Uxolo! Ntate

Desember 7, 2013 at 3:37 nm 7 Kommentaar

“Mandela , the father of our nation” NEEEEE God is die Pappa van ons nasie!!!

“Live like Mandela lived” NEEEEE lewe soos Jesus gelewe het!!!!

“Mandela died for our freedom” EEEEE Jesus het vir ons gesterf sodat ons vry kan wees!!!!

“Mandela was the Shephard of all people” NEEEEE Jesus is ons Herder!!!!!

R.I.P Mandela ! Hartseer nuus! Maar moenie so ‘n afgod maak van hom nie!!!
Hy was ‘n MENS soos ons!

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Luister maar hoor nie. Desember

7 Kommentaar Add your own

  • 1. bokmakierie  |  Desember 7, 2013 om 7:50 nm

    en wat gebeur met E-Toll en Inkandla terwyl almal se ogies vol trane is omdat tata, khulu, oupa, madiba en grootste seun van Suid Africa dood is? ek vra maar net want wie ander sal?

    Antwoord
    • 2. Olga  |  Desember 8, 2013 om 11:54 vm

      Toevallig het iemand gisteraand dieselfde vraag gevra. Maar niemand sal bv in die media sirkus wat “ter ere aan die “son of the soil” gehou word vra nie want hulle is te bang iemand gaan “WHA!” skree.

      Antwoord
  • 3. maans  |  Desember 8, 2013 om 1:16 vm

    Dis nou n goeie vraag.

    Antwoord
    • 4. Olga  |  Desember 8, 2013 om 11:55 vm

      Gaan vra dit op die regte plek.

      Antwoord
  • 5. Klip  |  Desember 8, 2013 om 1:38 nm

    Jingle bells !!!!!!!! Jingle bells!!!!!!

    Antwoord
  • 6. maans  |  Desember 10, 2013 om 3:39 nm

    hy word ook geloof en geprys vir goed wat hy nie geweet het hy het gedoen nie. ek dink hy het gedink sy voorganger het dit gedoen.

    Antwoord
  • 7. Cara Mell  |  Desember 10, 2013 om 5:58 nm

    Die na-latingskap van n geliefde President. Ek laat vir julle na, plaasmoorde wat 100% toe geneem het van 1994 af. Ek laat na skole en parlement waar die Christen Godsdiens verbied word. Ek laat na n land sonder n Burgerlike Kommando en n Polisie en Weermag wat deurdrenk is van korrupsie. Ek laat na hoe belastings, onredelike prys verhoogings en stygende inflasie. Ek laat na n land wat uit sy nate bars van verbode immegrante wat vir my gestem het. Ek laat na n land vol misdaad, bedrog, moord en verkragtings omdat wetgewing nie reg toegepas word nie. Ek laat na regstellende aksie waar geleerdheid prys gegee is vir stemme. Ek laat na n land vol verwoesting en plundering want toy toy is verhewe bo die wet. Ek laat na die afskaffing van doodstraf en die wettiging van aborsies. Ek laat na strate vol misdadigers d.m.v. amnestie. Ek hoop my na-latings sal vir SA vrede, voorspoed, gelykheid en regverdigheid bied en dat ek nog lank vereer sal word vir my moeite. Jul geliefde President Madiba

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: