Rassisme

November 24, 2016 at 9:10 nm 3 Kommentaar

rasse

ras

rassisme

 

Wat is rassisme?  Is dit die uitmekaar hou van rasse?  Of is dit die volgende?  ignoreer

Ek kan nie eers meer tred hou met hoeveel sulke gruwelike foto’s deesdae my visie kruis nie?  Dan raak ek sommer kwaad.  Meeste mense se reaksie is om te ignoreer of dit af te maak as kinder stront.  Maar weet julle, ek dink aan my engeltjies en dan raak ek bang, vreeslik bang.  Die foto’s is mos klinkklare bewys dat dit nie net praatjies is van grootbek kinders nie, hulle doen dit werklik.  Tog stel niemand belang om die “Omgekeerde wat? “die dekking te gee wat dit verdien nie.  Ek is jammer as die foto’s julle omkrap.  Maar daar gaan nie ‘n dag verby dat ons nie hoor van wit mens wie deur anderskleuriges vermoor of wreed aangerand of verkrag was nie.  Dan lees jy so iets wat iemand moontlik gedink het om vermaak waarde uit te kry en dan besef ek, dit het geen vermaak-waarde nie.  Neem dit ernstig op. Wees paraat.

Geniet die naweek en bly asseblief veilig.

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Muskietejag. 3 2 1

3 Kommentaar Add your own

  • 1. seegogga  |  November 24, 2016 om 9:49 nm

    Al bg is rassisme. Die probl is, : soort soek soort. Daar sal altyd rassisme wees – in alle state. Dis die natuur vd kuddedier.

    Antwoord
  • 2. scrapydo2.wordpress.com  |  November 25, 2016 om 9:25 vm

    Stem saam met seegogga. Soort sal altyd soort soek en daar sal altyd haat wees omdat sommige ouens nie wil hê die son (voorspoed) moet vir ander skyn nie. Jaloesie is die oorsaak, haatspraak wakker dit aan. Dis maklik om ander te skel maar as dit terug gedoen word voel die skuldige een te na gekom.

    Antwoord
  • 3. gerdajansen1  |  Desember 12, 2016 om 10:27 vm

    dis vreeslike ontstelkend. veral as ek dink asb die spul mense (kat ek polities korrek wees) wat inlangs buite die middelburghof betoog het met wit babapoppe wat eers aan stokke gehang was en in die opvolg verhoor gekruisig en geslaan was. wat kan tog nou n sagter teiken as n wit baba wees. vigsvry ook.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: