Die hele wêreld wag.

Julie 22, 2013 at 9:57 nm 24 Kommentaar

Ja, die hele wereld word stil, en luister in die donker uur. Maar dit was toe nie vir die naggeluide wat uit haar woonstel kom nie. O, nee, dit was vir die aankondiging van die geboorte van ‘n koninklike baba.

Blykbaar sou almal moes wag vir die aankondiging as die Kate en William se baba gebore was nadat die koningin al gaan slaap het. Maar dit was toe nou nie nodig nie. Of Kate het haar gat geroer of die ou koningin het Morpheus op sy plek gesit omdat sy ook wou wag vir haar agterkleinkind om eers op te daag. Wel, niemand hoef langer te wag nie. Kate en William se seun het hulle opwagting gemaak sodat sy oumagrootjie haar skoonheidslaap kan inkry.

Veels geluk aan hulle met die geboorte op die derde aanspraakmaker op die Britse kroon.

Gedagte van die dag: Hopelik weet hy in sy koninklikheid watter kant werk waarvoor.

Ekskuus. Gedagte van die dag: Bly warm.

Terwyl die wêreld steeds wag vir Mandela om te sterf of om op te staan en die nywerheids tango te doen, het Dennis Farina wie onder meer Get Shorty, Snatch and Midnight Run en Lwa and Order agter sy naam het, gesterf aan ‘n bloedklont in sy long. Hy was 69 jaar oud. Rus in vrede Dennis.

Advertisements

Entry filed under: Go Go.

Dinge wat mens laat lag. Hoe sê mens

24 Kommentaar Add your own

  • 1. Klip  |  Julie 23, 2013 om 5:20 vm

    Nog n hommelby gebore. Hang aan die koek en doen boggerol.As onse Chuck Norris die tydelike met die ewige gaan verwissel gaan die son ook seker vir drie dae nie skyn nie

    Antwoord
  • 2. Klip  |  Julie 23, 2013 om 5:22 vm

    Die klein knaap het seker ook n mooi blink bles.

    Antwoord
  • 3. Olga  |  Julie 23, 2013 om 9:58 vm

    Het jy opgelet of katriena se fam spog met blink blesse? 😉

    Antwoord
  • 4. Olga  |  Julie 23, 2013 om 10:03 vm

    Dari showers of riches het nooit gekom toe die anc die eerste DEMOKRATIESE ( 😆 ) verkiesing gewen het nie. Ook nie toe hy (Mandela) ingehuldig was nie. Dalk kom dit as hy sterwe. Ek gaan goed kyk. Ek wil n nuwe mikie he. Wat wil jy he Klip?

    Antwoord
    • 5. Klip  |  Julie 24, 2013 om 6:07 vm

      hulle sal hom ook net n rukkie onthou.Party van ons sal hom onthou vir heel ander redes….
      Wat wil ek he ? Miskien om in die sand bak te gaan sit dat my kat my kan toe krap.

      Antwoord
      • 6. Olga  |  Julie 24, 2013 om 2:43 nm

        Laat my nou sommer onthou hoekom NestlE en beacon wit tjoklits maak en hoekom mielie pap wit is. 😉

  • 7. ramadan 2013 prayer schedule  |  Julie 28, 2013 om 3:42 nm

    Hello, i read your blog occasionally and i own a similar
    one and i was just curious if you get a lot of spam comments?
    If so how do you protect against it, any plugin or anything you can advise?
    I get so much lately it’s driving me insane so any support is very much appreciated.

    Antwoord
  • 8. ramadan rules  |  Julie 28, 2013 om 6:45 nm

    Hey There. I found your blog using msn. This is an extremely well
    written article. I’ll be sure to bookmark it and return to read more of your useful info. Thanks for the post. I will certainly comeback.

    Antwoord
    • 9. Olga  |  Julie 28, 2013 om 10:46 nm

      You’re welcome. 🙂

      Antwoord
  • 10. Klip  |  Julie 29, 2013 om 10:54 vm

    Dis nou undercover spam op sy beste!!!

    Antwoord
    • 11. Olga  |  Julie 29, 2013 om 2:37 nm

      🙂 hoe vind ‘n mens iets interessant wanneer jy nie die taal kan lees nie. Dan publiseer dit sonder om “spam” toe te gaan.

      Antwoord
  • 12. binäre optionen  |  Augustus 4, 2013 om 1:18 nm

    binäre optionen

    Die hele wêreld wag. | OLGA SE OKSELTJIES

    Antwoord
  • 13. opzionibinarieopinioni.over-blog.com  |  Augustus 7, 2013 om 1:34 vm

    Appreciate this post. Let me try it out.

    Antwoord
  • 14. Opzioni binarie  |  Augustus 16, 2013 om 4:20 vm

    Hello, i think that i saw you visited my site so i came to “return the favor”.I’m attempting to find things to enhance my site!I suppose its ok to use some of your ideas!!

    Antwoord
  • 15. Hier Klicken  |  Augustus 16, 2013 om 2:18 nm

    Hi, I think your blog might be having browser compatibility
    issues. When I look at your blog in Ie, it looks fine but when opening in Internet Explorer, it has some overlapping.
    I just wanted to give you a quick heads up!
    Other then that, amazing blog!

    Antwoord
    • 16. Olga  |  Augustus 19, 2013 om 12:31 nm

      I have not have complaints about the problem you are having before. I will see if I can get it sorted. Keep well.

      Antwoord
  • 17. Anette  |  Augustus 16, 2013 om 7:33 nm

    Hello there! Do you use Twitter? I’d like to follow you if that would be ok. I’m
    definitely enjoying your blog and look forward to new posts.

    Antwoord
    • 18. Olga  |  Augustus 19, 2013 om 12:29 nm

      Hello you. No, I do not do twitter. Keep well.

      Antwoord
  • 19. opcionesbinariases.blogspot.com  |  Augustus 17, 2013 om 10:58 vm

    Hey there! I’ve been following your weblog for a while now and finally got the bravery to go ahead and give you a shout out from Humble Texas! Just wanted to tell you keep up the excellent work!

    Antwoord
    • 20. Olga  |  Augustus 19, 2013 om 12:29 nm

      Hi there. I hope you could understand what you saw on my blog. I unfortunately cannot say I understood anything on yours. Thanks for visiting my blog. Keep well.

      Antwoord
  • 21. binäre optionen  |  Mei 8, 2014 om 2:43 vm

    Hi! I know this is kind of off-topic however I had to ask.
    Does building a well-established website such as yours take a lot of work?

    I’m completely new to operating a blog but I do write in my journal daily.
    I’d like to start a blog so I can share my personal experience and feelings
    online. Please let me know if you have any ideas or tips for new aspiring
    bloggers. Thankyou!

    Antwoord
    • 22. Olga  |  Mei 8, 2014 om 12:47 nm

      It takes some diligence. But more enthusiasm than hard work. Most bloggers will advice you to visit other blogs often and to comment on the blogs. I for one, return courtesy calls. Wishing you well with your blog.

      Antwoord
  • 23. binäre optionen  |  Junie 1, 2014 om 3:10 vm

    I’m not sure where you’re getting your info, but good topic.

    I needs to spend some time learning much more or understanding more.
    Thanks for fantastic information I was looking for this information for my mission.

    Antwoord
  • 24. Opciones Binarias  |  Oktober 17, 2014 om 7:38 nm

    Howdy! I could have sworn I’ve visited this blog before but
    after browsing through some of the articles I
    realized it’s new to me. Anyhow, I’m certainly happy I stumbled upon it and
    I’ll be book-marking it and checking back often!

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: