Dag drie vir Lewies se aanhalings.

Junie 26, 2015 at 7:58 vm 5 Kommentaar

So kom ek vandag by die laaste aanhaling soos deur Lewies gevra. Ek sal dus maar my eie gunsteling gebruik.

Iemand het eendag so ‘n rits wense uitgespreek, elke sin begin met “Ek hoop.” Ek het agtergekom dat Mina en my noolste Nolie my vol verwagting aangekyk het. Wel, ek kon hulle nie teleurstel nie. Toe het ek maar gesê. My kinders ken hierdie gesegde goed. Hulle het daarmee grootgeword. “Jy moet hoop in die een hand vat en kak in die ander hand en kyk watter een is die swaarste.”

Gedagte van die dag: Geniet die naweek en bly veilig en warm.

Advertisements

Entry filed under: Huiswerk.

Dag twee vor Lewies se aanhalings. Dog’s heaven

5 Kommentaar Add your own

  • 1. Kameel  |  Junie 26, 2015 om 1:30 nm

    Lekker naweek vir jou ook. Daar waai ‘n koue wind….. weet nie of hy al by julle aangeland het nie?

    Antwoord
    • 2. Olga  |  Junie 28, 2015 om 6:17 nm

      Ai Sally, soos die Ingelse sê “met ‘n vengeance. Ek beter vir Fargo en Fielies inbring.

      Antwoord
  • 3. Klip  |  Junie 29, 2015 om 3:51 nm

    Nou die dag die een gehoor……..ok dis nie hoop nie maar ….dog

    Die ou het gedog hy kak n poep , toe poep hy n kak.

    Antwoord
    • 4. Olga  |  Junie 29, 2015 om 6:18 nm

      Join the club. 😉

      Antwoord
  • 5. Klip  |  Junie 29, 2015 om 3:52 nm

    Ok …. ok ek sal nie weer so lelik praat nie……………..

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: