Die kuns van lekker eet.

Februarie 23, 2014 at 9:47 nm 6 Kommentaar

tmi

Kaaskoek in 4 minute!

* 1 liter jogurt van jou keuse
* 1 blikkie kondensmelk
* tenniskoekies

Metode:
Krummel die koekies onder in ‘n bak. Meng die jogurt en kondensmelk. Gooi die mengsel op die koekies in die bak. Sit in die mikrogolf vir 4 minute in siedaar!
Haal die kaaskoek uit die mikrogolf en sit in die yskas totdat dit lekker koud is. En geniet!

Iemand het sowat ‘n maand gelede vir my die resep gestuur. Ek het dit gekyk en gedink “Dis te simpel om waar te wees. Kondensmelk het eiers en suurlemoensap nodig om te stol. Wat gaan hierdie outjie laat stol? Ewentwel, ek het dit toe vir almal aangestuur wie ek gedink het sou belangstel. Die eerste is my Tumi. Sy het dit gemaak en dis heerlik. Sy het dubbeldik aarbei jogurt gebruik.

Iemand anders het Griekse jogurt gebruik en ‘n flake of twee daaroor gekrummel voordat dit genuke was. Sy het nie foto gestuur nie, maar sweer dit was heerlik. Nog iemand het gewone ongegeurde jogurt gebruik en twee gekrummelde pepermentcrisps daaroor gestrooi. Sy sê dit was opgeeet voordat sy daaraan gedink het om ‘n foto te kon neem maar sê dit was hemels. So as julle belangstel, gaan vir goud.

Advertisements

Entry filed under: Eet en word dik, Uncategorized.

Wat maak jy dan? Weergalose inisiatief

6 Kommentaar Add your own

  • 1. Klip  |  Februarie 24, 2014 om 7:14 vm

    Sien ek nog so n klein rekmerkie in wording…………

    Antwoord
  • 2. Klip  |  Februarie 24, 2014 om 12:58 nm

    This guy takes his new boat down to Cape Town from Jo’burg for a fishing trip.
    On his way back with the boat, his 4×4 breaks down around Beaufort West.

    He tries all he can but the 4×4 just doesn’t want to go anymore.
    He tries his cell – no reception. After standin g for about 4 hours without any cars going past, he suddenly realises that the boat has got a radio.
    Just maybe he is lucky and there is someone listening on the emergency channel. So he hops onto the boat, connects the battery and starts calling.
    ‘Mayday! Mayday!’
    Just as he almost gives up hope, there’s this faint definitely Capey voice coming over the air…
    “State dyour poezition Maaste.”
    This chap looks at his boat GPS and gives his position over the radio.
    Long silence…
    Then a voice comes over the air again.
    ‘Djislaaaaaaaik Maaste….”
    Another long silence…
    “Djy moesie land darem met amoesa spoed getref het!”

    Antwoord
    • 3. Olga  |  Februarie 24, 2014 om 1:04 nm

      😆

      Antwoord
      • 4. Klip  |  Februarie 25, 2014 om 12:47 nm

        Kyk ek nou in n huisgenoot wat hier le, en sien ek die grappie in afrikaans.

        Dit sal my leer om op nie so baie te “copy en paste ” nie

  • 5. Klip  |  Februarie 25, 2014 om 7:59 vm

    A clearly inebriated woman, stark naked, jumped into a taxi in New York City and laid down on the back seat.

    The cab driver, an old Jewish gentleman, opened his eyes wide and stared at the woman. He made no attempt to start the cab.

    The woman glared back at him and said, “What’s wrong with you, honey? – Haven’t you ever seen a naked woman before?”

    The old Jewish driver answered, “Let me tell you sumsing, lady I vasn’t staring at you like you tink; det vould not be proper vair I come from.”

    The drunk woman giggled and responded, “Well, if you’re not staring at my boobs or ass sweetie, what are you doing then?”

    He paused a moment, then told her…”Vell, M’am, I am looking and I am looking, and I am tinking to myself,’Vair in da hell is dis lady keeping de money to pay for dis ride?

    Now, that’s a REAL Businessman!!!!!

    Antwoord
    • 6. Olga  |  Februarie 25, 2014 om 11:01 vm

      😆 baie opmerksaam.

      Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: