Wyse vrou

Junie 10, 2015 at 2:45 nm 15 Kommentaar

Het dit toevallig raakgesien en so ‘n lag aanval gehad, dat die Mugg and Bean koffiesweetie waaraan ek gesuig het, met ‘n boog deur die lug gevlieg het en amper ou Sally se skerm maan toe gestuur het. Ek moes dit net eenvoudig steel en met julle deel.

woman's poem

Gedagte van die dag: Bly warm, dalk sal julle sein dan hou.

Advertisements

Entry filed under: geleen.

I like it not Toeka tokkel 24 grootword.

15 Kommentaar Add your own

  • 1. HesterLeyNel  |  Junie 10, 2015 om 7:02 nm

    😀

    Antwoord
  • 2. scrapydotwo  |  Junie 11, 2015 om 5:26 vm

    Goed die ou vrou onthou van die warm klappe wat hy moet kry! Het ook lekker gelag!

    Antwoord
  • 3. Klip  |  Junie 11, 2015 om 7:37 vm

    Die Oom en die Tannie gaan dokter toe : Die Oom vra Viagra …. en die Tannie vra antibiotika.

    Die Dokter vra toe hoekom benodig Tannie dan Antibiotika.
    Die Tannie antwoord toe: Weet Dokter hoe gevaarlik is ‘n geroeste spyker !!!

    Antwoord
  • 4. Toortsie  |  Junie 11, 2015 om 11:20 vm

    Mooi man! 🙂

    Antwoord
  • 5. Klip  |  Junie 11, 2015 om 11:23 vm

    JONAS MOET REVERSE.

    Toe die veertiende kleintjie gebore word toe gaan Jonas na die Oubaas toe en sê;
    “Oubaas, nou moet Oubaas my die raad gee. Ek en Mieta het nie meer plek vir al die tjenners nie. Die huis, hy is nou te klein. Ons wil nie meer tjenners hê nie. Hoe kan ek maak Oubaas?
    Die Oubaas dink so ‘n bietjie na en besef dat hy sy raad in beeldspraak sal moet gee sodat Jonas mooi sal verstaan. Hy sê toe;
    “Kyk Jonas jy moet nou mooi luister. Jy trek mos baie keer die plaas lorrie by die garage in as jy hom gaan bêre en wanneer jy weer moet ry dan reverse jy hom uit”.
    “Ja, Oubaas maar ek en Mieta ons bly by die huis en nie in die garage nie”.
    “Maar Jonas laat ek klaar praat. Jy sien, as jy en Mieta daar by jou huis so in en uit, soos die lorrie in die garage in en uit reverse, dan wanneer jy voel die enjin raak nou warm en gaan oorkook, dan reverse jy vinnig uit sodat die radiator nie binne in die garage kan oorkook nie. Verstaan jy Jonas?
    Goed Oubaas ek verstaan banja mooi. Ek sal hom so maak”
    Nege maande later is daar nog ‘n kleintjie en die Oubaas roep vir Jonas en vra hom hoekom hy nie gemaak het soos hy vir hom gesê het nie.
    Jonas antwoord toe;
    “Hau Oubaas! Ek probeer altyd maak soos die oubaas my gesê het maar partykeer as ek so reverse dan die garage hy kom saam”.

    Antwoord
  • 6. Klip  |  Junie 17, 2015 om 8:55 vm

    A bookseller conducting a market survey asked a woman – “Which book has helped you most in your life?”
    The woman replied – “My husband’s cheque book !!”

    Antwoord
    • 7. Olga  |  Junie 17, 2015 om 9:44 vm

      Goeie boek om byderhand te hou. Maar dit kom mos deesdae in kaartvorm.

      Antwoord
  • 8. Klip  |  Junie 17, 2015 om 8:56 vm

    A prospective husband in a book store “Do you have a book called, ‘Husband – the Master of the House’?
    Sales Girl : “Sir, Fiction and Comics are on the 1st floor!”.

    Antwoord
  • 9. Klip  |  Junie 17, 2015 om 8:58 vm

    Someone asked an old man : “Even after 70 years, you still call your wife – Darling, Honey, Luv. What’s the secret ?
    Old man : I forgot her name and I’m scared to ask her.

    Antwoord
    • 10. Olga  |  Junie 17, 2015 om 9:45 vm

      Briljant.

      Antwoord
  • 11. Klip  |  Junie 17, 2015 om 8:59 vm

    A man in Hell asked Devil : Can I make a call to my Wife ?
    After making call he asked how much to pay.
    Devil : Nothing. Hell to hell is Free.

    Antwoord
  • 12. Klip  |  Junie 17, 2015 om 8:59 vm

    Wife : I wish I was a newspaper. So I’d be in your hands all day.
    Husband : I too wish that you were a newspaper. So I could have a new one every day !

    Antwoord
    • 13. Olga  |  Junie 17, 2015 om 9:46 vm

      Skaakmat.

      Antwoord
  • 14. Klip  |  Junie 17, 2015 om 9:01 vm

    Husband to wife – Today is a fine day. Next day he says : Today is a fine day. Again next day, he says same thing – Today is a fine day. Finally after a week, the wife can’t take it and asks her husband – since last one week, you are saying this “Today is a fine day’. I am fed up. What’s the matter?
    Husband : Last week when we had an argument, you said, “I will leave you one fine day.” I was just trying to remind you……”

    Antwoord
    • 15. Olga  |  Junie 17, 2015 om 9:47 vm

      Slapgat.

      Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: