Resep vir geluk

Junie 13, 2013 at 9:12 nm 3 Kommentaar

ek het onlangs die volgende bbm van ‘n vriendin gekry. Natuurlik alweer met ‘n kinkel. Ten minste het dit geen belofte en geen dreigement gehad nie. Net gevra dat ek dit moet deel. Nou, ja, hier deel ek dit. Ek voel die deel van die boodskap het meriete.
“““““““““““`~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~“““““““““““`~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~“““““““““““`

mooi

Eendag vra die een vriend vir die ander: Hoe is dit moontlik dat jy altyd so gelukkig is?
Jy het soveel energie, en ek het jou nog nooit af of moeg gesien nie.. ‘
Met ‘n glimlag in sy oë sê hy,
‘ Ek ken die geheim! ‘
‘ Wat se geheim is dit? ‘
Hy antwoord: Ek sal jou alles van die geheim vertel, maar jy moet my belowe, dat jy die geheim met almal sal deel. ‘
‘ Die geheim is dat:
Ek het geleer dat daar min is in my lewe wat ek kan doen om myself werklik gelukkig te maak. Ek moet op God vertrou om my gelukkig te maak en te voorsien in my behoeftes.
Wanneer ‘n behoefte in my lewe ontstaan, moet ek op God vertrou om dit te voorsien
Ooreenkomstig Sy besluit.
Ek het geleer dat meeste van die tyd ek nie die helfte nodig van dit wat ek wil hê nie. Hy het my nog nooit teleurgestel nie. Vandat ek hierdie geheim geleer het is ek gelukkig.’ Die vriend se eerste gedagte was.
‘Dit is te simpel en eenvoudig!’

Maar nadat hy sy eie lewe oordink het, besef hy, hy het gedink ‘n groter huis sal hom gelukkiger maak, maar nee, dit het nie! ‘n Meer betalende werk sal hom gelukkiger maak, maar dit het nie.
Wanneer het hy besef, was hy op sy gelukkigste.

Toe hy saam met sy kinders op die mat gesit het, speletjies gespeel het, saam pizza geëet en vir hulle ‘n storie gelees het. ‘n Geskenk van God.

Nou weet jy dit ook!
Mens kan nie op mense vertrou om jou gelukkig te maak nie. GOD en Sy wysheid alleen kan dit doen. Vertrou op Hom!

Dat God in Sy wysheid altyd na jou sal omsien!
Maar dit is nie ‘n geheim nie ons moet net glo en vertrou God met ons hele hart.

Advertisements

Entry filed under: geleen.

Hele varke Winter

3 Kommentaar Add your own

  • 1. karin  |  Junie 14, 2013 om 1:08 vm

    Is dit ni waar ni? God is so groot en ek moes so baie dinge oorkom voor ek dit besef ht!

    Antwoord
  • 2. Kameel  |  Junie 14, 2013 om 9:41 vm

    Om in Hom te rus!!! Mooi naweek vir jou…..

    Antwoord
  • 3. Klip  |  Junie 15, 2013 om 7:22 vm

    Wonderlik, God se genade is so groot. Onvoorwaardelik……

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: