Klip, Troef of truce????

April 25, 2015 at 8:32 nm 11 Kommentaar

onderbroek

Advertisements

Entry filed under: gelleen, Uncategorized.

Hiers ek weer, hiers ek weer….. Toeka Tokkel: Metamorfose

11 Kommentaar Add your own

  • 1. Klip  |  April 26, 2015 om 7:46 vm

    Getroef!!!! Ek hoop net daai mechanic het sy dipstick afgevee toe hy laaste olie “gecheck” het.

    Antwoord
  • 2. Klip  |  April 26, 2015 om 7:52 vm

    Hy is seker in die commando. Ek het al gehoor mense praat van “going commando” Dis hoekom ek maar altyd my gelaaide vuurwapen by my het , ek is vreeslik bang vir daardie terroriste wat jy nie kan sien nie maar van weet. Nou nou spring daar een uit n bos of van n gladde klip af……………………..

    Antwoord
  • 3. Laviga Heks  |  April 26, 2015 om 9:26 vm

    Ekke verstaan nie lekker van Engels nie. Het die Tannie se hand afgeval?

    Antwoord
    • 4. Olga  |  April 27, 2015 om 9:13 nm

      Nee Viga, haar waardigheid het afgeval. Sonder rooi koelas.

      Antwoord
  • 5. Laviga Heks  |  April 26, 2015 om 9:26 vm

    1

    2

    3

    Blok Tannie Ougat

    Antwoord
  • 6. Laviga Heks  |  April 26, 2015 om 9:27 vm

    1

    2

    3

    Blok Tannie Oom Rots

    Antwoord
  • 7. Klip  |  April 26, 2015 om 11:48 vm

    Hierts Laviga , jy is net te vinnig !!!!!!

    Antwoord
  • 8. Olga  |  April 26, 2015 om 4:36 nm

    Is Klip aan? Goedsp. Viga, kom ons hol.

    Antwoord
  • 9. Klip  |  April 26, 2015 om 6:36 nm

    Ek’s aan…………….. !

    Iemand het gese n mens kan sien aan iemand se hol sien hoe oud hulle is.

    Oom Rots moet nou gaan kersies doodblaas……………ek sal die vuurhoutjies wegsteek vir net twee 120 minute.

    Ek sal begin soek as die liggies weer skyn

    Antwoord
    • 10. Olga  |  April 27, 2015 om 9:15 nm

      Solank jy nie op die vuurhoudjies pp nie. Weet jy hoe donker is loadshedding?

      Antwoord
      • 11. Klip  |  April 27, 2015 om 11:48 nm

        Asoluut!!! dis soos n melkboer met baie koeie, en as hy by die winkel kom se hulle vir hom daar is nie melk nie.

        Ek gaan nou ook maar probeer om self onderhoudend te wees.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: