Gelukkige Moedersdag

Mei 10, 2015 at 9:08 nm 9 Kommentaar

Happy-Mothers-Day-Download-Images-1

Vir die van ons wat nie meer die voorreg het om dit vir ons wyse Moedertjies te kan sê nie, sterkte. Ek is seker hulle weet ons het aan hulle ook gedink en hulle baie gemis het vandag..

mummy 2

Al sou ons met ‘n kaartjie of ‘n oproep moes sê “Gelukkige Moedersdag.

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Klok in slot! Gender equal….. WAT????

9 Kommentaar Add your own

  • 1. vvuureoc  |  Mei 11, 2015 om 2:04 vm

    Nie ‘n besondersemoeddersdag gister nie. Skoonmaweer in intensief met die hart. en Ma al lankal oorlede.

    Gelukkig het Sias self onthou om vir vroulief iets te kry

    Antwoord
    • 2. Olga  |  Mei 11, 2015 om 10:03 vm

      Goed vir Sias. Aller beterskap vir skoonma en sterkte vir jou, Sias en vroulief.

      Antwoord
  • 3. Klip  |  Mei 11, 2015 om 4:21 vm

    Ek wou ook iets kry , maar het toe niks gekry nie……………..

    Antwoord
    • 4. Olga  |  Mei 11, 2015 om 10:04 vm

      Nie eers ‘n vuilkyk van Mev Klip en die Klippies nie?

      Antwoord
      • 5. Olga  |  Mei 11, 2015 om 10:05 vm

        Dan weer, ek het ook niks van Homer gekry nie, Ek is mos nie sy ma nie.

  • 6. Klip  |  Mei 11, 2015 om 5:23 vm

    Nou wag ek maar vir vadersdag miskien kry ek dan ietsie……….

    Antwoord
  • 7. Xena Phoenix  |  Mei 11, 2015 om 9:46 vm

    😉 Behalwe Klip, is die meeste mans heel gelate dat hulle niks vir Moedersdag gaan kry nie. Baie enkelma’s reken weer dit is net regverdig dat hulle op Vadersdag ook ‘n geskenk kry. Hulle skryf hulle self ook in “Beste Pa” kompetisies in. Weird.

    Antwoord
    • 8. Olga  |  Mei 11, 2015 om 10:05 vm

      Dan wonder sulke vroue hoekom hulle enkel is. Weird.

      Antwoord
  • 9. scrapydotwo  |  Mei 11, 2015 om 11:32 vm

    Baie dankie vir jou mooi herinneringe in laaste stukkie. Ek is nou self die moeder wat volgende nie meer daar is nie. Tog is dit die moeite werd om moeder te kan wees.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: