Die bakhand kultuur.

September 25, 2014 at 11:49 nm 5 Kommentaar

Ek het al genoem dat ek die onoplettendste mens is wie ek ken. Maar ek moes al ‘n keer of wat na donker die pad vanaf Hazyview Graskop toe aandurf. Al die kere wat dit gebeur het, het ek gemerk dat die “chinaman” huise, alhoewel onbewoon, almal helder verlig was. Nee, nie deur die straat ligte nie, maar deurdat ieder en elke vertrek in die huise se ligte aan was. Dit, mind you, huise wat met kamma voorafbetaalde elektriseteits meters toegerus is.

Toe het ek al begin wonder as dit met voorafbetaalde meters toegerus is. wie het betaal vir die krag wat so vermors word. Ek het ‘n paar mense gevra, maar hulle kon nie antwoord nie. Ewentwel, heel dikwels is die hele dorp sonder water toevoer. Soms sommer twee dae lank. Dan is die munisipaliteit se enigste verskoning dat daar nie GELD vir die reperasies nie.

Die afgelope ruk het ‘n aantal wit huisies in Gloriehill opgestaan. Met palisades en al. Ons het verneem die huise was te koop teen R175 000 elk. Daar was geen belangstelling nie. RDP huisies word dan gratis en mahala uitgedeel. Toe hoor ons eendag dat die huise nou ook op die gratis en mahala lys is. Twee slaapkamers en seker net enkel geriewe maar ELO? Wie gee om? Dit kom dan gratis. Mense van alle bevolkingsgroepe het na die munisipaliteit gestroom om vir die gratis huise aansoek te doen. Nes vir die RDP huise.

Toe hoor ons Althea het ‘n “Chinaman” (deur die gemeenskap so gedoop en deur die munisipaliteit so aanvaar. Al het die Chinese ook die RDP huise gebou. Nou ja, toe gaan die berig deur die dorp die persone wie die huise gaan kry se name is by die kliniek opgesit. Mense het natuurlik daarheen gestroom om meegedeel te word dat die “LAMMES EN DIE KRIPPELES eerste voorkeur kry. Natuurlik was geen blanke lamme of krippele se name op die lys nie. Iemand anders het in Althea se huis ingetrek. Hy het aangeneem hy mag maar omdat hy ‘n man is wie alreeds in ‘n gratis RDP huis nesgeskop het. Sy moet dan maar sy RDP huisie by hom huur. Dit het glo dae geneem om hom te laat uitsit.

Olga, ewig nuuskierig, het Althea gevra watse munisipale deposito”s sy moet betaal. Die antwoord was verbysterend. Vir water was geem deposito gevra nie. Ons het R848 betaal. Dis nuwe huise, dus met nuwe watermeters. Vir my wou hulle verlede jaar R1200 laat betaal vir ‘n water meter wat al ingesit was toe die huis voltooi was. Jare gelede. Ek moes weer Olga wees om hulle van die kak idee te laat afsien. Althea en haar bure het ook geen sent betaal vir voorafbetaalde meters wat almal honderde eenhede krag ophet nie. “Erfbelasting?” vra ek hoopvol. Niks. Ek moes R182,00 betaal om te registreer sodat hulle my elke maand kan melk vir eiendoms belasting.

Nou vra ek “As hulle te lam en krippel is om die deposito’s te betaal, hoe die moer gaan hulle basiese dienste betaal? hulle moet glo net R37, 00 betaal om die huis op hulle name te registreer. indien ek dit nie mis het nie, het die voorreggie ons iets soos
R28 000, 00 gekos. ELO? Steeds moeilik om te sien hoekom die Thaba Chweu munisipaliteit nie geld het om die dorp se water toevoer te herstel en in stand te hou nie?

Gedagte van die dag: Mag al ons voorvadergeeste wie belasting betaal het om die land se eens fantastiese infraskruktuur tot stand te bring die donnerse freeloaders uit daardie gratis en mahala huise gaan verwilder en aan die hardloop hou totdat hulle hulle Maker ontmoet.

Geniet die naweek en bly veilig.

” FREE CHINESE HOUSES FOR ANC VOTES

“This matter is political and the municipality is not in a position to comment”

Narda Vermaak | 27 June 2014 16:10

GRASKOP – “The people were promised houses in return for votes in favour of the ANC.”

About 170 two-bedroom houses which the Chinese government built, were supposed to ensure that the ruling party regain the majority of seats in town.

This, however, came backfired when Thaba Chweu Municipality’s (TCM) officials tried to sell the dwellings after the elections, and furious community members demanded what had been promised to them. According to a source, premier Mr David Mabuza and former human settlements MEC, Mr Andries Gamede committed at a community meeting on April 26, to give them houses free of charge.

The source told Steelburger/Lydenburg News that several people with “official” forms were sent to Graskop.

“They were told to fill in their details on the said documents. The promise made to the community was on condition that they vote for the ruling party. Now that the election is done and dusted, it is coming back to haunt them,” an ANC official told the paper.

Graskop has been a hot spot when the DA faired very well during a by-election in 2012. The opposition party made a strong showing in town during a 2012 by-election, cinching it from the ANC.

The houses constructed by the Chinese government for TCM would apparently be sold for approximately R155 000 each. These were equipped with security features, gardens, built-in cupboards, large geysers, fitted bathrooms and kitchens.

“Selling them at the said cost would ensure an income of about R26 million. This could of course have helped the already crippled municipality to pay service providers.”

The “free” houses now being sold were not the only issues that TCM were facing with the Chinese housing project.

On May 26, DA Cllr Johan Ligthelm sent a letter to the officials. “Referring to our council meetings of dated December 17, 2013 and April 16, 2014, we highlighted urgent issues regarding the project. The following were regarded as pressing matters and needed attention; due to the uncompleted infrastructure, all storm-water drainage flows into the nature reserve at Mogodi Lodge. Currently the sewerage plant is overloaded and spills into the Mac Mac natural water stream. Taking the RDP in consideration and with the influx of further usage of the overloaded plant, the result is a health risk. E. coli was measured in the stream at the Forest Waterfall and it is too high for human consumption,” it read.

Ligthelm also questioned whether there had been any investigation regarding future water problems and whether or not the Chinese housing and RDP would influence the current electricity usage and plant. “I firmly believe that prevention is better than cure. These matters should be a priority and your cooperation with the mayoral committee will be appreciated.”

He confirmed that as of yet, he has not received any feedback from council.

TCM responded to the questions posted about the free housing and said, “This matter is political and the municipality is not in a position to comment. We suggest that you contact the presidential office for more details. This is between the Chinese and South African governments, and it is the prerogative of the national and provincial state to decide whether it wants to sell the houses, or give them to community members. The premier did not commit to either option. There is a continuous engagement pertaining this issue between the municipality, and the provincial and national government.”

Ms Zibonele Mncwango, spokesman for the Office of the Premier did not respond to any of the questions, and the government could not be reached for comment.” MET DANK EN SONDER TOESTEMMING UIT DIE STEELBURGER GELEEN.

Hoe geriflik tog. Het die Chinese regering die grond waarop die huise staan gekoop of is dit nes die paaie in Gauteng gratis uitgedeel sodat ons etoll moet betaal? Wie gaan die freeloaders moet dra? Verseker nie die ANC nie.

Advertisements

Entry filed under: Hoogsb4k.

Danger!!! hoe sal ons weet?

5 Kommentaar Add your own

  • 1. malmanie  |  September 26, 2014 om 8:06 vm

    nou hoekom is china nou so gretig om die anc in bewind te hou dat hulle huise gratis weg gee? is dit regtig net om hulle goedkoop kak hier te kan smous? as hulle dit in jou dorp gedoen het in watter ander plekke het hulle dit nog gedoen?

    Antwoord
  • 2. Lewies Mymer  |  September 27, 2014 om 12:29 nm

    Die ANC is ingekruip by China.Chinese kwalifiseer as swart as dit by BEE kom–hulle het meerdere voorregte as blankes.

    Antwoord
    • 3. Olga  |  September 30, 2014 om 11:20 nm

      Daarom dat hulle hulle werksmense ook soos drek behandel. Dis net so sad dat daar in hierdie ou fucked up landjie van ons soveel wit mense is wie uit nood verplig word om vir die trekogies te werk.

      Antwoord
  • 4. Xena Phoenix  |  September 29, 2014 om 8:32 vm

    Ek noem dit eerder blatant stemme koop.

    Antwoord
    • 5. Olga  |  September 30, 2014 om 11:26 nm

      Hoe kon die verkiesing dan “fair and just” gewees het? 170 huise in ‘n dorpie soos Graskop en hoeveel in totaal? Ek kan net indink hoeveel mense ANC gaan stem het net om in aanmerking te kon kom vir een van die huise. Mag die huise op hulle inmekaar stort. Die hebsugtige drek,

      Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: