Advertensies

April 22, 2014 at 9:56 nm 9 Kommentaar

Ai, ek sien ook altyd iets raak waaroor ek kan gal braak. Ek het mos al genoem dat ek onopmerksame mens is. So sien ek toe vanaand vir die eerste keer die advertensie waarin Kelloggs Suid Afrikaners nooi om hulle produk te koop sodat hulle vir die arme honger kinders wie nie op skool kan konsentreer nie, omdat hulle met honger mae in die skool sit kan kos (Kelloggs pap?) borg.

Prysenswaardig nie waar nie? Een ding wat my pla. Die advertensie is altyd net van swart kinders. Is daar dan nie ook honger wit kinders nie? Nie die soort wie uit keuse honger deur die lewe gaan sodat hulle in die nommer 28 Levi’s kan woon nie, maar ook baie kinders, wit kinders wie uit nood honger gaan omdat daar geen kos te ete is nie. Daar is geen kos in hulle huise nie, nie omdat hulle ouers staak vir R12 500 per maand vir gewone arbeiders op die myne nie, maar omdat hulle ouers sonder werk sit reeds omdat die myne noodgedwonge swart werkers in blankes se poste moes aanstel sodat die regering van die dag kon brownie punte wen.

Dis net absoluut siek. Kinders is kinders. Die advertensie sê glad nie dat net swart kinders gaan voordeel trek nie, maar die feit dat die advertensie net swart kinders wys, spreek boekdele.

Dan weer, Olga laat ook nie altyd feite in die pad van ‘n goeie staan staan nie. So wie weet wat het ek gesien?

Gedagte van die dag: Gelukkig koop ek lankal nie meer Kelloggs pappe nie, anders sou ek hulle moes boikot.

Advertisements

Entry filed under: Bitch en Moan.

Afrika diens? Elke onskuldige woord….

9 Kommentaar Add your own

  • 1. mal hans  |  April 22, 2014 om 10:10 nm

    dream on girl. wit mens KRY nie. dit is net die darkies se voor reg. die res kan beg, steal or borrow. niemand gee om nie.

    Antwoord
    • 2. Olga  |  April 23, 2014 om 10:30 vm

      Never a truer word, Hansie. Dit is die stront wat Apartheid ‘n heel ander betekenis gee. Ek praat onder korreksie, maar het hulle nie nog al die jare onder die apartheids regime ook, gratis of na aan gratis huisvesting in lokasies en of townships gehad nie?

      Antwoord
  • 3. Die Skryfbesigheid  |  April 22, 2014 om 10:10 nm

    Ek het dit ook gesien. Armoede vra nie kleur, ouderdom en geslag nie. Waar ek woon is daar baie armoede en kom vra mense gereeld vir ‘n stukkie kos. My broer sukkel self om werk te kry.

    Dit maak my kwaad dat daar mense is wat in die vettigheid van oorvloed swem terwyl ander moet spook om kop bo water te hou en dat daar soveel mense sonder kos moet slaap, sonder lopende water of elektrisiteit sit. Is dit nie ‘n basiese mensereg van almal nie?

    Antwoord
    • 4. Olga  |  April 23, 2014 om 10:22 vm

      Dit is wat my so blindkwaad maak deur die implikasie van die advertensie. Dit impliseer duidelik dat net swart mense op genade geregtig is.

      Antwoord
    • 5. Olga  |  April 23, 2014 om 10:28 vm

      Ekskuus, daar druk ek myself alweer skeef uit. Meeste ander advertensies waar kinders betrokke is, is daar ten minste een wit gesiggie of een swart, Indiër en of Kleurling gesiggie tussenin. Hierdie een is net swart kinders. Wat my laat dink Kelloggs dink net swart kinders word in armoedige omstandighede groot. ons betaal alreeds belasting net vir die Nkandla’s op welke manier dit ookal geskied. As net swart kinders in vandag se lewe finansiël swaar genoeg kry om ongevoed skool toe te gaan, wie se skuld is dit? Jeug-toelae, kinder-toelae, RDP huise, HOPhuise en wie trek voordeel? Dan moet Kelloggs nie nog kom met hulle stront nie. Dit was nog al die jare die Nie swart bevolking van die land wat Kelloggs gekoop en geeet het. Ek het al genoeg swart kindertjies langs my eie kombuistafel sien sit en weier om hulle monde aan enige Kelloggs produk te sit.

      Antwoord
  • 6. Klip  |  April 23, 2014 om 2:48 nm

    Mieliepap ooo Mieliepap!!!!!

    Antwoord
  • 7. Klip  |  April 23, 2014 om 2:53 nm

    Daar is mos termiete wat nie genties gemanupileerde mielies eet nie!?

    Antwoord
  • 8. Klip  |  April 23, 2014 om 2:55 nm

    Had it all this morning !!!!!!!!!!!

    Hier by ons kan die soldate nie funksioneer as daar nie eers n bak kellogs en gratis melk gevreet is nie

    Antwoord
    • 9. Olga  |  April 23, 2014 om 10:13 nm

      Gelukkig eet hulle dit nou Klip. .

      Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: