Dis vir ‘n goeie doel

Oktober 1, 2013 at 12:13 nm 2 Kommentaar

Ek vra groot ekskuus. Ek weet hierdie ketting boodskappe pp almal bigtime af. Die keer voel ek egter dis vir ‘n goeie doel, daarom gaan ek dit hier publiseer. Asseblief ASSEBLIEF ASSEBLIEF Daar is veronderstel om ten minste 51 000 000 simkaarte in omloop in Suid Afrika te wees. Kom ons gebruik dit om die euwel van NUWE NAAM GEE stop te sit. Indien die ANC dorps, stads en straatname wil gee, kan hulle hulle eie aanlê om naam te gee. Die sms wat ek ontvang het was……….

Sms gou pretoria na 31481! Dis die laaste kans om dit pretoria te hou en seker te maak die naam verander nie! Stuur aan al jou kontakte.

Ek het so gemaak en die antwoord wat ek gekry het, was van Afriforum……..

Dankie vir jou steun om Pretoria se naam te red!Besoek http://www.afriforum.co.za vir meer inligting oor wat jy nog kan doen.Stuur asb ook die webadres aan jou vriende. “

Mense, stuur asseblief aan almal en vra hulle mooi om die sms te stuur. Dalk kan ons ‘n verskil maak.

Gedagte van die dag: Hiep hiep hoera Suid Afrika (Nie nuwe suid afrika nie)

Advertisements

Entry filed under: Go Go.

My toon. Lente

2 Kommentaar Add your own

  • 1. wheelbarrowjack  |  Oktober 1, 2013 om 5:35 nm

    Dis vir n goeie doel£ ek het gesms en die petisie gaan “teken” op die webtuiste.

    Antwoord
  • 2. Klip  |  Oktober 3, 2013 om 11:03 vm

    Ek het n please call me gestuur…..maar niemand bel my nie!

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: