Viva Suid Afrika

Oktober 26, 2015 at 11:15 nm 14 Kommentaar

Ek hoor nou al ‘n paar keer dat die regering debateer glo GRATIS TERSIeRE OPLEIDING. Ek kan julle eending vertel, as dit moet gebeur, sal dit in plein Afrikaans beteken dat geen wit voete weer daardie instansies sal betree nie.

Wit Suid Afrikaners sal verplig wees om in die buiteland te gaan studeer. Ek vir een vind dit absoluut verstommend dat ernstige studente op die vooraand van die eksamens sal betoog en hulle eenvoudig soos imbesiele gedra. Vir my met my ertjiepit brein vertel dit eenvoudig hulle is nie gereed vir die eksamen nie. As hulle heeljaar gewerk het pleks van standbeelde te vandaliseer, was hulle oorgehaal en reg vir hulle rol in die geveg. Maar nou ja, hulle wil op Cesil John Rhodes se voormalige gronde gratis en mahala klas draf, maar hulle kan die man nie eers dankbaarheid toon nie.

Nie Mandela of MBeki en defnitief nie Zuma het ‘n pennie van hulle eie persoonlike fondse aan enige inrigting van onderwys gestort nie. Tog was Rhodes wie uit eie sak skenkings gemaak het, se standbeeld nie meer welkom op die grond wat hy hy persoonlik geskenk het nie. Dis nou behoorlik stank vir dank. Die standbeelde was verwyder en steeds is hulle nie voorberei om rekenskap te gee in die eksamen lokale nie. Nou moet hulle oor iets ander huil sodat rekenskap nie van hulle geeis kan word nie.

Viva Los Vegas.

Gedagte van die dag: What goes around….

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Lank sal hulle lewe Tjk, die ………..

14 Kommentaar Add your own

  • 1. scrapydo2.wordpress.com  |  Oktober 27, 2015 om 5:11 vm

    Absoluut ongelooflik! Vernietig moenie opbou nie.

    Antwoord
    • 2. Olga  |  Oktober 28, 2015 om 9:42 nm

      Nes dit maar met die mense is. As hulle nie deur hulle gatte pluk nie, kan iemand anders dit dalk gebruik.

      Antwoord
      • 3. scrapydo2.wordpress.com  |  Oktober 29, 2015 om 12:27 vm

        Netso!

      • 4. Olga  |  Oktober 29, 2015 om 9:47 nm

        As jy nie wegkyk en swyg nie, is jy ‘n rassis. Jy mag ook nie dink aan wie se belasting geld opgebou het nie, dan is jyh ‘n rassis. wel, ek is trots rassisties.

  • 5. HesterLeyNel  |  Oktober 27, 2015 om 2:26 nm

    Ja, ek bly liewer stil. Ek het sommer my graadsertifikaat weggesmyt, want dit beteken in elk geval niks.

    Antwoord
    • 6. Olga  |  Oktober 28, 2015 om 9:43 nm

      Lol, if you cant beat them, join them?

      Antwoord
      • 7. HesterLeyNel  |  Oktober 29, 2015 om 6:26 vm

        Wel, daar is reeds ‘n hele paar lande wat nie ons tersiêre kwalifikasies herken of toereikend vind nie en in ons eie land maak dit nie saak wat jou vlak van opvoeding is nie, jou enigste kwalifikasie is dat jy “previously disadvantaged” moet wees.

      • 8. Olga  |  Oktober 29, 2015 om 9:48 nm

        Net so.

  • 9. vvuureoc  |  Oktober 28, 2015 om 6:09 vm

    Ek kry so lekker tot in my kleintoontjie. My seun het op pa se tjekboek gaan leer en dit het my ‘n hele paar kleinhuisies vol geld gekos. Anders as om 90% van die gate waar staatsgeld uitlek toe te stop en die geld aan onderwys te wy. OF die VAT op te skuif (wat ons almal meer gelyk sal laat betaal) sien ek nie hoe hulle dit wil bekostig nie.

    Antwoord
    • 10. Olga  |  Oktober 28, 2015 om 9:43 nm

      Mens, laat ons wag en sien.

      Antwoord
  • 11. Xena Phoenix  |  Oktober 28, 2015 om 8:56 vm

    Laat studente wat nie kan lees of skryf nie gratis studeer. Dit klink so futiel.

    Antwoord
    • 12. Olga  |  Oktober 28, 2015 om 9:44 nm

      Ne’er a truer word.

      Antwoord
  • 13. martienis  |  Oktober 28, 2015 om 10:36 nm

    ag ja en natuurlik kry hulle wat hulle wil he. Dis net jammer dit vat nou die verdienstelike wit student se plek om te kan leer weg.

    Antwoord
    • 14. Olga  |  Oktober 29, 2015 om 9:49 nm

      Ongetwyfeld, maar jy is nou rassisties om so te sE. Viva.

      Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: