Moeder

Mei 12, 2013 at 7:28 vm 2 Kommentaar

oklahomabud

As rose in die hemel groei, o Heer
Sal U daar ‘n diep ‘n diep rooi roosknop vind
Welriekend, perfek, wonder mooi
Wat ons mense op aarde sou verblind.
Daar sal dit nie droogte ly nie, o Heer
Of ooit taan of verwelk
Soos ons op aarde, nietig mens
Haar met liefde moes onkelk.
In tye van voorspoed en hartseer o Heer
Was niks vir haar te swaar
Nou kan ek net die mooie herinnering van my wyse Moeder
In my dankbare hart bewaar.

Aan al die moeders wie hier lees, Gelukkige Moedersdag. Aan al die kinders met Moeders wie hier lees, moenie dat die tyd julle vang nie. Vertel haar nou jyl is lief vir haar, maak haar nou trots op jou.

Geniet die naweek en bly warm.

Advertisements

Entry filed under: gleeenthede.

onthou jy nog? Nommer asseblief

2 Kommentaar Add your own

  • 1. vecksy1  |  Mei 12, 2013 om 8:33 vm

    EERSTE!!!!!!!

    Antwoord
    • 2. Olga  |  Junie 12, 2013 om 11:11 vm

      Whoop whoop!!!!!!!

      Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: