Is dit my land? Is dit joune?

Januarie 19, 2015 at 11:12 nm 18 Kommentaar

Almal wil ons pond vleis vat. By hook or by crook. Daar is sommige maniere wat net eenvoudig so verkeerd is. Neem veral mediese fondse. Ons betaal deur ons ore want ons wil weet as ons siek word, sal ons versorg word. Maar o wee.

Dit is absoluut asof ons tans net eenvoudig mediesfonds bydraes betaal want die een of ander naywerige etterkop dink dat ons te veel geld het. Om deesdae voordeel uit jou mediesefonds bydrae te kry, moet jy op die heel minste HIV positief wees maar verkieslik vigs of in Olga taal, grootoog-griep he. Man ek het al gesien hoe klim die man elke maand uit sy Mercedes en stap vier en regop in die dokter se spreekkamer en kom uit met twee sakke. Waarop hy geen bybetaling gehad het nie. Die pak van hom bevat tot weggooi doeke ook. Maar gaan jy nou vir jou hipertensie medikasie en betaal meer as wat die oor die toonbank prys vir die ou pakkie pille is as ‘n bybetaling. Vir my ‘n klinkklare bewys dat ons die vigsgatte se medikadie subsideer sonder dat ons ‘n keuse het.

Daar werk die man saam met Homer. Sy agtienjarige dogter het leukemie. Sy voer ‘n jare lange stryd teen leukemie. As gevolg van die eise wat die mediese fonds afkeer, weier om te betaal en al die bybetalings or die jare, het die mense al hulle huis verkoop, hulle bly “downgrade”na ‘n kleiner kar, ‘n goedkoper kar, ‘n ouer kar sodat hulle kan betaal vir die lewensbelangrike behandeling wat die kind nodig het. Arrie gedorie, die ouers moes al skei sodat Jan Taks met minder belasting kan wegloop en hulle dus meer fondse beskikbaar het om vir mediese sorg en dienste te kan betaal.

Nou het die kind ‘n rugmurgvervanging nodig om haar lewe te red. Die mediesefonds weier om een enkele sent van die vervanging te betaal. Die staatshospitaal weier om haar te behandel want sy is op ‘n mediesefonds. Die privaat hospitaal weier om haar te behandel tensy die ouers R200 000 kontant kan neersit. Hulle het nie meer ‘n huis om te verkoop nie, hulle kar is amper die naam nie meer werd nie. Hulle het nie meer polisse om te verkoop nie. Die privaathospitaal, die mediesefonds, die staatshospitaal voel ‘n fok daarvoor. Die kind is gedoem sonder die behandeling. Dis of die ouers staan en toekyk hoe sy sterf omdat hulle finansieel uitgemergel is deurbybetalings en kortvalle en behandelings wat die mediesefonds eenvoudig weier om te betaal. Of hulle bedel, leen of steel om hulle kind te help.

Is dit regverdig? Hoe kan ‘n mediesefonds weier om vir mediese dienste te betaal? Is dit nie wat die spul veretterlike lafaards veronderstel is om te doen nie? Tog kan hulle elke vigsgat se medisyne en doeke 100% dek. Hoe bring ‘n mens die kloutjie by die oortjie? HIV/Vigs is ‘n leefstyl siekte. Hoe regverdig hulle die feit dat hulle die immorele lyers kan bevoordeel bokant ‘n kind wie aan leukemie ly? ‘n Mens wie ‘n hartsiekte byvoorbeeld het en nie behandeling kan bekostig nie al behoort hulle soos die kind aan ‘n mediesefonds waarvoor hulle ‘n fortuin betaal? Om my eie vraag te antwoord, vigs, feitlik die enigste siekte wat mediesefondse totaal dek, is meerderdeels ‘n siekte waaraan swartmense ly. Dis al.

Of jy verder lewe of sterf, die spul immorele wetmakers voel ‘n absolute nul vir jou. Maar kry grootoog griep, en die mediesefondse dra jou op die hande.

Behoort mediesefondse weg te kom met die moord wat hulle willens en wetens pleeg om vigsgatte te bevoordeel?

Gedagte van die dag: Mag meer van die fokkers val deur hulle immorele vleislus.

Advertisements

Entry filed under: Hoogsb4k.

Gebruiksaanwysings. Uitstappie

18 Kommentaar Add your own

  • 1. Malmokkie  |  Januarie 19, 2015 om 11:54 nm

    Dis baie hartseer. Hoekom moet ouers wat alles opgegee het vir hulle kimd haar ook verloor en dit terwyl hulle medies betaal. Hoe kan n staats hospitaal n kind behandeling weier. Dis mos nie reg nie. Hulle moet mos betaal as hulle jou geld vat. Kan die ouers nie na die mense regte hof gaan nie? Hulle kan mos nie jou geld vat en jou kind laat dood gaan nie.

    Antwoord
    • 2. Olga  |  Januarie 20, 2015 om 3:35 nm

      To is dit presies wat hulle doen Malmokkie en hulle kom weg daarmee.

      Antwoord
  • 3. vvuureoc  |  Januarie 20, 2015 om 1:48 vm

    Ai Olga die prez het dan net nou die dag so mooi verduidelik. Dit is als Van Riebeek se skuld. As hy nou nie in Afrika kom grond beset het nie sou 90% van die land se probleme nie bestaan het nie.
    :):):):)

    Antwoord
    • 4. Olga  |  Januarie 20, 2015 om 3:33 nm

      Ja, Fires, hy is so reg. Ek is eintlik bly ek het die ene gemis. Vie man se intellegensie is absoluut verbysterend. Dit maak my so b4k jy kan met my ploeg. Dat so ‘n mens nou ons land moet lei. Geen sonder dis al in die grond gelei nie. In elk geval, as Jan Van Riebeeck nie kom grond beset het nie, was Nkandla ‘n ronde eenvertek huis. Dan sou hy dalk op ou Vaaltuin se rug opgedaag het vir vergaderings/

      Antwoord
      • 5. Olga  |  Januarie 20, 2015 om 3:34 nm

        Dan weer, die NP sou hom nie jare lank op Robbeneiland versorg het nie, wie weet of hy ooit nog in omloop sou gewees het? So alles kan oom Jan se skuld wees.

  • 6. Toortsie  |  Januarie 20, 2015 om 7:29 vm

    Op die vraag, jou land of myne, wou ek so graag antwoord: Ons s’n.
    Oor die dogter met leukemie – ek het nie ‘n antwoord nie. Sjoe

    Antwoord
  • 7. Skeletor  |  Januarie 20, 2015 om 9:14 vm

    Dit maak ook my pis bitter dat ek nou al hoeveel derduisende rande aan mediese fonds bydraes betaal, en dan is ek ook nie seker of hulle sal betaal as ek die dag in die hospitaal moet beland nie.
    Maar wat my erger de donner in maak is stories soos die. Hoe laat jy iemand wie se skuld dit nie is dat sy so siek is, oor aan hulle eie lot? Ons kort rerig wetgewing hier wat mediese fondse sal maak betaal vir sulke goed, en nie wanneer hulle lus voel om te betaal nie.

    Antwoord
    • 8. Olga  |  Januarie 20, 2015 om 3:44 nm

      Ek het my al so moeg baklei, ek gaan sit elke maand by die kliniek en kry my chroniese meds gratis en absoluut mahala.

      Antwoord
  • 9. vuurklip  |  Januarie 20, 2015 om 9:47 vm

    Mediese fondse is net ‘n vorm van versekering en versekeraars is nie in besigheid om uit te betaal nie. Die fine print en onsigbare print is daar om uitbetalings te minimaliseer terwyl ons premies verhoog word om kroeks die hoof te bied. Soos ‘n vrou wat ons ken, skielik ná ‘n inbraak ‘n TV en resiesfiets gekry het waar sy voorheen nie so iets besit het nie. Sy claim sy weet nie hoekom sy ‘n TV “gekry” het nie. Maar ék wéét. En help betaal daarvoor met verhoogde premies.

    Sommige versekerdes is net so skelm soos versekeraars.

    Antwoord
    • 10. Olga  |  Januarie 20, 2015 om 3:45 nm

      Daar is toe ‘n verskil tussen mediese versekering en mediesefonds en dan kry jy nog “gap cover” ook. Maar raai, Vuurklip, tussen die drie, moet jy steeds hand diep in jou sak steek.

      Antwoord
      • 11. Xena Phoenix  |  Januarie 20, 2015 om 4:33 nm

        En kritiese siekte. Moet nie daarvan vergeet nie.

      • 12. Olga  |  Januarie 20, 2015 om 9:08 nm

        Nou sien ‘grieters, daar diep jy nog ‘n vierde een op. Waarvoor werk ons in Suid Afrika? Nie meer vir ‘n beter huis, ‘n nuwe sitkamerstel of ‘n tweede polis nie. Neem net om die and se wraaksug en hebsug te voed.

      • 13. vuurklip  |  Januarie 20, 2015 om 10:22 nm

        Gap cover! Dis net nóg ‘n versering foefie. Maar hoe verklaar jy dit dat die mediese fonds verseker vir ‘n basiese bedrag teen ‘n multi duisend rand premie en die gap cover tot drie keer die bedrag vir R150. Bygesê dis net vir die kwakke.

      • 14. Olga  |  Januarie 21, 2015 om 9:26 nm

        Terwyl ons veronderstel is om dom genoeg te wees om te val vir elke grap. Alhoewel, sommiges doen.

  • 15. Spokie sny spoor  |  Januarie 20, 2015 om 1:55 nm

    (Sug) ja, dis ‘n sad storie, die van die kind met Leukemia. Ek sien per toeval nou die dag ‘n rekening van my eie aan die mediese fonds. Dis nou vir griep. R950.00. Liewe hemel, maw die mediese fonds word nog getap deur die doktors ook. Bose kringloop.

    Toestand!

    Antwoord
    • 16. Olga  |  Januarie 20, 2015 om 3:48 nm

      Weet jy, jy sal nooit besef hoe waar dit is nie. Apteke, doktors, hospitale, almal wil hulle kilogram vleis kry. ‘n Pond is net nie meer genoeg nie. Wie staan op vir ons, die gebruiker? Nie eers die kerke of politieke partye nie. Ons word net gemelk.

      Antwoord
  • 17. Xena Phoenix  |  Januarie 20, 2015 om 4:39 nm

    Ek het noudie dag iets gelees dat ‘n dokter meer as 500% van die voorgestelde tarief kan vra. Ek gun die dokter sy/haar brood, botter en Merc – maar wragtig nie ‘n hele eiland nie.

    Wanneer mediese kostes onder die soeklig kom, is dokters gou om verskaffers te blameer. Hulle vergeet gerieflik van die ‘winsie’ wat hulle self byreken. Die winsie kan ook maklik dubbel of meer van die eintlike prys wees.

    Dit is dus nie net die mediese fondse nie. Die hele stelsel is siek en kan ek sê korrup? Mens moet eintlik net dokters ondersteun wat nie ‘n bybetaling soek nie. Hulle is nie gulsig nie.

    Antwoord
    • 18. Olga  |  Januarie 20, 2015 om 9:05 nm

      Dit is ‘n goeie punt. Ek het verlede winter noodgedwonge ons tweede dr, ‘n swart vrou gaan sien. Geen bybetaling nie. Maat by die apteek aan die ander kant, was dit sowat 60% van die prys. Al het die apteker verskoning gevra vir die heffing, het hy dit steeds geneem.

      Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: