Hoe vervelig

Augustus 10, 2014 at 11:50 nm 2 Kommentaar

Ek is ‘n baie lui blogger. ek gaan deur die kanale, doen die “Write new” ding. Goeie aarde dBesluit ek mos nou vanaand om deur die spam box te gaan. Arie, gedorie, oor die drieduisend kommentare in die spambox. Feitlik almal Saterdag se datum en feitlik almal van dieslfde persoon.

Hoe verveeld kon die mens geweees het? Met min uitsonderings ook nog almal navrae oor hoe om dit, dat en nog ‘n ander te doen. Nee, genade mens, wyk uit na ander blogs ook met jou navrae. My kop is te plat om jou te help. Ek het amper 500 delete maar nou is my gewrig te seerr om die klas aerobix.

Geniet die week en bly veilig.

Gedagte van die dag: Nuwe week, nuwe omkrapper.

Advertisements

Entry filed under: Askies????.

Dubbelstandaardig Reen reen

2 Kommentaar Add your own

  • 1. Kameel  |  Augustus 11, 2014 om 3:30 nm

    Jy behoort geeërd te voel dat een persoon soveel aandag aan jou gee. Ok, ok ek grap sommer!!!! Vir goeie oefening, delete elke dag ‘n honderd of meer……..

    Antwoord
    • 2. Olga  |  Augustus 11, 2014 om 10:52 nm

      klink na n goeie idee.

      Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: