Kinder gebed.

Maart 13, 2014 at 8:15 nm Lewer kommentaar

children01

‘n Goeie klomp jare gelede, daar iewers in die 80”s, het ‘n vriendin ‘n Sondagskool klassie gehad.Sy het die kinders aangmoedig om te bid. Natuurlik het sy eers gebid om die kinders ‘n idée te gee van wat vry gebed is sodat hulle tog net nie moes opstaan en die “Onse Vader” voordra nie. Soos sy dit stel, die “Onse Vader” is ‘n gebed maar hulle moet kan bid ook.

So het sy haar gebed afgesluit met “Seën asseblief vir P. W. Botha ook dat hy ‘n waardige staatsleier vir ons land, Suid Afrika sal wees. Toe het sy vir Ferdie gevra om die komende week mooi op te let na wat in die land aangaan soda thy die volgende klassie kon afsluit met gebed.

Die volgende Sondag het die dogtertjie wie die klas moes open met gebed haar goed gekwyt van haar saak. Aan die einde, toe Ferdie moes afsluit met gebed, het hy baie sedig voor die groupie gaan staan, hy het gebid vir mense wie so kwaad was, vir kindertjies wie honger was en nog nooit speelgoed gehad het nie. Hy het aan die einde van sy gebed gekom met “Seën asseblief vir Pappa en Mamma ….. en ook vir Piewer Pote dat sy dat sy waarheid skoene hom nie sal druk nie. Amen.

Advertisements

Entry filed under: Staaltjies.

Frank en …….? Somer gaan verby

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: