Moeg man.

Oktober 23, 2014 at 8:22 nm 2 Kommentaar

Die afgelope drie weke was hard hoor. Maar dit was ‘n geval van buig of bars, die afgelope naweek moes ons opsluit intrek. Dit was al naweek wat die manne saam hier kon wees om die trek te behartig.

Al die verfwerk is nog nie afgehandel nie. Maar nou ja, dit doen ek maar soos en wanneer ek tyd kry. Meeste van die uitpak werk is ook al afgehandel. Die verwery was ‘n nagmerrie. Ek het my kniee in die stryd verloor. Elke keer dat ek nou kniel, kan ek voel dis iemand anders se kniee waarop ek geland het. Myne het nooit gepyn wanneer ek op hulle gekniel het nie.

Dis naweek. Geniet die naweek en bly veilig.

Gedagte van die dag: Wie het my elmboog ook omgeruil?

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Hoe regverdig jy dit? Eina

2 Kommentaar Add your own

  • 1. vvuureoc  |  Oktober 24, 2014 om 2:21 vm

    Voorspoed en sterkte. Ons het al so baie getrek dat as n vragmotor voor die huis stop om pad te vra dan gaan lê die hoenders op hul rue met hul pote bymekaar!

    Antwoord
    • 2. Olga  |  Oktober 24, 2014 om 3:44 nm

      😆 Slim goeters, die hoendertjies.

      Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: