Die lig syfer deur

Mei 13, 2013 at 10:34 nm 2 Kommentaar

bobjane

Ek het vroeer vanaand na die nuus op SABC2 gesit en kyk. Alweer stakings, sanikings, broekpissery oor swak dienslewering.

Die stakers op tv nuus het ook al so deel van ons allerdaagse lewe geword dat die nuus seker ook nie meer die nuus sal wees as daar nie aand vir aand ‘n swerm ledige swart siele op tv nuus van die een voet na die ander spring met droë broeke aan nie. Eers sou ek darem nog baievererg gevra het “wat nou weer?” Maar self dit is ook al voor die handliggend. Swak dienslewering. Maar oor die swakbetaling wat die leweransiers kry word daar gewoonlik nooit ‘n woord gerep nie. Besef die dom donners nie dat “geen betaling” meen daar kan nie goeie dienslewering wees nie?

Be that as it may. Daar kom die een swart mens na die ander op wat waai asof hy/sy op skou is en ander wie weer teef en teem oor hulle woede wat maak dat hulle infrastuktuur opfok en skade met brandende buitebande aan strate veroorsaak. Klinieke afbrand. Kan julle glo? Volgende week gaan die lot weer dans en sing en seker die skool afbrand omdat daar nie ‘n kliniek is om hulle gratis medisyne en melkformule vir hulle kinder uit te deel nie. Maar dat hulle die oorsaak is van swak dienslewering sal hulle nooit glo nie.

Toe kom daar ‘n polisie man op. ‘n Swart poliesman wie die waarheid begin insien. Hy sê dat hulle, dis nou die SAPD nie hulle aandag aan kriminele sake kan gee nie, hulle is te besig om van die een na die ander geweldadige staking oor onbenullighede te haas> Dit was ‘n feit. Ek wens hulle wil die weermag inkry om so ‘n stakende lokasie van die res van ‘n dorp af te kordon met doringdraad dat die donners kan opfok nes hulle wil. As hulle vandalisme tot hulle eie woonbuurte beperk word, sal hulle dalk ook nes die poliesman, die lig sien.

Gedagte van die dag: Ons is besig om intelligente kommentaar op tv te hoor. Eersdaags sal ons verantwoordelike optrede ook sien.

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Nommer asseblief Mahala

2 Kommentaar Add your own

  • 1. Mildred L. Oconnor  |  Mei 24, 2013 om 2:09 vm

    Terwyl die sosialisme homself as die hoogste vorm van menslike ontwikkeling sien, is hierdie ideologie in die praktyk nog altyd as ʼn agterlike beskouing ontmasker. Beloftes van hemel op aarde het veel eerder in hel op aarde verander. Daarom sal dit nie help as ANC-ondersteuners teen sg. swak dienslewering protesteer nie.

    Antwoord
  • 2. Madeline R. Best  |  Mei 28, 2013 om 9:10 nm

    Reint Dykema gee puntsgewys ‘n oorsig van die nuusgebeure van 22 Mei en wat ons Donderdag, 23 Mei, in die nuus te wagte kan wees.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: