Wat het van die son geword

Desember 11, 2013 at 9:36 vm 6 Kommentaar

Ekskuus? Nee, Madiba het dit gewis nie saam geneem nie. Ek het nou eers probeer dink aan liedjies oor die son as ‘n element, Die son as net die son. Maar o, wee. Elke liewe liedjie waaraan ek kan dink verbind die liefde met die son. As daar geen liefde is nie, is daar volgens die liriekeboere geen sonskyn nie. Dalk moet ek gaan soek waar die liefde is, dan sal ek dalk kan uitvind waar die son heen is.

As enige iemand weet wat van die son geword het, vertel asseblief tog.

Gedagte van die dag: Die gebrek aan die glorie van die son neem optimisme weg, die liefde bly.

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Desember Kers geskenke koop.

6 Kommentaar Add your own

  • 1. klippie  |  Desember 12, 2013 om 1:08 nm

    Wonder ek ook. Ons leef nou al twee maande onder wolke

    Antwoord
    • 2. Olga  |  Desember 12, 2013 om 3:37 nm

      Klink of julle naby ons woon Klippie. 😉

      Antwoord
  • 3. Klip  |  Desember 16, 2013 om 3:29 nm

    Warmste gedeelte van die son? …… Bladsy 3!!!

    Antwoord
  • 4. Klip  |  Desember 16, 2013 om 3:34 nm

    As jy in Engeland bly is sonskyn liefde…..
    As jy in SA bly dan word daar liefde gemaak as dit bewolk is

    Antwoord
  • 5. Klip  |  Desember 16, 2013 om 3:39 nm

    Wie het gese? …. Die son skyn uit sy gat….of die son kan nie uit sy gat skyn nie…

    Antwoord
    • 6. Olga  |  Desember 16, 2013 om 5:38 nm

      Dis mos toegegooi.

      Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: