Ekskuus, ekskuus

Oktober 9, 2015 at 11:49 vm 10 Kommentaar

Ai, wat ‘n stryd. Ek is meestal sommer lus en laat sit ‘n Telkom lyn in en stuur vodacom sommer in hulle moer in.

Dis deesdae ‘n geval van sit die rekenaar aan, druk die modum in en wag. En wag. En wag!!!! Dan raak die liggie uiteindelik rooi. dan weer wag en wag en wag. Dan raak die liggie ligblou en Olga se hart sing. What do you know? Sodra ek op iets klik, dan gaan die liggie donker blou vir 3G en niks gebeur verder nie. Enige iets wat ek dan al getik het, is eenvoudig weg.

Kyk, dis die tye dat mens kan sien Vodacom, Mtn ens is nie NBWEP nie. Dis nou NARROW BASED WHITE ECONOMIC POWER nie. Jy kan maar bel, ten eerste gaan die persoon wie antwoord voorgee om nie een woord Afrikaans magtig te wees nie. Hello???? Hoe demokraties is dit? Ten tweede gaan hulle belowe dat hulle die klagte gaan deurgee na die regte afdeling. Dan op ‘n dag gaan Dean jou bel. Sonder skroom gaan die bliksem se “The problem is with your device.” Elo? As die probleem met my device is, hoekom werk dit dan alweer sonder enige herstel werk?

As eerlike observasie my ‘n rassis maak, dan is ek trots ‘n blerrie rassis. Ek se reguit in die dae toe witmense in beheer was, het alles gewerk. Niemand het ‘n ekskusie aangebied vir hulle tekortkominge nie. Dit was nie nodig nie. Goed het gewerk. En dit het goed gewerk. Toe word dienslewering swart. Soos in BBBEE swart en voor jy mes kan se, is dienslewering nie meer ”n prioriteit nie. Want almal weet mos, solank jy swart genoeg is, gaan jy ‘n top salaris verdien.

Toe word dienste soos elektriseteit, water toevoer, baksteenhuise, tersiere opleiding gratis uitgedeel sonder dat daar enige instandhouding of dan net die minimum gedoen om die dienste darem net aan die gang te hou. Gratis en mahala solank die ontvangers net swart genoeg is. 4k diegene wie betaal, hulle moet maar nes die soustrein passesiers, tevrede wees met hulle kry.

So ook met die internet deesdae. Vandat dit ook gratis uitgedeel word om (Bwa ha ha ha ha ha) geletterdheid onder diegene wie swart genoeg is om daarvoor te kwalifiseer, uitgedeel word, sit die diensbetalers al hoe meer sonder die diens waarvoor hulle ten duurste betaal. Maar nou ja, terwille van geleerdheid (Bwa ha ha ha ha ha) is dit ons devices wat foutief is.

Gedagte van die dag, die liggie was nou die afgelope vyftien minute weer donker blou. Ek hoop die etter wie nou gebruik wat ek voor moet betaal, slaag met ‘n onderskeiding.

Gedagte van die dag: Steel voort totdat niemand meer betaal nie. GRatis vir een behoort gratis vir almal te wees.

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Hier kom ‘n ding. Treurigheid

10 Kommentaar Add your own

  • 1. Kameel  |  Oktober 9, 2015 om 1:17 nm

    Daarom praat ons van die goeie ou dae 😦

    Antwoord
    • 2. Olga  |  Oktober 15, 2015 om 12:28 vm

      Gelukkig is dit nie verpligtend om te sE “Dis nou net soveel beter” nie.

      Antwoord
  • 3. scrapydo2.wordpress.com  |  Oktober 10, 2015 om 11:40 nm

    Dis n gemors. Hoe kan mens vooruitgaan as alles stilstaan of agteruit gaan? Ek gee ook nou sommer n paar lekker woorde hier in my gedagtes om jou te ondersteun. Dit het niks met rassisme te doen nie.

    Antwoord
    • 4. Olga  |  Oktober 15, 2015 om 12:30 vm

      Ongelukkig is nie blankes in beheer van amper alles. Daarom mag ons nie kla nie. Want dan is dit rassisme. Tog, as jy sommoge swartes op tv sien, staan en kak en kerm hulle oor hoe dat die ekonomie grootliks in die hande van blankes is. Sonder om te noem dat hulle alles waarop hulle hulle hande lE veretter en dan wegstap.

      Antwoord
      • 5. scrapydo2.wordpress.com  |  Oktober 15, 2015 om 12:58 vm

        Ja, Ek stem saam. Kan ook lekker gal braak as mens so na hul kyk en luister. Hier is “inlandse mense” wat in minderheid is en nie eers meer suiwer is wat eise stel aan regering omdat dit hul kultuur is! Dan vloek ek sommer in myself want dis tipies daardie nasie se mentaliteit. Nes SA(ongelukkig in SA is hul in die meerderheid en niks hou hul teë om te breek nie)

      • 6. Olga  |  Oktober 15, 2015 om 8:38 vm

        Dis ‘n feit, want as daar a”nee”gesE word, is dit mos rassisme. Ek sE “Baksteenhuise, lopende water, elektriseteit, tersiEre opleiding ens is luukses.” As jy dit nie kan bekostig nie, bly daarsonder. Dis ongelukkig die beloop van die lewe, niemand skuld ons ‘n brood nie, laat staan nog luukses.

  • 7. Klip  |  Oktober 11, 2015 om 8:48 vm

    Sulke klomp freeloaders!!!……….ek het soveel sentimente rond om die onderwerp.

    Antwoord
    • 8. Olga  |  Oktober 15, 2015 om 12:31 vm

      Deel met ons Klip. Ek hoor graag daarvan.

      Antwoord
  • 9. Spokie sny spoor  |  Oktober 11, 2015 om 10:27 nm

    Ai ja, en vandag kan ons nie sonder die tegnologie nie. Sterkte aan daardie kant.

    Antwoord
    • 10. Olga  |  Oktober 15, 2015 om 12:34 vm

      Vir solank dit hou.

      Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: