Tjerrie op die koek

Augustus 4, 2013 at 11:23 nm 12 Kommentaar

ons woon drie kilometer van die grootpad af. Dis nogal ‘n redelike entjie. Maar nou ja.

Toe my noolste Nolie nog in die middel van Limpopo gewoon het, het hy so eenkeer per maand huis toe gekom. Hy was veronderstel om my te miss call wanneer hy daar gery het en wanneer hy Tzaneen verby was. Natuurlik het hy dit nie gedoen nie. Maar as ek my oog op Bessie gehou het, het ek gewoonlik geweet wanneer hy van die teerpad afgedraai het. Of sy hopm gehoor het of net instinktief geweet het, sal ek nie weet nie. Maar sy het geweet. Ek het dan die koffie begin maak want sy lus vir koffie het dan al deurgeskuur.

Alweer ‘n groot aanloop. Verlede week het ek gesit en hekel. Teen die tyd weet julle mos al, ek het tv begeleiding nodig om dit te doen. Toe word ek bewus van die klank van sirenes. Maar die klank hou toe nie vir my verband met die storie op tv nie. Daar was geen rede vir sirenes in die storielyn nie. Toe hardloop ek eers buiten toe om Bessie in te kry. Gelukkig was sy naby die deur en het dit toe vinnig gegaan. My ou Gogie raak nou oud. Terwyl ek besig was om die veiligheidshek te sluit, toe bars die blou ligte tussen die bome uit, oppad na die bosbou store. ek het natuurlik my lippe wit geskrik.

Ewentwel, die volgende dag laat weet die buurvrou my dat dit die SAPD se manier is om die wagte hek toe te roep. Hulle moes hier kom patrolleer en het dit goedgedink om hulle aankoms met ‘n moerse geskal aan te kondig. Dis nou behoorlik ‘n geval van red ‘n nasie en bou ‘n volk. ‘n Volk van dikgat lui bewakers van ons sedes en veiligheid. met so ‘n geskal hoef hulle nie eers hulle luigatte uit die vangwa te lig nie. Die sekuriteitswag het sy patrollie kortgeknip om terug te hardloop hek toe. Of dan na die wagkamer by die hek.

Ek kyk gewoonlik na die moerse groot swart lywe in die blou of soms khaki uniforms en dan moet ek hard baklei teen die begeertes wat in my woed. Ek wil so maar so graag een se pet van hulle koppe af klap en die gat vat. “Catch me if you can.” Maar dan moet ek baklei teen die begeerte. Al is ek 108 en hulle veronderstel om onder 65 te wees, sal die 4ker sal my verseker skiet om my te kan vang. Ons ken mos Afrika logika.

Gedagte van die dag: Miskien moet ek ‘n paramedic probeer. Hulle swart lywe is net so dik en hulle is nie gewapen nie.

Geniet die week. Mag dit alles wees wat elkeen wil hê.

Advertisements

Entry filed under: Sug, Uncategorized.

Generaal generaal Stukkie waarheid vir jou en jou en jou

12 Kommentaar Add your own

  • 1. maans  |  Augustus 5, 2013 om 12:07 vm

    dit laat my altyd gril as hull sulke rolle op hulle koppe het en hulle dra pette. en daai rolle lyk soos vroulike geslagsdele dele wat so deur die keep peel waar die pette verstel word.

    Antwoord
    • 2. Olga  |  Augustus 5, 2013 om 3:45 nm

      Ewww. Nou sien ek weer die man van die een of ander waspoeier advertensie. Hy het sommer ‘n patroon van rolle oor sy kop. 👿

      Antwoord
  • 3. maans  |  Augustus 5, 2013 om 12:08 vm

    aa hulle moet hardloop eni kan nie a
    sal dir ook apartheid se skuld wees.

    Antwoord
    • 4. Olga  |  Augustus 5, 2013 om 3:48 nm

      O, ja. Apartheid het hulle geleer om te sit en slap tjips vreet terwyl hulle ry en die leë vetterige verpakking by die venster uit te donner teen ander mense se karre se ruite vas. Viva apartheid!!!!!!!!!!

      Antwoord
  • 5. Klip  |  Augustus 5, 2013 om 5:16 vm

    Klassiek!!!, die wetters is bang ou bigfoot spring dalk uit n plantasie en teel met hulle. Sien ek ook die naweek hoe een van my skapies hier by die werk skyt bang is om in die donker te ry, en dit nogals op die highway, of miskien was hy bang hy vang iemand by sy vrou as hy onverwags by die huis kom.

    Antwoord
    • 6. Olga  |  Augustus 5, 2013 om 3:50 nm

      Dalk verdien sy hulle huis paaiment terwyl hy werk en hy wil nie die kliënte weg jaag nie. Dit kan mos maar ongemaklik wees. 😆

      Antwoord
  • 7. Klip  |  Augustus 5, 2013 om 5:17 vm

    Hoe skelmer hulle word hoe banger word hulle vir die tokolosh.

    Antwoord
    • 8. Olga  |  Augustus 5, 2013 om 3:49 nm

      Met hulle pikante “in die werk, in die uniform” lyfies staan hulle nie ‘n kans om vir daar tokkelos weg te hol nie. Ry hulle tokkelossie!!!!

      Antwoord
  • 9. brieweuitdievreemde  |  Augustus 6, 2013 om 1:06 nm

    🙂

    Antwoord
  • 10. Kameel  |  Augustus 6, 2013 om 2:11 nm

    Ek het ook altyd geweet wanneer my man met sy motor aankom, lank voordat hy hier indraai. Sy Tessahond het deur haar gedrag vir my vertel. Wonder hoe werk dit?

    Antwoord
    • 11. Olga  |  Augustus 6, 2013 om 10:51 nm

      Weet jy Sally, in 1980 het ons so ‘n pavement terriertjie gehad. Pikgietswart. Homer het een van agt van dieselfde karre in die straat gery. As enige van die ander sewe in aantog was, het die hond nie ‘n saak gehad nie. Tog, as Homer nog om die sirkel gekom het, het hy hek toe gedraf. Of as dit al laat was, het hy op die bank se rugleuning gespring en die gordyn oopgevroetel.

      Antwoord
  • 12. Toortsie  |  Augustus 7, 2013 om 7:25 vm

    Wat my GEK maak, is dat hulle tot omtrent binne in my voordeur ry en dan op die toeter lê. Dis daai tyd wat ek dan sommer eers die wasgoed gaan ophang, ‘n ruk met die hond speel, en nog ‘n paar draaie loop voor ek voordeur toe kom.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: