So wyd

Julie 30, 2014 at 11:05 nm 4 Kommentaar

Mens besef nie altyd hoeveel jy het om voor dankbaar te wees nie. Ek het die ander dag gehoor van n inbraak by ‘n sake onderneming. Hulle store, kluis, dokumentasie en alles word op die perseel gehou.

Die boekhoudster het weer laat gewerk en net so voor agt die aand het sy die kantoor deur agter haar toegemaak sodat haar baas dit van binne kon sluit en die alarm kon aktiveer. Sy was nog op die trappe toe hy haar terug geroep het. Sy het die kluis se sleutel en hy het iets in sy besit gehad wat hy in die kluis wou bere. Nadat dit gedoen was, is sy daar weg deur die sy-ingang met die sleutels terwyl hy uit die kantoor ligte aangsit het in die parkeerterrein.

Toe hulle die volgende dag op kantoor kom, was dit om die kamera weggedraai te kry vn die hoofingang en vensters en die venster oop gebreek en die diefwering opgebuig. Sy se sy het kontrakteurs buite die hek gekry wie ‘n saamry geleentheid gevra het. Eers het sy gedag dit was hulle handewerk. Deur die loop van die dag was almal wie die vorige dag daar was ondervra. Sy was dikwels ingeroep om te verifieer. Later die middag, het ‘n lid van die SAPD haar weer geroep. Hulle het toe die kamera opnames verwerk.

As sy die eerste keer afgeloop het tot by haar voertuig, sou sy gewis vandag net
n statistiek gewees het van geweld. Sien, die dom donners het agter haar motor weggekruip en vir haar gewag. Die kamera was toe alreeds omgedraai, maar so tipies het hulle die kamera gedraai in die rigting waar hulle haar gaan voorle het. Toe sy die gebou weer binne gegaan het, het hulle by die voordeur gaan wag. Toe is sy by die sy-ingang uit en sommer by haar motor. Toe hulle daar deur die noodlot gefnuik word, het hulle afgedraf hek toe en daar ook het die noodlot hulle geflous deur die kontrakteurs wie gewag het. Maar Eeldjie en Beeldjie het weer mooi in lyn met die kameras teruggestap om tog te gaan kwaad doen.

Die vrou het dikwels saans laat gewerk en was oor die algemeen alleen op die perseel. Aanstellings moet mos opsluit BBBEE wees, dan hou hulle mos een donkie aan om die brouwerk reg te maak.

Gedagte van die dag: Mens besef nie aldag hoe wyd die Here se genade is nie.

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Wyk of wat??? Kom lente.

4 Kommentaar Add your own

  • 1. Klip  |  Augustus 1, 2014 om 7:48 vm

    Die verskil tussen Jag en Seks

    1) Maak nie saak hoeveel wyn jy gedrink het nie, jy bly lus vir Jag.
    2) Mens kan heel dag en heel naweek Jag.
    3) Jy hoef nie jou jagtydskrift¬¬e weg te steek nie.
    4) Die Tien Gebooie verbied nie jag met verskillende jagmaats nie.
    5) Jou jagmaat is nie gepla oor jou vorige jagmaats nie.
    6) Dis heel aanvaarbaar om saam met ‘n totale vreemdeling te jag.
    7) Jy sal nie blind word as jy alleen Jag nie.
    8) Daar is geen Jagverwante aansteeklike siektes nie.
    9) Jy hoef nie Jag op te gee wanneer jou Jagmaat belangstelling verloor nie.
    10) Jy sal nooit jou Jagmaat hoor sê nie: “Wat? wil jy alweer Jag? Ons het
    dan net laas week gejag. Is Jag AL waaraan jy kan dink?”
    11) Om SAFE te jag sit jy net die Gun op ‘safe’.
    12) Jy kan foto’s van jou Jag op Facebook sit.
    13) Jy kan met verskillende gewere Jag.
    14) Jy kan jou werks vriende saam nooi op ‘n Jag.
    15) Jou Jagmaat raak self lus vir Jag.
    16) Oupas kan ook nog Jag.

    Antwoord
  • 3. malmanie  |  Augustus 2, 2014 om 11:26 nm

    ons besef nie altyd hoe groot Die Vader se genade is nie.

    Antwoord
    • 4. Olga  |  Augustus 3, 2014 om 10:35 nm

      Dit is ‘n feit soos ‘n perd.

      Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: