Aandag alle dames.

Mei 13, 2014 at 5:38 nm 12 Kommentaar

WAARSKUWING AAN ALLE DAMES!

DIT IS ‘N MOET LEES!!! Mense steel deesdae enige ding! ‘n Paar jaar gelede het hulle een nag ingekom en my dye gesteel. Dit het so vinnig gebeur ek het nie eers wakker geword nie. Ek het nog gaan slaap met my eie dye en toe ek wakker word, sit ek met iemand anders se dye. Die nuwes was die tekstuur van klonterige pap. Wie sou so wreed wees? Wie se dye was hierdie voorheen en waarheen is myne? Ek het die hele somer deur gesoek na my dye. Uiteindelik het ek woedend en seergemaak maar aanvaar dat ek nou vir altyd in jeans en stywe intrek panties sal moet wegkruip. En net toe ek vrede gemaak het met my dye slaan daardie boewe sowaar weer toe!

My boude is toe volgende! Ek weet dis dieselfde bende, want hulle het moeite gedoen om my nuwe agterwêreld te laat pas by die dye wat hulle voorheen by my gelos het. Ek kon dit nie glo nie, my nuwe boude sit ten minste 3 duim laer as my oorspronklike. Nou komplimenteer my boude my dye klont vir klont. Ek hoop net lang rompe en langbroeke bly in die mode.

Verlede jaar het ek besef my arms is ook omgeruil. Een oggend toe ek my hare kam, was ek geskok om te sien hoe my boarms heen en weer swaai. Dit is vreesaanjaend. My liggaam word stukkie vir stukkie vervang met swakker en leliker dele. Hoe slinks van hulle? Ek word op ‘n gereelde basis en sonder waarskuwing aangeval. Uit desperaatheid het ek ophou kortmoubloese dra. Verlede maand is my nek vervang met ‘n kalkoen s’n!

Ek alleen kan egter nie die mediese professie aanvat nie !!! VROUE VAN DIE WERELD – SKRIK WAKKER EN SIEN DIE VERWOESTING! Die liggaamsdele wat oorgeplant word, is nie vrywillig verskaf nie. Jy WEET waar hulle daardie liggamsdele kry, nie waar nie? Die volgende keer wat jy vermoed iemand het ‘n “facelift” gehad, kyk mooi of dit nie dalk joune is nie. Ek dink ek het uiteindelik my dye opgespoor en ek hoop Cindy Crawford het ‘n goeie prys vir hulle betaal!! HIERDIE IS NIE ‘N GRAP NIE. DIT GEBEUR ELKE NAG MET VROUE IN JOU DORP. WAARSKU hul!

Advertisements

Entry filed under: geleen.

Mensig. Die woorde van ‘n slim man.

12 Kommentaar Add your own

  • 1. Kameel  |  Mei 14, 2014 om 1:00 nm

    Lekker lag ek nou 🙂 Hulle was by my ook Olga, hierdie kalkoennek is nie snaaks nie…. maar my huismense dink so 😦 En waar vra ek jou kry ‘n mens toppies wat nie die swaaiende bo-arms wys nie? Ek het dit al oorweeg om iemand in te kry wat vir my klere gaan koop, sodat ek nie my kop daaroor hoef te breek nie.

    Antwoord
    • 2. Olga  |  Mei 14, 2014 om 9:09 nm

      Dis ‘n vreeslike stryd Sally. Ari gedorie, ek sê jou, ek oorweeg dit al om “au muskadel” hier by die huis te loop sodat my klere langer kan hou. Ek sal natuurlik net eers al wat weerkats moet toegooi. Anders sien ek dalk wat uit die spieeël na my kyk en hol gillend en skrouend in die straat af voordat ek gaan onthou wie so kaal koejawel na my gekyk uit uit daardie weerkaatsing.

      Antwoord
  • 3. Klip  |  Mei 15, 2014 om 1:44 nm

    Goeie dag Olga.

    Hier het darem nou so n paar …………… slideshows………….. deur my gedagtes geflits

    Antwoord
  • 4. Klip  |  Mei 16, 2014 om 11:23 vm

    The Tax Official in an unnamed country has come to a synagogue for an inspection. The Rabbi is accompanying him.

    “So rabbi, tell me, please, after you have distributed all your unleavened bread, what do you do with the crumbs?”

    “Why, we gather them carefully and send them to the city and then they make bread of them again and send it back to us.”

    “So what about candles after they are burnt? What do you do with the ends?”

    “We send them to the city as well, and they manufacture new candles from them and send them to us.”

    “And what about circumcision? What do you do with those leftover pieces?”

    The rabbi, wearily replied, “We send them to the city as well.”

    “To the city? And what do they send to you?”

    “Today they have sent you to us.”

    Antwoord
    • 5. Olga  |  Mei 17, 2014 om 9:25 nm

      Well said Rabbi.

      Antwoord
  • 6. Klip  |  Mei 16, 2014 om 11:27 vm

    Jack was in front of me coming out of church one day, and the preacher was standing at the door, as he always does, to shake hands.

    The preacher grabbed Jack by the hand and pulled him aside. “You need to join the Army of the Lord!” the preacher said to him.

    Jack replied, “I’m already in the Army of the Lord, Pastor.”

    “How come I don’t see you except at Christmas and Easter?” the preacher questioned.

    Jack whispered back, “I’m in the Secret Service.”

    Antwoord
  • 7. Klip  |  Mei 16, 2014 om 11:29 vm

    Two lawyers had been life-long friends: they were partners and shared everything, including their hot-blooded secretary.

    One day the secretary announced she was pregnant. They told her not to worry and assured her that they would pay all medical costs and would act as co-fathers when she/he was born and provide all expenses thereafter for the child.

    The day of delivery arrived. Both the lawyers were at the hospital pacing the floor in the waiting room. Finally one of them said, “I can’t take this, I’m going down to sit in my car and wait there. Please come down and tell me as soon as the child is born!” The partner agreed to do that.

    About an hour later the partner approached the car with a very grave look on his face. “What happened?” cried the waiting car occupant.

    The other partner announced, “They were twins and mine died!”

    Antwoord
  • 8. Klip  |  Mei 17, 2014 om 9:43 vm

    WOMEN ARE UNIQUE ….

    Husband’s Message (by cellphone):

    Honey, a car has hit me while out of the office. Paula brought me to the Hospital.

    They have been taking tests and taking X-rays

    The blow to my head has been very strong, fortunately it seems that did not cause any serious injury, but I have three broken ribs, a compound fracture in the left leg, and they may have to amputate the right foot.

    Wife’s Response:

    Who is Paula?

    Antwoord
  • 10. Toortsie  |  Mei 18, 2014 om 3:59 nm

    Die blikskottels het nou my MIDDEL gesteel. Genade. Maak ‘n langbroek en besluit hoe lank die rek moet wees. Onmoontlik sonder ‘n MIDDEL. Of met ‘n te groot middel wat iewer sit waar jy nie lekker weet waar hy sit nie, omtrent onder my tieties. 😦

    Antwoord
    • 11. Olga  |  Mei 18, 2014 om 10:48 nm

      Skelms. Ek wonder of dit ook ‘n Anc triek is.

      Antwoord
  • 12. Similar Houten  |  Julie 7, 2014 om 6:55 vm

    Hi, i think tht i saw you visited my blog thus і cwme to “return thee favor”.Ι aam trying tto fіnd things
    to improve myy site!I suppose itѕ ok to սse a fеw of yoyr ideas!!

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: