Reen reen

Augustus 12, 2014 at 12:11 vm 11 Kommentaar

Ai, so vinnig as wat ek die spambox leeg maak, so vinnig word dit weer gevul. die vervelige mens pos een “navraag”spam op elke pos wat ek al geskryf het en gaan op die lys af oor en oor en oor.

Maar weet julle wat? Ek het ontdek ek kan 5000 spams met die druk van een knoppie uitwis. Om verder Olga se aand te maak, het dit begin reen ook. Ek hoop regtig dis lente reen. Olga se ou bene wil nie meer die koue he nie. Ek weet, ek weet, dis nie my keuse nie. Dis net Homer wie sE “Jou wens is my bevel.” Maar hy sE dit ook al minder. dem. Waar het ek verkeerd gegaan? Dalk kan baas speurder Klip my sE.

Maar nou ja, laat die hoop nie beskaam nie. Ek het al lente voeding begin gee. Toe het oom Ridder gestop en my vertel dat my grond ‘n sink tekort het. Want soos hy se “Sien jy hoe die blare geel raak? Die grond is sinkarm. Kry kunsmis wat met ‘n Z gemerk is, dit bevat sink en dis wat die grond op die stadium nodig het.” Dis het ek nou sommer ‘n nuwe doelwit ook. Die reentjie is defnitief ‘n voorloper van lente. 😉

Gedagte van die dag: Ek moet “Sunlight liquid as badseep begin gebruik.

Entry filed under: Go Go.

Hoe vervelig Aandag

11 Kommentaar Add your own

  • 1. ddupl3ss1s  |  Augustus 12, 2014 om 7:36 vm

    Van a-z leersame of dalk deugsame blog . z vir zink

    Antwoord
  • 3. Klip  |  Augustus 12, 2014 om 8:31 vm

    Ek is ook al kunsmis met n Z aangebied. “ZOL” dit sit enige iets wat jy wil terugsit , terug……………of vat dit nou weg ………..maar wie gee om??? Solank die plantasies water kry

    Antwoord
  • 4. Klip  |  Augustus 12, 2014 om 8:43 vm

    A husband desperate to keep his hot wife happy offers to buy is wife a new car. She cutely declines his offer by saying, “That’s not quite what I had in mind.” Frantically he offers her a new house. Again she rejects his offer, “That’s not quite what I had in mind.” Curious, he asks: “What did you have in mind?” She retorts, “I’d like a divorce.” He answers, “I hadn’t planned on spending quite that much.”

    Antwoord
  • 5. Klip  |  Augustus 12, 2014 om 8:47 vm

    What a Difference 30 year makes!
    1970: Long Hair
    2000: Longing for hair

    1970: The perfect high
    2000: The perfect high yield mutual fund

    1970: KEG
    2000: EKG

    1970: Acid Rock
    2000: Acid Reflux

    1970: Moving to California because it’s cool
    2000: Moving to California because it’s warm

    1970: Growing pot
    2000: Growing pot belly

    1970: Watching John Glenn’s historic flight with your parents
    2000: Watching John Glenn’s historic flight with your children

    1970: Trying to look like Marlon Brando or Elizabeth Taylor
    2000: Trying NOT to look like Marlon Brando or Elizabeth Taylor

    1970: Seeds and stems
    2000: Roughage

    1970: Our president’s struggle with Fidel
    2000: Our president’s struggle with fidelity

    1970: Killer weed
    2000: Weed killer

    1970: Hoping for a BMW
    2000: Hoping for a BM

    1970: The Grateful Dead
    2000: Dr. Kevorkian

    1970: Getting out to a new, hip joint
    2000: Getting a new hip joint

    1970: Rolling Stones
    2000: Kidney stones

    1970: Being called into the principal’s office
    2000: Calling the principal’s office

    1970: Peace sign
    2000: Mercedes logo

    1970: Parents begging you to get your hair cut
    2000: Children begging you to get their heads shaved

    1970: Take acid
    2000: Take antacid

    1970: Passing the driver’s test
    2000: Passing the vision test

    1970: “Whatever”
    2000: “Depends”

    Antwoord
  • 6. Klip  |  Augustus 12, 2014 om 8:50 vm

    “Your wish , my command”

    So met die tyd wat aanstap is dit ……..

    “Your command , my wish”

    Solank die hoop nie beskaam nie…

    Antwoord
  • 7. Kameel  |  Augustus 12, 2014 om 1:29 nm

    En daar gaan jou oefening… kan nou sommer met een slag die gewig van jou afgooi 😉
    Net gister gewonder wanneer kan ek die plante begin voed; besluit 1 September is seker die regte tyd. Maar nou dat jy so praat gaan ek my potplante wat se blare ook maar geel lyk, voeding gee. Weet jy wat is in Engelse sout dat dit ‘n katjiepiering plant soveel woema gee? Groei is geiler, en blare groter; het die “resep” by ‘n vrou gekry wie ‘n potplant katjiepiering ‘n absolute lus vir die oog is. Wonder nou sommer of ek dit op die ander potplante ook kan gooi?
    Sommer so terloops…. my man het nog nooit vir my gesê “Jou wens is my bevel,” nie…. dem.

    Antwoord
    • 8. Olga  |  Augustus 12, 2014 om 4:40 nm

      Grieters het eenkeer gevra hoekom ek Magnesium (?) sulfaat in my plante gooi. Dit was toe ek Engelsesout in die gieter vol water geroer het om te laat oplos.

      Antwoord
  • 9. Klip  |  Augustus 12, 2014 om 2:27 nm

    Engelse sout doen dieselfde vir my ………….gee my baie woema. Maak die knyp die moeite werd

    Antwoord
    • 10. Olga  |  Augustus 12, 2014 om 4:42 nm

      Kom ons hoop jou uhm, agter brieke hou Klip. Anders gaan Mev Klip jou laat wasgoed was, met die hand. 😛

      Antwoord
  • 11. Klip  |  Augustus 14, 2014 om 3:20 nm

    After the baby was born, the panicked Japanese father went to see the obstetrician.

    “Doctor,” he said, “I don’t mind telling you, but I’m a little upset because my daughter has red hair. She can’t possibly be mine.”

    “Nonsense,” the doctor said. “Even though you and your wife both have black hair, one of your ancestors may have contributed red hair to the gene pool.”

    “It isn’t possible,” the man insisted. “We’re pure Oriental.”

    “Well,” said the doctor, “let me ask you this. How often do you have sex?”

    The man seemed ashamed. “I’ve been working very hard for the past year. We only made love once or twice a month.”

    “There you have it!” the doctor said confidently. “It’s just rust!”

    Antwoord

Lewer kommentaar op Klip Kanselleer antwoord

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter