Liewe SABC

Junie 24, 2014 at 8:21 nm 4 Kommentaar

Dink julle logika is net ‘n “Nie Swart”mens ding? Ek is vas oortuig dit is. Ek moet nog ‘n swartmens teekom wie rasioneel kan dink. Dalk gaan dit nie oor rasionele, nugtere logika nie, maar eerder oor diskriminasie. Seker is ek verkeerd. Swartmense kan mos nie diskrimineer nie. Wragtig nou het ek dit. Hulle kan nie diskrimineer nie. Ook nie differetieer nie. Ook geheel en al nie onderskeid tref nie, want DISKRIMINEER is mos ‘n witmens vice. Ja. nou het ek dit beslis.

Liewe SABC

Die mense wie “State of the nation, Inauguration of who-so-ever, Opening of parlement” en 4ken “Sokker” kyk, is die Nie Afrikaans sprekendes van Suid Afrika. Met ander woorde, mense wie eerder sal SABC 1 en 3 kyk as SABC 2. Tog, as enige van genoemde gebeurtenisse plaasvind, is Moerwango en ander programme op genoemde kanale reg op teikentydgleuf en kanaal. Maar alles anders word rond geskuif om plek te maak vir die genoemde gebeurtenisse. Soos nou weer met die sokker, pleks dat julle tussen SABC 1 en 3 rondskuif om die gebeure vir die teikengroep uit te saai,is alles rond geskuif. Zulu nuus om sewe op SaBC 2. Ens ens. Die kykers wie graag die genoemde gebeure sal kyk en geniet, sal nie omgee om moerwango ens te mis vir die duur van die gebeurtenis nie. Die SABC2 kykers aan die anderkant het so min om op tv te geniet, vir ons is die nuus en die storie na die nuus (vir die wat kyk) ‘n groot gebeurtenis. So as julle nuus om sewe op SABC 2 gaan uitsaai, HOEKOM DE MOER KAN DIT NIE DIE AFRIKAANSE NUUS WEES NIE? Hoekom word dit vir die duur van die gebeurtenis na ‘n ander tydgleuf en kanaal geskuif?

O, ja, ek sien. Dis sodat julle die Afrikaanssprekende wie nie “State of the nation, Inauguration of who-so-ever, Opening of parlement” en 4ken “Sokker” wil kyk nie, beter rond kan gooi. Dit doen julle ook net omdat julle nie kan diskrimineer nie. As julle enigsins die vermoee gehad het om dit kon diskrimineer so logika mos gewen het en sou die mense wie “State of the nation, Inauguration of who-so-ever, Opening of parlement” en 4ken “Sokker” geniet, dit kon geniet op die kanale wat hulle uit keuse kyk.

Groetmis

Olga

Gedagte van die dag: Bou ‘n nasie!Bou ‘n nasie maar nie met seesandsteen nie. Dan kan julle ‘n volk red. Van hulleself.

Advertisements

Entry filed under: Bitch en Moan.

Dis hom koud tv programme

4 Kommentaar Add your own

  • 1. malmanie  |  Junie 25, 2014 om 6:24 nm

    hoe dan nie? as hulle afrikaanse nuus op 2 los kan hulle jou nie omkrap nie. ek betaal liewes vir dstv.

    Antwoord
    • 2. Olga  |  Junie 25, 2014 om 7:30 nm

      Ek sal sowaar nie betaal vir kanale en kanale vol “KYKWEERS”nie

      Antwoord
  • 3. Toortsie  |  Junie 26, 2014 om 7:30 vm

    Olga, toe die SAUK destyds met groot bravade SABC geword het, was my TV kamer se rusbanke juis weggestuur om oorgetrek te word. En daarvandaan het ek net nie weer by TV kyk gekom nie. OK, nie heeltemal nie. Ek sal saans as my man TV kyk, by hom gaan sit en dan maar saam met hom kyk, wat hy ookal kyk. Hier en daar volg ek dalk een reeks, en naweke as die kinders by die huis is, kyk ek dalk ‘n fliek saam met hulle.
    Wat het ek daardeur bereik? My bloeddruk word nie opgejaag nie, en ek gee nie die lot wat daaroor besluit die satisfaksie dat hulle my verontrief het nie. 🙂

    Antwoord
    • 4. Olga  |  Junie 27, 2014 om 12:16 vm

      gebrek aan kommunikasie. Hulle is gewoond niks word met die teemaker bespreek nie. Dus is dit ook maar ‘n geval dat die teemaker ook nie sal noem die suiker is klaar nie. ons weet mos, Ä child learns through example.” 😉

      Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: