Roer, roer, roer die pot

November 3, 2014 at 9:27 vm Lewer kommentaar

Na aanleiding van Klip se kommentaar voel ek myself genope om gal te braak.

Ek het al genoem dat ons al na donker van Hazyview teruggekeer het en die toe nog lee Chinese huise, met VOORAFBETAALDE kragmeters was nege uit tien helder verlig, binne en buite. Die vraag wat by my opgekom het, was: As dit voorafbetaaldemeters is, wie het die krag opgesit in die lee huise?

Ek het al genoem hoeveel kere ons bedags by Simile, buite Sabie, verbygery het en die straatligte asook nege uit tien bewoonde huise se stoepligte het gebrand. Ook die hengse groot spreiligte wat vir hulle gerief opgesit word, het gebrand. As die huisbewoners self die krag, wat dit neem om die stoeplig te laat brand betaal het, sou hulle nie die lig ooit aangesit het nie, dit kan mos tot iemand anders se voordeel wees.

As ons, ek jy, Sarie Nel, Koos Van Der Merwe en Olga Oksel mooi hieroor gaan dink, hoeveel sal ons per eenheid elektrieseteit betaal as ONS nie Thabo, Thandi en Thandeka se kraggebruik moet subsideer nie?

Geniet die week en bly veilig.

Gedagte van die dag: Kak en betaal….

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Eina Roer, roer die pot

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: