Nie vanaand nie.

Februarie 12, 2015 at 7:14 nm 13 Kommentaar

As Klip nou hier lees, nee, nee, NEE. Nie daarvoor nie. Kom ses uur (18:00) en Olga sit reg, oorgehaal met die borsel op die stoep. Afkom gaan mos nou weer skuur. Aan die weerstand teen daardie 35%.

Die honde uitgeborsel, halsbande weer aan, en elkeen sy Beeno in die bek. Maar, iets makeer. Wat nou weer? Toe tref dit my, die bure se tv is nog aan. Sal seker nog ‘n stukkie Pateetlaan kan kry. Ek hoop by voorbaat ou Paula handhaaf ‘n lae profiel. Haar tande gesuigery pis my bigtime af. As ek so sien hoe die gaar vissie, ou Altroos oor die tannie swymel, voel ek lus en klap die gerofiel wakker. What do you know? Nie vanaand nie skattie. Dis state of the nation address.

Ek hoop die bolliepatrollie het reggestaan om hulle werk te doen. Sou dit nou ‘n fees gewees het?

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Toeka tokkel 7. Modes. Waar’s die sleutels?

13 Kommentaar Add your own

  • 1. Xena Phoenix  |  Februarie 12, 2015 om 8:24 nm

    Wie wil nou Pateetlaan kyk? Die sirkus is soveel beter. Sies, ek moet eintlik nie die sirkus beledig nie.

    EFF met geweld uit. DA uitgeloop omdat die Speaker haar gat aan die grondwet afvee.

    Cash, Cheque or EFT? Whahahahaha

    Antwoord
    • 2. Olga  |  Februarie 12, 2015 om 10:02 nm

      Dream on EFF. Ek het nog nooit van die sirkus gehou nie. Dit ruik nie lekker nie.

      Antwoord
  • 3. Klip  |  Februarie 12, 2015 om 8:59 nm

    Ek sit ook by die huis , en kon met genoee ook die sirkus sien. Gelukkig geen afkom vanaand nie. Sjoe van daardie aunties wat daar aangekom het , was vir jou ge”dress”.Ek het eintlik gehoop n hakskoen breek en daai michellin dametjie roll daai rooi tapyt se trappe af. Met daai twee madam speakers se holle wat so in n krul getrek is sal hulle lekker rol. En daai klomp het vanaand baie “coktails”om huistoe te dra

    Antwoord
    • 4. Olga  |  Februarie 12, 2015 om 10:06 nm

      Het ou Zum zum gesê wanneer hy gaan terug betaal? Wha ha ha ha! Klink of jy en Grieters ‘n fees gehad het Klip. Lê jy weer hinderlaag?

      Antwoord
      • 5. Klip  |  Februarie 13, 2015 om 7:51 nm

        Klaar hinderlaag gele……………..nou weer terug .

  • 6. Olga  |  Februarie 12, 2015 om 10:35 nm

    Ek sien dit het in na lekker sirkus ontaard. Ask your mother R5 to see owld Djacob jump. The higher he jumps the better you see two black balls and one hie hie hie.

    Antwoord
  • 7. Spokie sny spoor  |  Februarie 13, 2015 om 10:42 vm

    Konnie die sirkus gisteraand dophou, het mense gehad. Maar is daar genoeg videos wat vanogg die rondte doen. Maar iets pla my nog steeds … hierdie show was vooraf beplan! Dinge sal nog uitkom…

    Antwoord
    • 8. Olga  |  Februarie 13, 2015 om 11:22 vm

      Ek het al geleer dat net Thuli Madonsela ding uit die anc kamp kan opklaar. Sy is nou al so lank stil dat ek al begin wonder of ons ooit weer iets gaan hoor.

      Antwoord
  • 9. Klip  |  Februarie 13, 2015 om 7:51 nm

    In the middle of Jhb CBD, 2 metro cops spot a single cab Toyota Hilux bakkie Free State number plates and 2 boere inside busy driving in the BUS lane.
    Those whities think they cleva says the 1 cop.
    So they stop the Bakkie, he walks over to the window.
    Cop says: Good day sir.
    Driver: “Goeie dag.”
    Cop: “Did you know u driving in the bus lane?”

    Driver: “Yes, I’m bus JAN and this is bus PIET!

    Antwoord
    • 10. Olga  |  Februarie 13, 2015 om 8:40 nm

      Wha ha ha ha. julius se wit neefs?

      Antwoord
  • 11. Klip  |  Februarie 14, 2015 om 12:26 vm

    lol = lots of loadshedding.

    Antwoord
  • 12. Klip  |  Februarie 15, 2015 om 3:49 vm

    10 Facts About You
    1. You’re reading this now.
    2. You’re realizing that this is a stupid fact.
    4. You didn’t notice I skipped number 3.
    5. You’re checking now.
    6. You’re smiling.
    7. You’re still reading this even though it is stupid.
    9. You didn’t realize I skipped number 8.
    10.You’re checking again and smiling because you fell for it again.
    11. You’re enjoying this.
    12. You didn’t realize I said 10 facts not 12..

    Antwoord
    • 13. Olga  |  Februarie 15, 2015 om 5:58 nm

      😉

      Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: