor geswaai kry.  Aan my Jessie pop, alle voorspoed in die grootskool.  Pokkedillie, pas haar mooi op hoor.

 

Gedagte van die dag:  Maak elke skoot tel.

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Rassisme Ouma Mavis

4 Kommentaar Add your own

  • 1. vuurklip  |  Januarie 10, 2017 om 6:41 nm

    As die ding nie werk nie, kan jy aandring op ‘n refund. Wat se ding is dit?

    Antwoord
    • 2. Olga  |  Januarie 12, 2017 om 11:35 nm

      ‘n wi fi modum. Dit werk perfek, as daar sein is, soos nou.

      Antwoord
  • 3. Xena Phoenix  |  Januarie 11, 2017 om 11:03 vm

    Goeie WiFi is deesdae al soos brood en water. Mens kan nie sonder dit nie.

    Antwoord
    • 4. Olga  |  Januarie 12, 2017 om 11:43 nm

      Solank dit werk, Grieters. Twee blokke van my af, sit die agtergeblewenes middae na vyf tou voor sommige restaurante om gratis wi fi te geniet sonder om eers ‘n ou bekertjie koffie te bestel en te BETAAL. Blykbaar gebruik hulle alles op en los niks vir my nie.

      Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: