Vir watter skole?

Februarie 25, 2015 at 11:11 nm 13 Kommentaar

Ek het vroeer vanaand op die nuus gesien dat daar alweer biljoene vir onderrig bewillig is. Nou vra ek myself af, vir watse of wie se onderrig?

Hierdie fucked up leiding van die land maak my klaar. Regtig. Ek wil tog nie weer sê die witmens in Suid Afrika, is die witmens in Suid Afrika se ondergang nie. Ek het dit al tot vervelens gese. Ek het gehoor van die vrou wie verlede jaar, net voordat die skole in Junie gesluit het, werkloos geraak het. Sy is ‘n enkel ouer. Ewentwel, sy het ‘n dogter op laerskool. Weet julle, sy moes die kind uit die skool haal. Is elfjarige ouderdom dan nie skoolpligtig nie? Die ma was gedwing om haar kind uit die skool te haal omdat sy nie skoolfonds kon betaal nie. Kan julle dit nou glo?

Goeie aarde! Elo? Op elf gedwing om die skool te verlaat? Die ma betaal al twee en twintig jaar lank inkomste belasting. Die soort wat die staat gebruik om om fondse vir skole te bewillig en tog was sy gedwing om haar kind uit die skool te haal. Want van die belasting gelde wat hulle so vir onderrig bewillig, kon haar kind nie voordeel trek nie. Ek wonder hoe dit sal uitwerk as witmens belasting net vir witmens dinge en swartmens belasting net vir swartmens dinge mag aangewend word. Dan sal meer witmense seker kan gewrigsvervangings, operasies, onderrig en behuising uit staatsfondse kry.

Tula Olga.

Gedagte van die dag: Ek vloek sommer weer.

Advertisements

Entry filed under: Askies????.

As dit reën…. Troef jou Klip?

13 Kommentaar Add your own

  • 1. Laviga Heks  |  Februarie 26, 2015 om 6:23 vm

    Eenste

    Antwoord
  • 2. Xena Phoenix  |  Februarie 26, 2015 om 8:35 vm

    Die beheerraad en skoolbestuur wat die 11 jarige uitgeskop het, behoort krimineel vervolg te word.

    Die regering is intens bewus dat die belasting uit wit sake kom. Dit is hoekom hulle BBBEE in almal se keelgatte afdwing. Hulle verkies swart geld.

    Antwoord
    • 3. Olga  |  Februarie 26, 2015 om 8:39 vm

      Ek vir een sal te bly wees as hulle net swart geld wil vat. Dan sal ek hulle Afkom se tariewe kan bekostig. Dis net jammer daar waar hulle swart geld kan kry. word alles verfomfaai en is daar soveel kortings, dat hulle maar net sowel kan los.

      Antwoord
      • 4. Xena Phoenix  |  Februarie 26, 2015 om 8:42 vm

        Die ongeluk is dat hulle eintlik maar hoop dat daar geen wit geld is wat geskik is vir vat nie. Out with the white . . . Nie kom ons maak 4 miljoen belastingbetalers 16 miljoen (of sommer 30 miljoen) nie.

    • 5. Sparkle  |  Februarie 26, 2015 om 8:49 vm

      Aa-haa, maak sin

      Antwoord
  • 6. Sparkle  |  Februarie 26, 2015 om 8:38 vm

    Ek verstaan hoe jy voel daaroor Olga. Ek is nie ten gunste van homeschooling nie, maar te minste kry die kinders wat dit doen 100 % wat hul nodig het. Ek onthou op skool was daar konders wat minder skoolfonds betaal het. Ouers het net briewe geskryf en gese hulle betaal belasting, dis wat hulle kan bekostig. Finish en klaar! Niemand was nooit uitgeskop by ons nie.

    Antwoord
    • 7. Olga  |  Februarie 26, 2015 om 8:44 vm

      Homeschooling kos ook geld. Geld wat die vrou nie gehad het nie. So die dogtertjie het nou ‘n hele jaar gemis. Dis regtig tragies.

      Antwoord
  • 8. Spokie sny spoor  |  Februarie 26, 2015 om 11:08 vm

    Sug – eintlik ‘n gemors …

    Antwoord
  • 9. Toortsie  |  Februarie 26, 2015 om 3:11 nm

    En deesdae is die helfte van die onderwysposte nog Bestuursraadsposte ook, wat hoogs opgeleide onderwysers vir peanuts werk.

    Antwoord
    • 10. Olga  |  Februarie 27, 2015 om 8:39 vm

      Onnies in bestuursraad poste?

      Antwoord
      • 11. Toortsie  |  Februarie 27, 2015 om 9:00 vm

        O gits beheerraadsposte. Dankie

  • 12. Olga  |  Februarie 26, 2015 om 9:03 nm

    Ek het vandag gehoor van nog ‘n seun van dieselfde skool, wie ook verlede jaar uit die skool gehaal was omdat sy ouers nie kon skoolfonds bekostig nie.

    Antwoord
  • 13. Klip  |  Februarie 27, 2015 om 12:18 nm

    A boy asks his Dad, “Why do people say gardeners have got green thumbs when their thumbs aren’t green?”

    Dad replies: It’s just a saying, son. It’s like, when somebody is caught stealing something, we say they have been
    caught ‘red handed’, even though their hands are actually black…

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: