daar is nog hoop

Junie 18, 2014 at 11:17 nm 6 Kommentaar

Al wat ek ook deesdae doen, is om “geleende” goed te pos, maar die ene is wragtig te goed om te laat verbygaan. Aan almal wie dit klaar gesien het, vra ek om verskoning. As die blerrie sein ook net lank genoeg wil aanbly vroeer in die aand dat ek dit kan gebruik, sal dit al ‘n help wees.

Aan almal wat die geleende prent nog nie gesien het nie, geniet dit.

hoop

Gedagte van die dag:Solank daar lewe is, is daar hoop ook.

Advertisements

Entry filed under: geleen.

Die wildtuin Ek bedank.

6 Kommentaar Add your own

  • 1. malmanie  |  Junie 18, 2014 om 11:43 nm

    betaal hom om dit te gebruik ook

    Antwoord
  • 2. Klip  |  Junie 19, 2014 om 7:08 vm

    An Arab family was considering putting their grandfather (Abdullah) in a nursing home.
    All the Arab Facilities were completely full, so they had to put him in an Italian home.
    After a few weeks in the Italian facility, they came to visit Grandpa.
    “How do you like it here?” asked the grandson.
    “It’s wonderful! Everyone here is so courteous and respectful,” said grandpa.
    “We’re so happy for you. We were worried that this was the wrong place for you, since you are a little different from everyone.”
    “Oh, no! Let me tell you about how wonderfully they treat the residents,”
    Abdullah said with a big smile.
    “There’s a musician here – he’s 85 years old. He hasn’t played the violin in 20 years, and everyone still calls him Maestro!
    There is a judge in here – he’s 95 years old. He hasn’t been on the bench in 30 years and everyone still calls him Your Honor!
    There’s a dentist here – 90 years old. He hasn’t fixed a tooth for 25 years, and everyone still calls him Doctor!
    And Me – I haven’t had sex for 35 years, and they still call me The Fu–ing Arab.

    Antwoord
    • 3. Olga  |  Junie 19, 2014 om 12:35 nm

      Ignorance is bliss. :

      Antwoord
  • 4. Klip  |  Junie 19, 2014 om 7:11 vm

    Toemaar Olga , ek “leen” ook al die grappies.

    Marty moet eintlik net n mes saamvat , en afsny wat nodig is.

    Antwoord
  • 5. Olga  |  Junie 19, 2014 om 12:40 nm

    Ai die sein gaan my nog mal maak voordat die anc se kak dit regkry.

    Antwoord
  • 6. Klasie-van-die-plaas  |  Junie 19, 2014 om 5:30 nm

    Gee vir marty n mes saam samblief tog.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: