Ek hoop daar is kondome, baie kondome.

Maart 20, 2015 at 8:59 vm 16 Kommentaar

kon

Want gekroef, gaan ons geskroef word. Ek kan amper sê “SIES KLIP. SIES SKOONSUS.” Dan onthou ek hulle werk net daar. Nie eers agter ‘n “ekzek” lessenaars nie. Weet julle, in ons dorp is daar ‘n munisipale aftree-oord. Aftree oord klink so spoggerig. Meestal is dit net ‘n slaapkamer, met ‘n hokkie toilet en stort, kombuis en sitkamer, aaneen. Dis die dubbel wooneenheid. Ek was nog nooit in n ‘n enkel eenheid nie, maar dis blykbaar net die slaapkamer met toilet agter die gordyn (wat hulle self moes hang) en ‘n instap kombuisie. Maar hulle moet betaal. Hulle betaal huur, water, elektisiteit, basiese munisipale dienste en tuindienste.

Die Chinese huise kom geteel, het twee slaapkamers, kombuis, sitkamer aparte badkamer en toilet en lesbes! Dit kom 100% gratis aan die 170 swart gesinne wie daar woon. Ek het nou al van twee inwoners verneem dat die huise nie eers met krag of watermeters toegerus is nie. Dis lekker ne?

Dan ook ek weet wat ons per kw krag betaal. Op die stadium kry ons 103kw vir die eerste R100. Julle weet nou al, ek hou daarvan om goed te ondersoek en dan lank daaroor te %$# (spesiaal vir Scrapy) en kerm. Teen die tyd dat jy die agtste R100 se krag gaan koop, kry jy 49,3kw vir dieselfde R100. in die Chinese huise word cupcakes gebak vir die open market, vetkoek, pap en vleis ook. Yskaste word vol blikkies koeldrank gepak, ook vir die “open market”. Dus, tuis industrie teen geen bedryfskoste nie. Of dan behalwe die aankoop prys. Maar ons moet betaal om net te kan lewe.

Ek wens regtig ek het ‘n rocket launcher gehad. Ek sou elke dag die kragpunt wat die free loaders van krag voorsien gaan uithaal het. Die oumense het gewerk. Nou op hulle oudag word hulle nie ontsien nie, maar 170 swart begunstigdes leef of die room wat die oumense, eerlike werkende mense en ek voorsien het. Sodat ‘n paar Vaseline koppies ‘n lewe van luukse kan hê. Die by Afkom en hulle gesalfdes.BOLLE!!!!

“Eskom’s tariff hike shocker
Mar 19 2015 22:03 Donwald Pressly

Cape Town – Eskom is looking for a 9.58% price adjustment for electricity in addition to the already announced 12.69% imposed in the 2015-16 financial year, reports the City of Cape Town.

This emerges from a City of Cape Town mayoral committee meeting on Thursday when deputy mayor and finance mayoral committee member Ian Neilson reported that the city had on Wednesday received correspondence from Eskom “with respect of their reopening of the MYPD 3 (multi-year price) determination in an application to the National Energy Regulator of South Africa”.

READ: Australian firm to supply gas to Eskom

If Eskom’s application was approved, the city noted, this would result in “a staggering 22.27% increase in bulk electricity tariffs in just one financial year, which the city will have no option but to pass on to our own customers”.

In a statement on Thursday afternoon, the city’s marketing department reported that the city was “very concerned” that this application had come so late in the process for the drafting of budgets by municipalities.

“Our draft budget to be tabled next week, including the city’s electricity tariffs, is based on the approved 12.69% increase,” it reported.

Increase unaffordable

“The size of the proposed increase may be unaffordable to many of our electricity customers, particularly the residential users,” the city said.

“We apologise to our customers in advance that we will have to proceed with a budget announcement on electricity tariffs that will likely increase even more than tabled, but this is not of our own making.”

The Nersa process would involve public participation and any increase is likely to take months to implement.”

Gedagte van die dag: Een eenheid elektriseteit, een prys!!!

Advertisements

Entry filed under: Bitch en Moan, geleen.

Seisoene. Ek wil saam.

16 Kommentaar Add your own

  • 1. Xena Phoenix  |  Maart 20, 2015 om 11:36 vm

    Eerste!!!

    Antwoord
  • 2. Xena Phoenix  |  Maart 20, 2015 om 11:43 vm

    Ek het agter gekom my kraggebruik is 2 of 3 eenhede hoër as gewoonlik. Ek kan nie aan een rede dink hoekom ek meer krag gebruik nie. Ek wonder of ESKOM ‘n mens se krag verbruik na willekeur kan aanpas.

    Antwoord
  • 3. Olga  |  Maart 20, 2015 om 1:03 nm

    Wet jy ek glo hulle of dan eerder die munisipaliteit kan dit doen. Nie aanpas om vinniger of stadiger te wees nie, maar eerder om die straat ligte dan uit die blok, dan uit daardie blok te kry. Sommige nagte is my krag gebruik net mooi 4kw meer as ander nagte. Ek het nie in die nag partydjie gehou nie, en daar het geen besem deur my venster geseil nie. So daar was nie ‘n geel rosie om mee te party nie.

    Antwoord
    • 4. Klip  |  Maart 20, 2015 om 6:03 nm

      Olga kry vir jou n elektrisien wat jou huis se krag kan nagaan , van die meterkas tot waar die krag in jou huis inkom. Hier by ons vir n “klein bedraggie” kan die munisipaliteit se elektrisien enige iets “bypass” en wegkyk. Dis hoe krag reg onder ons oe gesteel word.

      Antwoord
  • 5. Klip  |  Maart 20, 2015 om 1:05 nm

    Mzanzi magic…………… Eskom kan nie jou gebruik aanpas nie ( behalwe loadshedding), maar krag wat voorsien word, kan skade aan jou toerusting wat krag gebruik veroorsaak.

    Antwoord
  • 6. Klip  |  Maart 20, 2015 om 1:13 nm

    Laat my dink aan die bybel verhaal van Isak en Ismael…………..

    Een sak en een smile………………..( gespyker gaan ons word)

    Antwoord
    • 7. Olga  |  Maart 20, 2015 om 3:46 nm

      Dis nie altemit nie.

      Antwoord
  • 8. Lewies Mymer  |  Maart 20, 2015 om 5:34 nm

    Opgeskroef, en kondome help nie, elke skroef bring net ‘n nuwe geleentheid om weer geskroef te word.

    Antwoord
    • 9. Olga  |  Maart 20, 2015 om 7:50 nm

      Oor en oor.

      Antwoord
  • 10. scrapydotwo  |  Maart 21, 2015 om 9:13 vm

    Dis n totale gemors. Ek kon nou die dag nie glo hoe min die R werd is nie. Jy kan absoluut net niks daarmee doen nie. Doe Oues se aftreeplek is vir my tragies dat dit so uitgemelk word. (Jy mag maar beslis lekker sterk woorde gebruik as jy oor so n onderwerp praat.) Ondersteun jou woordgebruik om dit te laat tref!

    Antwoord
  • 11. Laviga Heks  |  Maart 22, 2015 om 8:38 vm

    1

    2

    3

    Blok myself

    Antwoord
    • 12. Olga  |  Maart 22, 2015 om 9:25 vm

      1
      2
      3
      Blok jou weer Viga.

      Antwoord
  • 13. Sparkle  |  Maart 22, 2015 om 8:23 nm

    So ruk koop ek maar elke maand ‘n bietjie meer krag want die prysstygings sal beslis net aanhou. Ek hou van die “going off the grid” konsep maar om van dit af te gaan is ook ‘n klomp geld. Olga het jy die storie gehoor van die kondome wat uiTgegee is met gebruiksaanwysingsdaaraan vasgekram is? (dit het die rondtes gedoen so paar jaar gerug al) 🙂

    Antwoord
    • 14. Olga  |  Maart 22, 2015 om 8:49 nm

      Nee Sparks, vertel, vertel.

      Antwoord
  • 15. Spokie sny spoor  |  Maart 23, 2015 om 3:40 nm

    Ja, sug, eintlik is dit ‘n gemors, kondome en krag.

    Antwoord
  • 16. Klip  |  Maart 25, 2015 om 12:43 nm

    SIMPLE TRUTH 1
    Lovers help each other undress before sex.
    However after sex, they always dress on their own.
    Simple Truth: In life, no one helps you once you’re screwed.

    SIMPLE TRUTH 2
    When a lady is pregnant, all her friends touch her stomach and say, “Congrats”.
    But, none of them touch the man’s penis and say, “Good job”.
    Simple Truth: Some members of a team are never appreciated.

    FIVE Other Simple Truths
    1. Money cannot buy happiness, but it’s more comfortable to cry in a Mercedes than on a bicycle.
    2. Forgive your enemy, but remember the asshole’s name.
    3. If you help someone when they’re in trouble, they will remember you when they’re in trouble again.
    4. Many people are alive only because it’s illegal to kill them.
    5. Alcohol does not solve any problems but then neither does milk.

    Bonus Truth:
    Condoms don’t guarantee safe sex. A friend of mine was wearing one when he was shot by the woman’s husband.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: