Tjk, die ………..

Oktober 29, 2015 at 10:22 nm 7 Kommentaar

max

Ai op dieselfde aan wat ek Grieters se galbraak oor “Fees must fall”gelees het, het die nikmlike Blade MZimande ewe breebors op SABC 2 nuus aangekondig dat tersiEre opleiding vooraan gratis sal wees aan die armes. Sien, dis rassisties om te sE aan “swart studente,” daarom moet hulle dit vervang met “arm”. Ongeluk van die saak is, geen blanke student sal kan kwalifiseer daarvoor nie.

Onthou, ek is trots rassisties ne. Hy vertel verder die fondse om te kompenseer vir die “arm” studente se jare van hoer en rumoer op die universiteite wat deur die gehate BLANKE voorouers op die been en deur grootliks blanke belasting geld instand gehou word, sal befonds word deur die studente wie met lenings studeer se rente te verhoog. Nou kyk, Olga se ertjiepit brein redeneer toe mos dat die geleerde man eintlik gesE het dat Blanke studente wie met lenings studeer die swart studente gaan befonds. Weet julle dit laat my rooi sien.

As die ringkoppe van die anc mos gratis tersiEre opleiding wil uitdeel, dan moet hulle uit hulle eie private, persoonlike sakke daarvoor betaal. As arm Blanke studente met lenings kan studeer, lenings wat terug betaal moet word, waarom nie swart studente ook nie? Dis mos ‘n demokratiese land. O, fok, ja, ek het vergeet. dis net soveel meer demokraties as jy swart is.

Gedagte van die dag: Fok die kak.

Advertisements

Entry filed under: Bitch en Moan.

Viva Suid Afrika Toeka tokkel 45 toneelspelers

7 Kommentaar Add your own

  • 1. scrapydo2.wordpress.com  |  Oktober 29, 2015 om 11:22 nm

    Hoe kan hul sulke dinge doen? Dis godsonmoontlik om daardie “armes” iets in hul koppe te kry. Hul het nie die kennis om te kan studeer of na te vors nie, laat staan Universiteit leerstof inneem. Verbrand, ja, dis goed genoeg.

    Antwoord
    • 2. Olga  |  Oktober 30, 2015 om 10:34 nm

      Verwoesting saai, ja en vat wat hulle nie toekom nie.

      Antwoord
      • 3. scrapydo2.wordpress.com  |  November 1, 2015 om 10:19 vm

        Daardie geen ontsag of waarde vir ander se goed is beslis onaanvaarbaar vir mens as jy hard gewerk het daarvoor.

  • 4. Xena Phoenix  |  Oktober 30, 2015 om 10:00 vm

    All animals are equal, some are just more equal than others.

    Gee die arm studente (pienk, geel en blou) dan ten minste lenings wat hulle na hulle studies moet terug betaal. Ek sien Max Price reken dat studente wat gratis studeer, hoër belas moet word om dit terug te betaal. Dit is ‘n euwel as mense sommer alles so verniet kry.

    Ek wonder hoeveel arm studente gaan volgende jaar vertrap word as hulle vir registrasie opdaag?

    Antwoord
    • 5. Olga  |  Oktober 30, 2015 om 10:36 nm

      Is al die vertraptes dan nie swart nie? Mos deur wit voete vertrap. Dis nog iets wat my afpis. Sperdatum vir studieaansoeke is sperdatum. As dit verby is, kan die gemakjagters wag tot die volgende jaar en mekaar gaan vrektrap in Soweto.

      Antwoord
  • 6. domdomdomdomdom  |  Oktober 30, 2015 om 11:47 vm

    Ja alles swart studente sal voortsaan arm wees neh. Kan even zuma of ramaphoza se kids of kleinkids wees, hulle gaan arm students wees. Dis waaragtig STRONT. Ja belas hulle, laat hulle na studies terug betaal wat dit gekos het. Niks vir niks en net n klein bietjie vir n tiekie. Dats laaif.

    Antwoord
    • 7. Olga  |  Oktober 30, 2015 om 10:38 nm

      Ek sekondeer.

      Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: