Desember

Desember 18, 2015 at 12:00 vm 15 Kommentaar

16 Desember, Geloftedag / Dingaansdag, of deesdae versoeningsdag. Vir my, was dit die rede vir vandag se babbelas. Nou wonder julle hoekom Olga so geswaai geraak het dat sy vandag aan wingerdgriep gely het? Maklik, dit was goedkoop babbelas. Of dan, moerigheidsbabbie.

Homer was anderdag winkel toe. Hy het toe terug gekom en vir my gese dat daar ‘n “taxi” was met ‘n advertensie vir 16 Des se “poolparty”by die GRaskop Holiday Resort was. Iemand het aan uitgesoekte mense van die publiek pamfletter uitgedeel uit hierdie taxi. Hy het oor iemand se skouer gelees dat dit was oor die “Poolparty.”

Treurigheid op voete. In elk geval, op die middag van die 15de, pak die wolke saam, die donder rammel, die blitse speel en Olga dink, “Fees. Julle poolparty gaan tog uitree.” It was not to be. Glo my die partydjie het voortgeduur tot diep in die nag. Sonder inagneming van die mense om hulle. Dis mos spesiaal vir die ägtergeblewenes met hulle groot luukse SUV”s.

Vir my is die doef doef musiek nes boeremusiek, ek kan dit geniet mits dit nie te veel is nie. Verbeel julle dan nog dieselfde vier JA NET VIER doef doefliedjies oor en oor en oor. Van omsteeks 13:00 tot lank na middernag. Ek sweer, ek gaan hardlywig wees tot lank na Nuwe jaar. Dan moet ek nog in gedagte hou, kersfees en nuwejaar le nog voor. (Met dieselfde vier liedjies.) Kak is jou nommer Olga.

Ek hoop julle pret gaan prettiger wees as myne.

Gedagte van die dag: Verdraagsaamheid vir my asb.

Advertisements

Entry filed under: Bitch en Moan.

keer keer! oom Doep is near! Hoe ookal

15 Kommentaar Add your own

  • 1. scrapydo2.wordpress.com  |  Desember 18, 2015 om 4:20 vm

    Ooo hete kole! Dis erg. Vra vir Tina hoe lekker dit is om naby die stadion in Pietersburg te bly met sulke ge-doem-doem dwarsdeur die dag en nag.

    Antwoord
    • 2. Olga  |  Desember 18, 2015 om 8:18 nm

      Ek kan my net indink. Die &^% $ *& ^*( weet mos nie van beter nie. Om alles te kroon, is dit die naweek “Free Form Musical Festival. Hopelik sal dit beter gaan. Daar is duidelike onderskeid getref. Tente is opgeslaan en opelug verhoog. Hopelik kry die “Resort” geen wins uit die Festival nie. Net wit lywe om die tente. Hopelik gaan hulle nie die chalet kant wys hoe geraas moet wees nie.

      Antwoord
  • 3. Lewies Mymer  |  Desember 18, 2015 om 3:46 nm

    Hier ter lande het ons ook ‘n oordosis daarvan gehad, maar dis genadiglik verby.

    Antwoord
    • 4. Olga  |  Desember 18, 2015 om 8:19 nm

      Kersfees en nuwejaar lE nog voor. Vir ons. Grrrr.

      Antwoord
      • 5. Lewies Mymer  |  Desember 19, 2015 om 6:51 nm

        Pure malligheid,

  • 6. Stories Uit My Wereld  |  Desember 18, 2015 om 3:55 nm

    Geslkok was ek nou die dag toe ek by Stilbaai se Spar ‘n kar sien stop met dieselfde liedjie (al die ge”doef” is seker maar dieselfde liedjie?) Kyk is Stilbaai is dit taboo! Hier is die grootste klomp klaers wat ek nog teegekom het. Maar heellaas eerder hier as op van ons buur-stranddorpies. Spreekwoordelik “opelug ouetehuise”

    Antwoord
    • 7. Olga  |  Desember 18, 2015 om 8:21 nm

      Is dit nie maar so dat meeste van die ou klein dorpies eintlik aftree oorde is nie? Ek is eintlik so verbaas dat mense nie kla nie. Lyk kompleet of hulle almal sit en wag vir iemand anders om namens hulle ook te kla.

      Antwoord
  • 8. Klip  |  Desember 18, 2015 om 8:28 nm

    Vir iemand met net twee breinselle wat na 4 liedjies oor en oor luister , is dit n mediese wonder.

    Antwoord
  • 9. Klip  |  Desember 18, 2015 om 8:33 nm

    Dis omdat hulle gif onder hulle voete het! Hier by ons kom hulle bymekaar langs so n klein dammetjie wat eens n rustige plek was met GRAS, nou is daar fokkol behalwe plastiek sakke en gemors.Die storm water loop ook nie eers meer daarin nie. En as hulle so vol johnnie walker is kak hulle mos op enige plek. Hier broei n paar slinkse planne in my kop , want die vet weet my hart is swart as ek die goed sien

    Antwoord
  • 10. Klip  |  Desember 18, 2015 om 8:34 nm

    Speel daai doef doef liedjies agteruit en kry n suurpap resep…………….

    Antwoord
  • 11. Klip  |  Desember 18, 2015 om 8:36 nm

    Volgende jaar Sept word daar weer goverment grants vir duisende klein johnnie walkertjies uitbetaal.

    Antwoord
    • 12. Olga  |  Desember 18, 2015 om 8:55 nm

      Nou maar dis ‘n feit soos ‘n perd. Ons het gaan stap. Daar het groepe van ses tot groepe van tien tiener meisiestjies by ons verby gestap almal in die rigting van die karavaan park. Wat opvallend was, was dat hulle feitlik voor die voet denimkortbroekies en skrapse toppies gedra het. Ek het gewonder of dit dalk (hie hie hie) die aand se kelnerinne was.

      Antwoord
  • 13. Klip  |  Desember 19, 2015 om 5:36 vm

    AIDS is nie die oplossing nie………………..daai virus gaan uitgeteel word…

    Antwoord
    • 14. Olga  |  Desember 20, 2015 om 10:33 nm

      Maar jy weet mos die dept van gesondheid (of was dit nou die minister van gesondheid) sweer bloou daar was sedert 2013 nog nie weer n nuwe geval van aids gewees nie.

      Antwoord
  • 15. Klip  |  Desember 19, 2015 om 5:40 vm

    Met hierdie hitte golwe is die teel fabriek oop

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: