Lekker lekker.

Oktober 8, 2013 at 10:03 nm 5 Kommentaar

vanaand 10

Hoe lekker tog om sommer so uit die bloute ‘n oproep te kry wat vra “gaan jy vir ons koffie gee?” Dan is dit jou jeugvriendin. Wat kan dan tog nou lekkerder wees as al daardie “Onthou jy nog?” Ek gaan julle dus nie verder verveel nie, ek kuier baie lekker. Ek kon hulle darem oorreed om die aand by my oor te bly pleks van die een of ander gastehuis waar daar dalk mag vlooie wees. ๐Ÿ˜‰

Gedagte van die dag: ‘n Sonnstraaltjie vir elkeen van julle ook.

Advertisements

Entry filed under: Hartsake, Uncategorized.

Bystand Verdraagsaamheid?

5 Kommentaar Add your own

  • 1. Klip  |  Oktober 9, 2013 om 8:45 vm

    Goeie more ! Hoop julle het n lekker “trip down memory lane” gehad

    Antwoord
    • 2. Olga  |  Oktober 11, 2013 om 10:47 vm

      Dankie, dis altyd lekker om te onthou toe ons mooi EN jonk was. ๐Ÿ˜‰

      Antwoord
  • 3. Klip  |  Oktober 9, 2013 om 8:45 vm

    An Avon lady was along in an elevator when she suddenly had to fart. She promptly reached into her bag and sprayed the air with her deodorizer.

    Two floors later a gentleman got onto the elevator. He began to sniff.

    The Avon lady asked, โ€œDo you smell something?โ€

    โ€œWhy, yes, I do,โ€ he replied.

    โ€œWhat does it smell like?โ€

    โ€œHmmm, Iโ€™m not sure, but it kind of smells like someone shit in a pine tree.โ€

    Antwoord
  • 4. maans  |  Oktober 9, 2013 om 8:58 vm

    dankie vir die sonstraaltjie.

    Antwoord
  • 5. Kameel  |  Oktober 9, 2013 om 9:55 vm

    Ai hoe lekker vir jou!!!!!
    Dankie vir die sonstraaltjie ๐Ÿ™‚

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: