Hemelvaart

Mei 29, 2014 at 12:21 nm 1 comment

glorius_mystery2

Vandag herdenk ons HEMELVAART…Wonderlik om te weet dat ons KONING lewe….JESUS het OPGEVAAR en HY SAL weer kom net soos HY gegaan het op die wolke.HY sal kom vir SY BRUID….vir hulle wat hulle gereed maak ja hulle wat DIE BRUIDEGOM VERWAG….laat ons uitroep MARANATA kom HERE JESUS KOM…bly biddend en wagtend ons KONING IS OPPAD!!

Gedagte van die dag: Laat my groot dankbaarheid ervaar.

Advertisements

Entry filed under: geleen, Uncategorized.

Wat doen hulle daaromtrent? Uhm…. Jy moes nie.

1 Kommentaar Add your own

  • 1. Kameel  |  Junie 3, 2014 om 11:14 vm

    Amen!!!! Kannie meer wag dat daardie dag moet aanbreek nie. Wat vir my heel interessant is, is dat dit nie net die ouer geslag is wat uitsien na die dag nie, maar dat jonger mense met wie ek praat… my eie kinders ingesluit, met verlange uitsien na Jesus se koms.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: