….en ek gee jou ‘n skaap!

Julie 17, 2013 at 6:15 nm 6 Kommentaar

Sipho het n slaghuis. Hy moet 4 uur in die oggend opstaan om die vleis te gaan voorberei, maar een oggend skrik hy toe eers 6 uur wakker. Hy ry met n moerse spoed slaghuis toe en oppad ry hy 3 boere dood.

Hy kyk rond en sien niemand nie. Toe laai hy hulle in die kattebak. By slaghuis gekom, hang hy twee in die yskas, die yskas is toe vol hy hang die ander een in die venster met n sak om. So 7 uur kom oom Doep in en soek R5 se wors. Sipho sê toe “nee man, doen vir my n job, dan gee ek jou n skaap.” Nou, ja, oom Doep is glad nie ongeneë vir die reëling nie. Sipho sê toe vir oom Doep “gaan gooi die ou in die see.” Oom Doep sê toe, “ok.” Hy vat die sak en hys daar weg.

Intussen besluit ou Sipho my oom gaan werk vir sy skaap. Hy hang toe die tweede een in die venster. OOm Doep kom terug en sê dat dit gedoen is. Sipho sê “hiers die bliksem weer terug! Hoe werk jy dan?”

Oom Doep vat toe die tweede een maak n klip om hom vas en gooi hom ini see. Hy kom terug maar toe hang die derde de een in die venster. Sipho sê toe “die donder is weer trug!” Kyk, toe was die oom van my vuurwarm. Hy leen toe n saag, vat die dooie boer, gaan see toe, saag sy bene af en gooi hom in die see.

Oppad terug slaghuis toe sien hy ‘n ou omie in ‘n rystoel en vra hom “Hei, jy, waar gaan jy?” Die ou sê “ek gaan slaghuis toe!” Toe antwoord oom Doep, “Se moer in ‘n mandjie! Jy kom saam met my Pappie!”

Gedagte van die dag: Bly warm.

Advertisements

Entry filed under: geleen.

Slapgat Dinge wat mens laat lag.

6 Kommentaar Add your own

  • 1. Reinhardt  |  Julie 18, 2013 om 12:40 vm

    Hehehe!

    Antwoord
  • 2. Klip  |  Julie 18, 2013 om 3:40 vm

    A Man’s Random Thoughts:

    Went out last night and got really wasted. I woke up in the middle of the night next to some chick who was snoring and farting so I knew I made it home OK!

    ***

    The wife’s back on the warpath again. She was up for making a sex movie last night and all I did was suggest we should hold auditions for her part.

    ***

    I’ve accidentally swallowed some Scrabble tiles. My next crap could spell disaster.

    Antwoord
  • 3. Klip  |  Julie 18, 2013 om 3:41 vm

    After both suffering from depression for a while me and the wife were going to commit suicide yesterday. But strangely enough, once she killed herself, I started to feel a lot better. So I thought, “Screw it, soldier on!”

    Antwoord
  • 4. Klip  |  Julie 18, 2013 om 3:42 vm

    My misses packed my bags and as I walked out the front door, she screamed, “I wish you a slow and painful death, you bastard!”

    “Oh,” I replied, “so now you want me to stay!”

    Antwoord
  • 5. Klip  |  Julie 18, 2013 om 3:52 vm

    Why do supermarkets make the sick walk all the way to the back of the store to get their prescriptions while healthy people can buy cigarettes at the front?

    Why do people order double cheeseburgers, large fries, and a diet coke?

    Why do banks leave vault doors open and then chain the pens to the counters?

    Why do we leave cars worth thousands of dollars in our driveways and put our useless junk in the garage?

    EVER WONDER…
    Why the sun lightens our hair, but darkens our skin?

    Why can’t women put on mascara with their mouth closed?

    Why don’t you ever see the headline ‘Psychic Wins Lottery’?

    Why is ‘abbreviated’ such a long word?

    Why is it that doctors and attorneys call what they do ‘practice’?

    Why is lemon juice made with artificial flavoring, and dish washing liquid made with real lemons?

    Why is the man who invests all your money called a broker?

    Why is the time of day with the slowest traffic called rush hour?

    Why isn’t there mouse-flavored cat food?

    Why didn’t Noah swat those two mosquitoes?

    Why do they sterilize the needle for lethal injections?

    You know that indestructible black box that is used on airplanes? Why don’t they make the whole plane out of that stuff??

    Why don’t sheep shrink when it rains?

    Why are they called apartments when they are all stuck together?

    If flying is so safe, why do they call the airport the terminal?

    Antwoord
    • 6. Olga  |  Julie 22, 2013 om 11:36 vm

      Ek dink soms Wp is moeg. Los 5c en dit word gemoderate? Elo? Hoekom weet ek nie van die “moderate” ding nie?

      Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: