Dis sommer bakgat.

November 4, 2013 at 9:44 nm 14 Kommentaar

Die vet weet, ek is bly my kinders het oor die algemeen die nuwe onderwys vrygespring. My arme kleinkinders aan die ander hand moet deur die motions gaan. My Tumi het net net die kurrikulum 2005, Uitkomsgebaseerde onderwys, wat die ANC ookal die klug wil noem, vrygespring.

Ek het vanaand weer gegil van die lag toe SABC2 se 7 uur nuus aangekondig het dat Suid Afrika se onderwys stelsel 140ste uit 144 lande getoets het. Toe, pleks van dat hulle die kenners wil die stelsels geevalueer het se insette kry oor hoekom ons so sleg vaar, toe kry hulle eerder mense uit eie boesem om insette te lewer om die mislukking van die onderwys stelsel te regverdig. Viva.

Gedagte van die dag: Ag, vergeet dit.

Advertisements

Entry filed under: Bitch en Moan.

Daardie gewraakte woord. Waar is dit nou?

14 Kommentaar Add your own

  • 1. Klip  |  November 5, 2013 om 11:50 vm

    Wonder n mens watse kierie-kill-em het die mense uit eie bodem op skool gehad?.Orals is mense met vals kwalifikasies in bestuursposte.

    Regpraat is die inding. ” If you cant dazzle them with brilliance, baffle them with bullshit”

    Antwoord
    • 2. Olga  |  November 6, 2013 om 12:04 nm

      Dis mos die nuwe Suid Afrika. If awl else fail, well, blame it on Apartheid. Al was die Apartheidsregime se onderwys van hoogstaande gehalte.

      Antwoord
  • 3. maans  |  November 5, 2013 om 2:33 nm

    dis vandat die slimmes hulle kierie-kiel-en afgedwing het dat jy
    “finaale jaar stidente kry wat die miere wil eitklim van furstrasie omdat hule sakgelt voor die einde van die maant klar is.”
    skoenmaker bly by jou lees.

    Antwoord
    • 4. Olga  |  November 6, 2013 om 12:05 nm

      DIT is wragtig hartseer. My kleindogter, (liefie liefie) is gr 7. Sy het my anderdag vertel hulle braai”vluis”.

      Antwoord
  • 5. Klip  |  November 6, 2013 om 9:33 vm

    My vrou kyk ook MOS nou rugby…
    As ek saans vir haar sê “Crouch! Touch! Pause! Engage!”
    Dan sê sy net “Advantage over, Roll away!, Stay on your feet!, Hands off!!”

    Antwoord
  • 7. Klip  |  November 6, 2013 om 9:34 vm

    ‘Jannie, kom soen gou vir tannie Marie. Sy gaan nou ry.’ sê Mamma. ‘Nee Ma! Gister toe Pa haar gesoen het, het sy hom geklap dat hy trek!’

    Antwoord
    • 8. Olga  |  November 6, 2013 om 12:07 nm

      Good for tannie Marie.

      Antwoord
  • 9. Klip  |  November 6, 2013 om 9:35 vm

    At the gym yesterday I told one of my mates that I’d just joined to get a bit of weight off. He asked if I had tried skipping? ‘What, with a rope the way boxers do?’ I said ‘No, I meant a few meals’, he said.

    Antwoord
  • 10. Klip  |  November 6, 2013 om 9:39 vm

    ‘n Maand na Koos se troue vra Piet: En hoe gaan dit met die getroude lewe? Nee wat goed se Piet. Ons gaan binnekort ˜n Klein, vet, skreeuende, tandlose dingetjie in die huis hê .
    Dis wonderlik!! se Piet. is jou vrou Dan swanger?
    Koos: Nee, my skoonma trek in…..!!!

    Antwoord
    • 11. Olga  |  November 6, 2013 om 12:08 nm

      Hoor jy Biebs? 😆

      Antwoord
  • 12. Klip  |  November 6, 2013 om 11:13 vm

    South African Dutchman Van der Merwe, had never been out of South Africa. His first overseas trip was a holiday in
    Australia and he decided to spend an afternoon visiting Bondi Beach.

    As he sat on the beach looking out to sea, he saw a long line of black dots out in the water and said to an Aussie who
    was sitting close by, “What are all those little black things out there?”

    “They’re buoys,” said the Aussie.

    “Boys?!” replied Van der Merwe. “What are they doing out there?”

    “Holding up the shark net,” the Aussie told him.

    “What a great country!” said Van der Merwe, deeply impressed,…”We’d never get away with that at home!”

    Antwoord
    • 13. Olga  |  November 6, 2013 om 12:09 nm

      Viva Vên.!!!

      Antwoord
  • 14. Toortsie  |  November 6, 2013 om 6:34 nm

    ja ja ja
    Wat moet ek vergeet?

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: