Mahala

Mei 15, 2013 at 11:05 nm 10 Kommentaar

stakings

Ek dink soms dat mens bedoel was om op jou kniee te wees. Aangesien ons nou nie meer op ons kniee loop nie, moet ons maar op ons kniee wees om te bid.

stakings1

Ek het vanmiddag op die radio gehoor die stakers in Amsterdam het vanmore die munisipale kantore en biblioteek aan die brand gesteek. Toe sit ek verslae. Is dit nou nie so tipies nie? Hoekom ‘n biblioteek afbrand? Om ‘n boek te vernietig is vir my net omtrent Godslasterlik. Om ‘n hele biblioteek aan die brand te steek is eenvoudig waansin. Tog is die gemors wie sulke dade pleeg nie waansinnig of self swaksinnig nie, hulle is moordadige, hebsugtige, gierige vernielsugtige drek. ‘n Jaar of twee gelede het hulle in Sabie (of was dit dalk in Simile) ook die biblioteek aan die brand gesteek. In die buurdorp. Piet Retief, het hulle ‘n kliniek in die lokasie, eThandakukanya afgebrand. Hulle wou die dorp binnevaar om “Sietiehawl” te gaan afbrand, maar was genadiglik terug gedryf.

stakings2

Wie keer hulle? Niemand nie. Ek het uit ‘n vertroubare bron verneem die Polisie het opdrag om NIE eers rubberkoeels of die waterkanon op die spul in die Mkhondo distrik te gebruik nie. Hulle het verseker nie hulle swem kostuums of rakette in gepak om die water of balle te geniet nie.

stakings3

Die een of ander minister was vandag Amsterdam toe om met die monsters te gaan praat. hy vertel toe dat die betoging nie gehandel het oor swak munisipale dienste nie, maar oor te min skole, die “crumbling infrastukture” en slaggate. Maar hy sê nie wat hulle in Piet Retief en Amsterdam gedoen het is reg nie. Dit was buitendien “An act of PURIFICATION.” Give that man a Bells. Wie gaan die purification betaal? Hoeveel van die mense se munisipale rekeninge is op datum betaal? Besef hulle nie dat as hulle meer gereeld betaal daar meer geld sal wees om op infrastrutuur te spandeer nie?

stakings4

Dertig mense was glo in amsterdam gearresteer. Ek hoop hulle gaan toegesluit word om harde arbeid te verrig totdat die skade wat hulle help doen het, tot die laaste sent afbetaal is. Hulle wil soos wit mense lewe. Laat hulle nes wit mense betaal vir die skade wat hulle aanrig. Laat hulle betaal vir huise, nes wit mense. Laat hulle betaal vir elektrieseteit nes die gehate witmense. Laat hulle betaal vir elke druppel water wat hulle gebruik nes dit die wit mense betaam.

Het hulle, die stakers, die munisipaliteite en die ANC al daaraan gedink hoe meer huise mahala weggegee word, hoe meer mahala water en mahala elektrieseteit, hoe meer mahala melkpoeier klinieke aan mammas met baba’s uitdeel, hoe minder geld bly daar oor om die “crumbling infrastukture” te herstel en instand te hou. Hoe meer kanse op werkskepping gaan verlore.

Gedagte van die dag:

Olga, tula.

Advertisements

Entry filed under: Bitch en Moan.

Die lig syfer deur Blaas my siel

10 Kommentaar Add your own

  • 1. seegogga  |  Mei 15, 2013 om 11:18 nm

    skrik ek nou. Myt dogter woon mos in Amsterdam…..vind toe uit jy skryf oor SA en nie Holland nie…..!

    Antwoord
  • 2. Olga  |  Mei 15, 2013 om 11:48 nm

    Lol, nee wat Krappie, ek ken nie Holland se Amsterdam nie. skuus. My noolste Nolie en sy Mina woon in Piet Retief. Waar is die goeie ou dae toe inwoners se veiligheid meer werd was as ‘n swerm stakers se ledigheid.

    Antwoord
  • 3. seegogga  |  Mei 15, 2013 om 11:58 nm

    Ai, ai

    Antwoord
  • 4. maans  |  Mei 16, 2013 om 8:32 vm

    die polisie, die army, mislikepaliteit en die gowerment weet dat net die drastieste optrede die strikers gaan bang maak. maar dan is dit weer marikana van oor af.

    Antwoord
  • 5. Nicole Kirby  |  Mei 18, 2013 om 9:13 nm

    God het elkeen van ons, slim of dom, wit of enige iets anders, iets gegee wat die meeste mense besluit om te ignoreer. Dit is die vermoë om keuses te maak. Daar is ongelooflik baie arm blankes, dit is wel so. Maar wanneer jy by ‘n robot stop sal die wit een met ‘n bord staan en bedel terwyl die swart ou met pette en vlae rondhol en besigheid doen. Dan is ek jammer, ek kan ongelukkig nie vir jou help nie. Hulp begin met jouself, neem die eerste tree in die rigting om jouself te help en ek val oor my voete om jou by te staan. As jy wit is, het jy meer gawes van God ontvang as enige ander ras. Gebruik dit, anders steek jy God in die skande. As daar twee manne met emmers by my vrot bakkie kom staan, een wit en een swart, sal ek ongeag hoeveel swartes daar staan en my aangluur die werk vir die wit ou gee. Sonder twyfel. As daar ‘n wit arm man en ‘n swart arm man by my bakkie kom en vra, ‘Kan ek dit oppas?’, sal ek die wit ou die werk gee. En as daar net ‘n wit ou of net ‘n swart ou kom vra om die bakkie op te pas sal hy beslis die takie kry. Die ou wat my kom vra vir geld vir mahala, no dice. Hy moet die eerste tree neem, anders gooi ek die geld weg. Geld kom nie verniet nie, daar is altyd ‘n prys daaraan verbonde. ‘n Wit man met selfrespek sal dit moeilik vind om geld te vat vir niks. Selfs al moet jy rente terug betaal, doen iets om God nie in die skande te steek nie. Almal kry swaar. Ons moet maar saam sukkel.

    Antwoord
  • 6. Eleanor Petersen  |  Mei 23, 2013 om 3:19 nm

    Ek het sondag 03/02/2013 petrol ingegooi by die garge en ons kaarte wou nie deur gaan nie, toe vra ek of ek binne kan betaal, en die petrol joggie se ja. ek se hulle moet die speedpoint restart. toe ek binne kom om te betaal se Colin ek moet buite betaal en ek se toe vir haar die speedpoint werk nie, sy hak af in haar taal en se toe vir fransina en die ander kasier daar is nie geld in die wit mense se rek nie. ek verstaan so bietjie van die taal, en se vir haar daar is meer geld in die rek as wat sy verdien `n maand. en so het daar moelikheid begin en die bestuur aan diens was ook nie daar nie, ek het gebel en hy het saam `n ander swart vrou aan gery gekom. ek het toe james gebel en met hom gepraat. hy vra toe om nie `1n klag te le nie, maar ek voel `n mens moet want dis diskriminasie.

    Antwoord
    • 7. Olga  |  Mei 23, 2013 om 9:02 nm

      Beslis. Byna so iets het my al oorgekom. Omdat dit nie in my tuisdorp gebeur het nie, het ek dit laat gaan. Maar maak ‘n lawaai daaroor. In jou plaaslike koerant ook.

      Antwoord
  • 8. Lucinda Church  |  Mei 23, 2013 om 6:15 nm

    Wit omheining dui egter ook op iets meer: (klink byna of dit die voorafgaande kanselleer). Dit dui op die heiligheid van God wat afstand skep tussen Hom en sondaarmense. Die wit omheining skep afstand. 2,5 Meter hoog. In die tabernakel woon ‘n heilige God. Die sondaar kan nie sommer net instorm in Sy teenwoordigheid nie. Hy is omgewe deur ‘n gordyn van heiligheid. ‘n Definitiewe NEE vir alles wat onrein en vuil en sondig is. Die Wit Heining sê iets van die magteloosheid van die gevalle mens om sélf by God uit te kom. Aanhoudend loop die mens hom/haar vas teen die heiligheid van God en raak soekende na ‘n inkomplek.

    Antwoord
  • 9. Maribel Cabrera  |  Mei 29, 2013 om 10:59 vm

    Dié opname word jaarliks uitgereik en het opnuut bevestig dat wit mense die minste deur werkloosheid geraak word en beter betaal word as mense van ander rasse.

    Antwoord
    • 10. Olga  |  Mei 31, 2013 om 10:59 vm

      Maribel, kan dit wees omdat witmense nie bang is om te werk nie? Ek weet nie hoe dikwels kom jy op groepe werkers af wat, sê besig is om die gras langs die pad af te kap. Kyk volgende keer asseblief mooi. Jy sal opmerk dat hoogstens twee werk en twintig staan en kyk hoe daar gewerk word. As jy ooit op ‘n groep wit werksmense afkom, kyk gerus, jy sal vind twintig werk terwyl twee staan en kyk.

      Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: