Toe word Olga ook ‘n boelie.

September 8, 2015 at 8:15 vm 23 Kommentaar

Toevallig praat Grieters ook oor kinders se baarbaarse gedrag. EK HAAT ‘N SKOOTREKENAAR NET SOVEEL SOOS ‘N VERETTERLIKE TOUCHSCREEN FOON! SALLY %$#%^^^%&*&* (*$#@, EK GAAN JOU SKEI. dAN GAAN EK JJOU OP DIE ASHOOP WEG ^%%$^ ^^^%% EN BO OP JOU SPRING.

Gister was ‘n heerlike dag. Ek het die oggend in die tuin gewerk. Die groot bosse goed so bietjie uitgedun. Die middag het ek my agterent op die stoep geplant en gehekel. Toe hoor ek ‘n lot spreeukuikens te kere gaan. Dit kwetter en dit jubel. Dit lag en dit jil. Toe verander die trant. Die stemme word pleitend, paaiend. Toe klink die geween op, nie noodwendig met die gekners van tande nie. Die volgende oomblik kom dit hard en dreigend in ‘n defnitiewe kinderstem na my toe. “Moet ek jou n__i?” Word oor en oor herhaal en ek dink “Nee bliksem, nie terwyl Olga kan keer nie.

Eers by die deur in en my twee “eppies” vinniger agterna. Toe kon ek gou die deur in hulle verbaasde gesigte toeklap voordat ek by die hek uiut is. Maar o, wee, gelukkig het die n—- dreigers die hek se gerammel op die spoor gehoor en weggestap. Kan mos nie soos kommin Pinocchio poppies hardloop nie. Sewe bewende maergat meisietjies wat op die hoek staan. Drie wat huil. Een dogtertjie wie op die vloer le. So in die aanstap en sonder om spoed te breek, vra ek hoekom huil die kinders. Die oudste een van die sewetal antwoord: “Dei biet dem.” Vyf swart handjiuies wat agter die vinnig stappende Pinocchio’s aanwys. Nogal soos wafferse Amerikaanse gangsters met hoodies ood die koppe straat af streep. Probeer vreeslik hard om nie te hardloop nie, hulle het mos ‘n groot voorsprong. Wat die klein krygers egter nie geweet het nie, is dat stap Olga se ding is.

“Stop” Bulk ek, so in die omloer kan ek sien hulle is vaal geskrik en hulle besef hulle kan nie vir my wegstap nie. Maar Poohspreeu stap tussen hulle en glo my hy kan nie hardloop nie. Toe stop hulle. Klein Malema is tussen hulle, ewe met ‘n rooi raam brilletjie. Steek hulle vreeslik dapper vas. “Why did you hit those children?” vra ek streng. Toe kom die antwoorde “Dei swer my mudda. / Dei troe stones.” Kan die donnerse skole nie die kinders leer om th te se nie? Maar Olga is op ‘n rol. “What is a mudda?” Vra ek. Klein gangster weer “My mudda is my fadda’s wife.” Ek vra hom toe om dit te spel. Daar spel net een uit die drie “M O T H E R” “Does your father beat you MOTHER?” Mooi stadig uitgespreek. Een kan ek sien is baie lus om dapper dapper met my te speel. Maar toe antwoord hy nes die ander twee nee.

Lank en kort van die saak, ek het hulle terug masjeer na die ander sewe en gese as hulle nie om verskoning vra nie, roep ek my honde. Hulle kon mos sien die hek staan op ‘n skerf oop. Klein malema skree vir my “I wont.Coz I didn’t beat dem.” Toe was daar ‘n stem by om te se “You did.” Wit seun ook seker so tussen tien en twaalf. Toe ek vra of hy saam met die meisies is, het hy gese dat hy hulle ook hoor huil het en wou maar net seker maak ek het nie hulp nodig nie. Klein Malema het weer hakke ingeskop en die ander twee het sy voorbeeld gevolg. “”Then I will make u so sorry. I will beat you untill you pee in your pants and they” (sewe spreeus) “will tell everyone at school you peed your pants.” Dit was die deurslaggewende faktor. Toe vertel ek hulle ek gaan my tienjarige kleinseun kry om hulle te kom slaan as hulle weer dogtertjies slaan. Hy gaan hulle so seer slaan hulle gaan soos klein dogtertjies huil. Hulle goed laat verstaan ek sal hulle nie oor die hoof sien nie. die kinders moet aan die hek kom klop as hulle hulle weer afknou. Ek sal hulle sommer goed bliksem. Ek kon sien hulle verstaan almal baie goed wat bliksem beteken.

Toe vra ek waar woon hulle, elkeen wys in ‘n ander rigting. Toe het ek gese ek wil die drie boelies se ouers na werk sien. Niemand het opgedaag nie. Dit maak nie saak nie, ek weet waar Poohspreeu woon. Terwyl die hek toegaan, het ek onthou die dogtertjies het vreeslik daar op die hoek gemors. Toe is ek eers terug om hulle vertel indien hulle daaraan dink om die gemors daar te los sal ek hulle more beslis uit hulle klasse kom haal by die skool om te kom skoon maak. Sowat ‘n halfuur later het hulle aan my hek kom klop om te vra ek moet kom kyk, hulle het skoongemaak. Hulle het hulle inderdaad goed van hulle taak gekwyt.

Gedagte van die dag: Gee ‘n boelie sy eie medisyne.

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

oudhede Toeka tokkel 38 skottelgoed was.

23 Kommentaar Add your own

  • 1. Orange Blue  |  September 8, 2015 om 8:55 vm

    Goeie raad wat jy hier uitdeel. Ek kan al daai gesiggies sien. Het gisteraand ‘n boelie sy eie medisyne probeer gee en sleg tweede gekom. Ek het maar gesê, sorry vir die Wals, my note was Vals en vinnig verdamp.

    Antwoord
    • 2. Olga  |  September 8, 2015 om 3:43 nm

      Dis nou jammer. Ek loer nog heel middag oor die muur, die hoek bly leeg.

      Antwoord
  • 3. Griet  |  September 8, 2015 om 12:24 nm

    Ek gaan vir jou ‘n lee huis hier by my soek. Dan kan jy hier kom bly en al die klein wetters wat klipgooi, maatjies slaan, MY HONDE TERG!!! en flippen parmantig is, eenvoudig goed bliksem. En ek dink ons sal ‘n beter span as die flinkse Link-up security maak. Jis ek is nou sommer spyt ek was nie saam nie.

    Antwoord
    • 4. Olga  |  September 8, 2015 om 3:44 nm

      In ons geweste kry jy vinniger reaksie van die buurtwag as van die sekuriteit.

      Antwoord
  • 5. Kameel  |  September 8, 2015 om 2:16 nm

    Geen wonder jou naam het vanoggend sommer so uit die bloute oor my lippe gerol nie. “Waar kom jy aan Olga?” wou my man toe weet. Nou weet ek…. Olga was weer op haar stukke 😆

    Antwoord
    • 6. Olga  |  September 8, 2015 om 3:44 nm

      🙂

      Antwoord
      • 7. Kameel  |  September 14, 2015 om 1:55 nm

        Ek het nounet gelees van die spook wat aan jou boud gevat het 😆 Dit kan net met Olga gebeur……

  • 8. ekmyselff  |  September 8, 2015 om 3:06 nm

    Ek sien die hele gedoente in my geestesoog en ek smile… jy is kwaai, ne! Dis goed so klein Malema en sy makkers moet weet om noe kanse te vat nie.

    Antwoord
  • 9. Olga  |  September 8, 2015 om 3:48 nm

    Ek gaan Saterdag straat af stap. Ek weet nou waar klelin Malema woon. Ek gaan sy ouers vra waar hy aan die voorbeeld kom. Na my mening is dit : Children learn by example.

    Antwoord
    • 10. Klip  |  September 8, 2015 om 5:16 nm

      Olga dis in die DNA

      Antwoord
  • 11. Klip  |  September 8, 2015 om 5:15 nm

    Solank hulle net nie rook nie………….

    As hulle staan steel hulle, as hulle le teel hulle…….

    Antwoord
    • 12. Olga  |  September 8, 2015 om 8:34 nm

      Maar solank hulle nie rook nie, is die weeld reg. 😉

      Antwoord
  • 13. scrapydo2.wordpress.com  |  September 8, 2015 om 10:39 nm

    Lekker gelees en gelag vir die prentjie wat in my verby gesweef het. Baie kleurvol beskryf. Dis presies hoe hul dit doen. Ek is bly jy het die outjies bietjie reggesien. Boelies is meestal banger vir ander boelies as hulself! Perfek

    Antwoord
  • 14. Klip  |  September 9, 2015 om 9:37 vm

    Sipho: ” Boss I have problems with my vision I won’t be coming 2 work
    Boss: Why, what’s the matter?
    Sipho: ….. eish, I can’t see myself working today.

    Antwoord
  • 15. Klip  |  September 9, 2015 om 9:38 vm

    Sipho & Thabo at museum.
    Looking at a mummy with 1227BC written below.
    Sipho: What does that mean?
    Thabo: Eish, must be the reg. no. of the taxi that killed him!

    Antwoord
    • 16. Olga  |  September 10, 2015 om 9:13 nm

      😉

      Antwoord
  • 17. Klip  |  September 9, 2015 om 9:39 vm

    Wat kry jy as hulle die Pous veras?
    Poustousties!

    Antwoord
  • 18. Klip  |  September 9, 2015 om 9:41 vm

    Spietkop stop langs blond en sien sy brei terwyl sy bestuur.
    Hy skree:
    PULL OVER! Sy skree terug, NEE, dis ‘n serp!!!!

    Antwoord
    • 19. Olga  |  September 10, 2015 om 9:14 nm

      Go girl.

      Antwoord
  • 20. Spokie sny spoor  |  September 9, 2015 om 11:57 vm

    Hehehe … sê maar niks.

    Antwoord
  • 21. Klip  |  September 9, 2015 om 4:12 nm

    ETIKET VIR BRAKPANNERS

    ALGEMEEN
    1. Moet nooit bier saamvat na ‘n job interview nie.
    2. Probeer eers uitvind wie die mense in jou jaard is voor jy begin skiet.
    3. Die dominee smaak dit nie as jy ‘n cooler box saamvat kerk toe nie.
    4. As jy die bed moet stofsuig is dit tyd om ander lakens op te sit.
    5. Selfs al is jy seker jy is ingesluit in die testament, moenie jou Venter saamsleep na ‘n begrafnis toe nie.
    UITEET
    1. As jy wyn skink, tilt die paper cup sodat jy nie die “vrug” van die wyn bederf nie.
    2. As jy uit die bottel uit drink, hou hom so vas sodat jou vingers die label toehou.
    ONTHAAL IN JOU HUIS
    1. Moenie jou geliefde opgestopte hamster/kat/hond/aap op die koffietafel sit nie.
    2. Moenie dat jou hond van die tafel eet nie (al is sy maniere beter as jou gaste s’n).
    PERSOONLIKE GESONDHEID
    1. Terwyl ore gereeld moet skoongemaak word, is dit ‘n job wat verkieslik met
    jou eie bakkiesleutels gedoen moet word.
    2. As jy toiletware reg gebruik kan jy ‘n paar dae gaan sonder ‘n wassie.
    3. Grond en olie onder jou vinger naels is ‘n social nee, want dit gee daai finger snacks ‘n snaakse smaak en cherries laaik dit nie so kwaai nie.
    VERHOUDINGS (buite die familie)
    1. Bied altyd aan om die aas aan jou goose se hoek te sit, veral met die eerste date.
    2. Wees aggressief. Laat weet haar jy wag al twee jaar om met haar uit te gaan nadat jy daai goed gelees het teen die toilet muur daar by Pick ‘n Pay.
    3. Maak seker jy vind uit by haar ma-hulle wanneer sy by die huis moet wees.
    Party sal sê 10-uur, ander “Maandag”. As die antwoord Maandag is,is dit jou job om te sorg dat sy betyds by die skool is.
    FLIEK
    1. Huilende babas moet verkieslik na die voorportaal gevat word en onmiddelik na die show gehaal word.
    2. Moenie met die mense op die screen probeer praat nie. Jarelange wetenskaplike navorsing het bewys dat hulle jou nie kan hoor nie.
    TROUES
    1. Kleinvee is nie so ‘n hot trougeskenk nie.
    2. As jy die bruid langer as 5 sekondes soen, kan jy miskien geskiet word.
    3. Vir die bruidegom: Huur ‘n tux; ‘n corduroy broek en T-shirt met ‘n cummerbund werk nie so lekker nie.
    4. Al is dit moelik, se maar ja vir sokkies en skoene (al is dit dan net vir die kerk).
    BESTUUR
    1. Dim jou ligte as ‘n kar van voor af kom, al is jou gun gelaai.
    2. As jy by ‘n 4-way stop kom, ry die ou met die grootste wiele eerste.
    3. Moet nooit ‘n ander blaar se kar tou met pantyhose en duct tape nie.
    4. As jy jou vrou/goose met ‘n kannetjie stuur om te gaan petrol haal, is dit swak maniere om haar te vra om bier ook terug te bring.
    5. Moenie spin as jy in ‘n begrafnisstoet ry nie.

    Antwoord
  • 22. Xena Phoenix  |  September 9, 2015 om 6:21 nm

    LOL!!! Hopelik het hulle nou hulle les geleer.

    Antwoord
  • 23. Toortsie  |  September 10, 2015 om 9:20 vm

    Man! Ek laaik die opvoedingswerk wat jy doen! 🙂

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: