Eina

Oktober 29, 2014 at 10:03 nm 19 Kommentaar

Eerste ding eerste. Of so iets. Nou ja, die uitpakkery is sowat 85% klaar. Maar al het die meeste slaapkamers twee kaste pleks van die een in die ou huis, blyk die wegpak ‘n groot probleem te wees.

Tussendeur het die pie pie kamer en die tuin ook baie van my tyd ingepalm. Die mat en aangetasde vloerlys is verwyder. Maar aarde tog. Die blerrie mat was van die soort met die eie of is dit selfgekussingde ondervult soort. Die mat se bolaag het van die onderkant los gekom en my gelaat met die helfte van die rubberagtige “ondervult?” en mat gom wat soos … aan ‘n wolkombers klou. My kniee is gaar en nog het gn einde niet. Maar 95% van die vloer is nou al klaar. Met ‘n hengse groot dankie aan Life.

Gedagte van die dag: Ek soek die makmoer wie my kniee gegaps het en my die seer goed gelos het.

Advertisements

Entry filed under: Bitch en Moan.

Moeg man. Roer, roer, roer die pot

19 Kommentaar Add your own

  • 1. vvuureoc  |  Oktober 29, 2014 om 10:22 nm

    Vra die apteker vir Inza tablette die 400 mg as hy het. Drrink een van hulle saam met een rooi disprin. Verligting so 15 minute later.

    Of laat hom so 5 ml pepperment olie in 20 ml bloekomolie aanmaak. kry gewillige hande om so half-teelepel sagtens in te vryf aan elke knie.
    {{Jy kan dit self meng maar moet NOOIT skoop peperment olie aan die vel laat kom nie dit BRAND soos KOOKWATER

    Antwoord
    • 2. Olga  |  Oktober 30, 2014 om 3:02 nm

      Dankie, ek gaan sommer nouj ‘n lop;ie dorp toe neem. Dis mos nou net drie blokke weg. (Al het die Engelsmannetjies dit ver gevind.)

      Antwoord
    • 3. Olga  |  Oktober 30, 2014 om 7:52 nm

      die Inza tablette was toe Ibuprofen, die generiese Bruffen waarvoor ek net so allergies is as vir Aspirien, Maar die olietjies is hemels.

      Antwoord
      • 4. vvuureoc  |  November 1, 2014 om 2:01 vm

        Skuus mens. Wou jou nie vergeeftig nie en daar beveel ek sommer 2 giwwe aan.!!

        Jy kan ook kanfer-olie aansmeer of ‘n eetlepel vol in die badwater foeter.

  • 5. Lewies Mymer  |  Oktober 30, 2014 om 12:03 nm

    In en uitpak is ‘n bleksim. Toe ons hier na Hermanus getrek het het Vroukie ‘n stresfraktuur in haar voet opgedoen, maande se gesukkel.

    Antwoord
    • 6. Olga  |  Oktober 30, 2014 om 2:47 nm

      Ek hoop dis darem nou gesond.

      Antwoord
      • 7. Lewies Mymer  |  Oktober 31, 2014 om 6:23 nm

        Perdfris!

  • 8. Klip  |  Oktober 30, 2014 om 6:20 nm

    When I was young, I thought I wanted to go to Medical School.

    At the entrance exam we were asked to rearrange the letters PNEIS and form the name of an important human body part which is most useful when erect.

    Those who answered spine are doctors today while the rest of us are sending jokes via email

    Antwoord
    • 9. Olga  |  Oktober 30, 2014 om 7:54 nm

      😆 Welkom terug Klip. Lekker vakansie gehou?

      Antwoord
      • 10. Klip  |  Oktober 31, 2014 om 12:30 nm

        Nee jong nie vakansie nie , ek le net hinderlaag. Le laag en hinder niemand nie.

  • 11. Klip  |  Oktober 30, 2014 om 6:21 nm

    It started out innocently enough.

    I began to think at parties now and then to loosen up. Inevitably though, one thought led to another, and soon I was more than just a social thinker. I began to think alone – “to relax,” I told
    myself – but I knew it wasn’t true.

    Thinking became more and more important to me, and finally I was thinking all the time. I began to think on the job. I knew that thinking and employment don’t mix, but I couldn’t stop myself.

    I began to avoid friends at lunchtime so I could read Thoreau and Kafka. I would return to the office dizzied and confused, asking, “What is it exactly we are doing here?”

    Things weren’t going so great at home either. One evening I had turned off the TV and asked my wife about the meaning of life. She spent that night at her mother’s.

    I soon had a reputation as a heavy thinker. One day the boss called me in. He said, “I like you, and it hurts me to say this, but your thinking has become a real problem. If you don’t stop thinking on the job, you’ll have to find another job.”

    This gave me a lot to think about.

    I came home early after my conversation with the boss. “Honey,” I confessed, “I’ve been thinking…”

    “I know you’ve been thinking,” she said, “and I want a divorce!”

    “But Honey, surely it’s not that serious.”

    “It is serious,” she said, lower lip aquiver.

    “You think as much as college professors, and college professors don’t make any money, so if you keep on thinking we won’t have any money!”

    “That’s a faulty syllogism,” I said impatiently, and she began to cry.

    I’d had enough. “I’m going to the library,” I snarled as I stomped out the door. I headed for the library, in the mood for some Nietzsche. I roared into the parking lot and ran up to the big glass doors… they didn’t open. The library was closed. As I sank to the ground clawing at the unfeeling glass, whimpering for Zarathustra, a poster caught my eye. “Friend, is heavy thinking ruining your life?”

    You probably recognize that line. It comes from the standard Thinkers Anonymous (TA )poster.

    Which is why I am what I am today: a recovering thinker. I never miss a TA meeting. At each meeting we watch a non-educational video; last week it was “Porky’s.”

    Then we share experiences about how we avoided thinking since the last meeting. I still have my job, and things are a lot better at home. Life just seemed… easier, somehow, as soon as I stopped
    thinking

    Antwoord
    • 12. Olga  |  Oktober 30, 2014 om 7:58 nm

      ek het gehoor mens moet poep as jy ‘n dink voel aankom. Dit hou glo die gedagtes skoon.

      Antwoord
  • 13. Klip  |  Oktober 31, 2014 om 12:34 nm

    Vir die pyn

    Grab n ” grandpa”

    Antwoord
  • 14. Klip  |  Oktober 31, 2014 om 12:41 nm

    Olga probeer K-FENAK (diclofenac potassium) dis die generies van Voltaren.By die apteek oor die toonbank beskikbaar

    Antwoord
  • 16. Klip  |  November 2, 2014 om 8:47 vm

    Ons is in GROOT poefies!!!!!

    Antwoord
  • 17. Klip  |  November 2, 2014 om 1:26 nm

    As jy die nuus lees op news 24 vervang die woord “cracked” with collapsed. En die stelling “for the next week” met minstens 12maande +

    Antwoord
    • 18. Olga  |  November 2, 2014 om 8:44 nm

      Ekskuus die frans, maar kak en betaal is ons voorland. Tog, ry enige tyd van die dag verby wat ons voorheen geken het as “LOKASIES” en kyk hoe elke liewe sproeilig en staatlig sowel as amoer al die huise se stoepligte brand. Wat vertel dit jou? Vir my vertel dit die inwoners betaal nie vir daardie stoeplig wat brand nie. Maar weet jy, hulle kan dalk die KRAKE met die toplui se bonusse en verhogings toeplak.

      Antwoord
  • 19. Klip  |  November 2, 2014 om 5:02 nm

    Meer akkurate beriggewing soos die dag verloop

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: