Toeka tokkel 11

Maart 29, 2016 at 1:15 nm 9 Kommentaar

Scrapy se volgende uitdaging was oor vuurwerke. Waar Olga is, is daar vuurwerke. Almal weet mos, Olga se nerwe is maar vreeslik dun en haar humeur vreeslik kort. Dus gaan ek teef oor vuurwerke wat my laat
rooi sien.

vuurwe
Guy Fawkes en Oujaar veral. O, ja, vandat segregasie in woonbuurte in Suid Afrika afgeskaf is, is vrede, stilte en netheid in woonbuurte mos ook maan toe. Ek vrees eintlik datums soos 5 November, 24/25 Desember, 31 Des/01 Jan. Dit is die drie populerste datums vir swart Suid Afrikaners om vuurwerke af te vuur. Ja, ja, blankes doen dit ook maar ek dink dis ook maar min dat blankes hulle deesdae verwerdig om vuurwerke af te skiet. In ieder geval, in ons buurt was die skieters van vuurwerke die laaste twee jaar swart Suid Afrikaners.

Hulle vee hulle gatte af aan die een enkele reel wat meld dat geen vuurwerke in woongebiede afgevuur sal word nie. Die verkopers van vuurwerke in ons ou dorpie, vertoon nie eers die reels oor die afskiet van vuurwerke sodat hulle kliente dit kan lees en op hoogte wees van wat nie waar gebruik mag word nie. As jy gelukkig genoeg is om deur te kom na ‘n wit polisie beampte, is die raad wat hulle gee om jou diere binnenshuis te neem of hulle ‘n kalmeer pilletjie te gee. Want hulle kan nie op woordse alleen by ‘n persoon se huis opdaag nie. As hulle nie fisies besig is om vuurwerke af te vuur nie, is daar basies niks wat hulle kan doen nie.

Wee julle! Dit maa k Olga se moer so ongedurig, as ek maar kon toor sou elke liewe vuurwerk waaraan die fokkers vat, in hulle hande en terselfde tyd onder elke polisie beampte aan diens se lui gatte afgegaan nie. Pleks van hou hulle die geld wat dit hulle uit die sak jaag om hulle kinders se skoolfonds mee te betaal.

Vuurwerk? Ek is die grootste vuurwerk waarvan ek weet.

Entry filed under: Bitch en Moan, Huiswerk.

Toeka tokkek 10 Toeka tokkel 12, My slaapkamer

9 Kommentaar Add your own

  • 1. klaus  |  Maart 29, 2016 om 8:39 nm

    berus maar daarmee. reels is mos gemaak om gebreek the word. Fokker’s.

    Antwoord
  • 2. vvuureoc  |  Maart 29, 2016 om 10:49 nm

    Olga

    Ek doen dit ar veerig jaar lank nie meer nie maar was op skool die knaap wat die skeinat onderwyswer die klasdeur uit sy kosyn laat hardloop deur ewe ‘onskuldig’ te vra “meneer wat gebeur as dier salpeter en soutsuur by die gliserien gooi”

    Buskruit vir klappers het ek al op laerskool uitgewerk se geheim is dat jy dit meng en dan met water tot ‘n pasta vorm wat jy weer uitdroog en maal vir die beste resultate

    Vir jou kleure voeg jy een derde van die houtskool se gewig by van

    Ystervysels vir rooi
    Magnesium sulfaat vir wit
    Tin vir silwer
    ens ens

    Ek dink in daardie fase moes my beskermengel gevaarlikheidstoelae gekry het!!

    Antwoord
  • 3. scrapydo2.wordpress.com  |  Maart 29, 2016 om 11:06 nm

    Mens moet uiting gee aan jou vuurwerk-gedagtes. Hoe dan anders as met woorde. Dankie vir jou deelname ek waardeer dit baie!

    Antwoord
  • […] Toeka tokkel 11 […]

    Antwoord
  • 5. ekmyselff  |  Maart 31, 2016 om 2:30 nm

    Lekker gelag

    Antwoord
  • 7. werner  |  April 20, 2016 om 11:00 nm

    snaaks baie dooie blogs orals is.

    Antwoord
  • 8. werner  |  April 20, 2016 om 11:05 nm

    snaaks hoeveel dooie blogs nou orals is.

    Antwoord
  • 9. O staan vir overal | Toortsie, Kameel en Bokbaaivygie  |  April 26, 2016 om 5:44 vm

    […] Olga se Okseltjies […]

    Antwoord

Lewer kommentaar op werner Kanselleer antwoord

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter