Apartheid is dood…..

April 20, 2015 at 8:46 nm 15 Kommentaar

Maar lank lewe diskriminasie. Ek onthou desjare toe my BB op remediëleskool skool was, sowat 300km weg van die huis. Ons het hom een dag na die vakansie teruggeneem skool toe. Oppad terug, het Homer gesit en slaap. Ons het ver voor in die pad ‘n “spiedkop” gesien. Toe sê my sussie vanuit die agterste sitplek. “HY gaan jou stop en jou rybewys vra. Omdat Homer sit en slaap en jy bestuur, dink hy nou Homer is dronk en jy het nie rybewys nie. Twee sekonders later het sy hand omhoog geskiet. Hy het net geblaf: “Rybewys!!!” Dit was natuurlik in die tyd dat die rybewys nog in ons id boekies gewoon het.

Vandag het ek na my jeugvriendin se ma se begrafnis gegaan. Sowat 250km van hier af. Skaars 60km uit die dorp, toe staan daar weer ‘n trio khaki terroriste teen ‘n motor aangeleun. Hoe nader ek gekom het, hom stipter het hulle gekyk. Toe spring die een vorentoe. Hand omhoog. Donner! Mens sal dink hulle wat onder apartheid “GELY” het, sal mos diskriminasie verstaan. Maar nee. Sonder om eers belangstelling in die Fordjie se bande of lisensie skryfie te veins, kom hy venster toe en bulk. “Draiwas laaisins.” Ewe glimlaggend toe ek my handsak oopmaak en my beursie uithaal. Sorrie Donnerwetter, my “Draaiwas laaisins” woon daar. Toe ek dit vir hom gegee het, het hy dit baie aandagtig bekyk en vir my teruggegee. Toe het sy kollegas geroep vanuit hulle leunende posisies “Have a nice day ma’am.”

Ai net voor die snelweg, gebeur dit weer. Swarte hand omhoog. “Good morning.” Ek wou gevra het “Inderdaad?” Maar nou ja. “Draaiwas laisins.” Bulk die man weer deur die skrefie wat die venster oopgemaak is. “Sure thing sir.” Antwoord ek. Toe ek die ou beplastiese reghoekie na hom uitgehou het, het die vent nie eers die moeite gedoen om te kyk nie. Net gebulk “You MAY go.” Met ‘n bree glimlag sy swart hand gelig vir die jong dame in die volgende kar. Ek hoop sy het sy dag gemaak.

Gedagte van die dag: Wonder wat hulle mans vra as hulle gestop word?

Advertisements

Entry filed under: Askies????.

Vriendelikheid self Hiers ek weer, hiers ek weer…..

15 Kommentaar Add your own

  • 1. Skeletor  |  April 21, 2015 om 7:45 vm

    Draaiwas laisins and cooldrink money…

    Antwoord
    • 2. Olga  |  April 21, 2015 om 11:09 vm

      Net so. In hulle boekies gaan die een mos met die ander.

      Antwoord
  • 3. Xena Phoenix  |  April 21, 2015 om 8:29 vm

    Ek moet sê dat die mense wat ek ken wat jare lank sonder ‘n liksens ry, gewoonlik vroue is. Daar is dalk ‘n rede hoekom vrouens juis vir ‘n lisensie gevra word. Ek moet by voeg, ek ken ‘n dame oppad 50 toe wat nie ‘n lisensie het nie. Sy was al dikwels uitgevang, maar was nog nooit beboet nie. Sy reken dit het alles met haar bors-implantings te doen.

    Wanneer hulle weer alcohol toetse wil doen, laat hulle al die vrouens gaan en fokus op die mans.

    Antwoord
    • 4. Olga  |  April 21, 2015 om 11:10 vm

      So bly om te hoor die diskriminasie sny twee kante toe. 😉

      Antwoord
  • 5. Sparkle  |  April 21, 2015 om 10:44 vm

    Gelukkig word ons ouens op die motorfietse min afgetrek. (mens kan ordenlik ry op ‘n baaaik ook) Dis gewoonlik as jou nommerplaat afgeval het waar die moeilikheid begin. Hier in die Kaap kry die manne ook sommer vinnig ‘n boete as hulle uitgevang word met ‘n nommerplaat wat nie die wettige / standaard grootte is nie.

    Antwoord
    • 6. Olga  |  April 21, 2015 om 11:15 vm

      In ons kontrei, het nege uit elke tien bikes se nommerplate afgeval. 😛 Hulle kom oor die algemeen weg daarmee tensy hulle motorfietse voor die pubs geparkeer staan. Miskien kry die amptenare dan ook kouldrienk geld. 😆

      Antwoord
      • 7. Sparkle  |  April 21, 2015 om 3:54 nm

        Olga, mens kry mos daai action camaras wat mens op jou kopdop kan monteer. Dan neem mens alles so in die ry af. Ek sal nogals like om een van daai op my valhelm te kan he die dat as ‘n spietkop my aftrek. Meeste van hulle weet nie dat dit ‘n kamera is wat hulle kan afneem nie!

      • 8. Olga  |  April 21, 2015 om 4:52 nm

        Dit belowe om prettig te wees. My noolste Nolie het ses jaar in Limpopo, wat hy Venda noem, gewoon en gewerk. Weet jy, hy het altyd gesorg dat daar net R70 in sy beursie was. Hy hou van vinnig ry. As hy afgetrek was, het hy hulle altyd die ou lang storie vertel van hoe hy maar ‘n arm vakleerling in diens van die staat was. Dan sou hy gesê het: “Kyk hoe arm is ek.” En sy beursie oopgemaak het. Dan sou hulle wragtig die R50 noot neem en hom die R20 los. Maar in sy woorde, hy het nie omgegee nie, was soms toesluit spoed. Dink wat so ‘n skelm kamera kon vertel.

  • 9. Klip  |  April 21, 2015 om 4:37 nm

    Ek het gehoor dat van die vorige benadeelde aunties sommer met “sagte kontant” betaal, of gevra word om dit te doen.

    Antwoord
    • 10. Olga  |  April 21, 2015 om 11:42 nm

      Hulle is so welkom. Mag hulle ook al die nadele van die sagte kontant betalings geniet.

      Antwoord
  • 11. scrapydotwo  |  April 24, 2015 om 10:59 vm

    Sien die prentjie duidelik voor my. Hul stop “dames” om te sien wat hul reaksie is. Bly maar n storie die hele rybewys, spoed en drinkery saam.

    Antwoord
    • 12. Olga  |  April 24, 2015 om 10:06 nm

      Hulle wil darem hê on moet dink hulle werk.

      Antwoord
      • 13. scrapydotwo  |  April 24, 2015 om 10:26 nm

        Ha ha en hoe! een loop en res hang rond

  • 14. Klip  |  April 25, 2015 om 10:45 vm

    A man goes to a public golf course.

    He approaches the man behind the counter in the pro shop and says,”I would like 18 holes of golf and a caddie.”

    The man behind the counter says,”The 18 holes of golf is no problem, but all of our caddies are out on the course.
    But – We just received 8 brand new robot golf caddies. If you’re willing to take one with you out on the course and come back and tell me how well it works, your round of golf is on me today.

    The golfer obviously accepted the man’s offer.

    He approached the first tee, looked at the fairway and said to himself,

    “I think my driver will do the job.”

    The robot caddie turned to the man and said,

    “No sir. Use your 3 wood. A driver is far too much club for this hole.”

    Hesitantly, the golfer pulled out his 3 wood, made good contact with the ball, and the ball landed about 10 feet to the right front of the hole on the green.

    The golfer, delighted, turned to the robot and thanked him for his assistance.

    And this was the way the rest of the game went – The robot’s suggestions were always correct and the man’s entire game was the best game he had ever played.

    A week passed, and excited, the golfer returned to the pro shop. Upon entering, he turned to the man behind the counter and said,

    “I would like 18 holes of golf and one of those robot golf caddies, please.”

    The gentleman from behind the counter turned to the man and said,

    “Well the 18 holes is no problem. However, we had to get rid of the robots. We had too many complaints.”

    “COMPLAINTS? Who in the heck could’ve complained about those robots? They were incredible!
    The man sighed and said,

    “Well, it wasn’t their performance. It was that they were made of shiny silver metal, and the sun reflecting off them was blinding to other golfers on the fairway.”

    The golfer said,”So then why didn’t you just paint them black?”

    The man nodded sadly and replied,

    “We did. Then four of them didn’t show up for work, two of them applied for welfare, one of them robbed the pro shop and the other one thinks he’s the President!

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: